Please follow us on: Twitter: https: / patmos_studio Instagram: / dailybible Facebook: / patmosstudio1 Pinterest: / patmosstudio Website: www.patmosstudio.org
Жүктеу.....
Пікірлер: 22
@hendrietteenslin5472 Жыл бұрын
Dit is n ongelooflike getuienis. Gisela baie dankie vir die deel. Wow 🌿
@idastoop7219 Жыл бұрын
Baie dankie Gisela en Amanda. Dit was wonderlik om ook na hierdie gedeelte te luister. God is so so goed.
@frikkiesmit3278 ай бұрын
Ekt nog nie vir Jesus gesien so nie. Maar baie sterk en naby ervaar al en Sy liefde !!
@Aletta-ThisMoment Жыл бұрын
Oh my word! Dis wonderlik maar maak dit bietjie langer asseblief!!!
@user-br7gg5pm7b9 ай бұрын
Sjoe dit is a awesome getuienes
@dannyboyens5328 Жыл бұрын
Wow so awesome and utterly profound, praise God, what an exciting testimony.
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Hallo Gisela en Amanda, Baie jare gelede het Gisela in Ellisras vir my op verskillende geleenthede profetiese woord gegee...dankbaar vir jou Gisela. So dankbaar ek is bevoorreg om jou weer te sien na al hierdie jare. Jy lyk goed...Voorspoed vir julle. Baie dankie vir die uitsending...🤗🤗🤗😍😍😍
@melissaburger81397 күн бұрын
'n Mag wat sterker is as wat sy (ge) ken (het).'
@frikkiesmit3278 ай бұрын
Halleluja!!!!
@lornaappollis5892 Жыл бұрын
Gesela goeiemore asb bid vir my dis so so geesvervuld eks in Trane God is Goed
@Tasch81
Жыл бұрын
Ek is ook in trane
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
Fantasties! Jaaa! maak dit langer!
@aninablaauw1144 Жыл бұрын
Wow🙌🏻 Maria Magdalena❣️❣️❣️ Dankie Jesus❤️
@hendrietteenslin5472 Жыл бұрын
Wanr word deel 3 uitgesaai?
@lezelbuys1373 Жыл бұрын
Wanneer kom deel 3 asb, geniet haar vreeslik.
@gailscott6828 Жыл бұрын
Ek kan nie deel 3 kry nie,soek heel tyd
@betsienel1306 Жыл бұрын
Ek kry glad nie nommer 3 nie. As ek op hom druk maak no 1 weer oop.
Пікірлер: 22
Dit is n ongelooflike getuienis. Gisela baie dankie vir die deel. Wow 🌿
Baie dankie Gisela en Amanda. Dit was wonderlik om ook na hierdie gedeelte te luister. God is so so goed.
Ekt nog nie vir Jesus gesien so nie. Maar baie sterk en naby ervaar al en Sy liefde !!
Oh my word! Dis wonderlik maar maak dit bietjie langer asseblief!!!
Sjoe dit is a awesome getuienes
Wow so awesome and utterly profound, praise God, what an exciting testimony.
Hallo Gisela en Amanda, Baie jare gelede het Gisela in Ellisras vir my op verskillende geleenthede profetiese woord gegee...dankbaar vir jou Gisela. So dankbaar ek is bevoorreg om jou weer te sien na al hierdie jare. Jy lyk goed...Voorspoed vir julle. Baie dankie vir die uitsending...🤗🤗🤗😍😍😍
'n Mag wat sterker is as wat sy (ge) ken (het).'
Halleluja!!!!
Gesela goeiemore asb bid vir my dis so so geesvervuld eks in Trane God is Goed
@Tasch81
Жыл бұрын
Ek is ook in trane
Fantasties! Jaaa! maak dit langer!
Wow🙌🏻 Maria Magdalena❣️❣️❣️ Dankie Jesus❤️
Wanr word deel 3 uitgesaai?
Wanneer kom deel 3 asb, geniet haar vreeslik.
Ek kan nie deel 3 kry nie,soek heel tyd
Ek kry glad nie nommer 3 nie. As ek op hom druk maak no 1 weer oop.
Wanr kom deel 3? Dankie
Deel 3?
Waar kry ons no 1 asb
@Patmosstudio
Жыл бұрын
kzread.info/dash/bejne/moFnt5VyhZmxYdY.html&ab_channel=Patmosstudio
@gideonjoubert4090
Жыл бұрын
Ook op Padmos studio