God se jou pa sterf 11uur | Gisela en Amanda Deel 3

Ойын-сауық

Please follow us on:
Twitter: https: / patmos_studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org

Пікірлер: 11

  • @marykaiconomou9254
    @marykaiconomou92543 ай бұрын

    Wow hoe Groot is God. My ma het n dag voor haar dood haar hart vir die Here gegee en my pa 3 weke voor Sy dood. 3 jaar nadat ek tot bekering gekom het en vir hulle begin bid het.

  • @annanievandenberg398
    @annanievandenberg398 Жыл бұрын

    Ek stem 100% saam Gisela. God se liefde is Almagtig groot! In 2000 staan ek op die hawe in Almeria, Spanje. Ons is deel van ñ span van Campus Crusade for Christ. Ons deel Bybels en literatuur uit aan arbeiders (ander geloof), wat somermaande met vakansie gaan, en met die Ferries oor die Meditereense see huistoe gaan na Noord Afrika. Ons het daardie oggend gehoor van die miljoene dollars wat aan die Bybels en literatuur spandeer word. Op daardie hawe kom ek onder die geweldige besef van God se liefde, vir mense wat niks met hom te doen wil hê nie!!!!

  • @frikkiesmit327
    @frikkiesmit3278 ай бұрын

    Wow dis net God se genade. Geruk soos ñ brandhout uit die vuur.

  • @versfeldansieansie3415
    @versfeldansieansie3415 Жыл бұрын

    Wonderlike boodskap, baie baie dankie

  • @erikasmith3603
    @erikasmith3603 Жыл бұрын

    Wonderlik 🙌🙌

  • @emmiestegmann2997
    @emmiestegmann2997 Жыл бұрын

    My liewe mede-Christene, wees opgewonde as julle geloof by elke geleentheid getoets word. Julle weet mos hoe goed dit vir julle geestelike lewe kan wees. Die slegte dinge wat met julle gebeur, toets of julle werklik die Here vertrou. As dit met julle sleg gaan, leer julle juis om nader aan die Here te leef. Jak 1:2-3

  • @hannieburger4605

    @hannieburger4605

    Жыл бұрын

    7 V

  • @frikkiesmit327
    @frikkiesmit3278 ай бұрын

    Shame ek het ñ klient se pa gehad wat met my gesels het eendag. Hy was seker ook so in sy 60's en hy grap oor verlede die stoute dinge wat mens aanvang en van dit wat hy weet hy vekeerd gedoen het en ek hoor die spyt in sy stem en hoe hy teleurgesteld is in sy dade. En iets gepraat van oordeel as ek reg onthou. Dis hele paar jaar terug. En dank die Here Heilige Gees want toe kon ek moed he en vir hom sê om die boek Romeine te lees en bestudeer oor bekering ens. So jaar daarna omtrent toe ek weer by klient, nou díe oom se dogter was die eintlike klient . Toe ek met haar gesels en vra hoe gaan dit mer haar pa toe se sy hy is al ruk oorlede. Dink hyt kanker gehad of so. Ek glo hyt Jesus aangeneem as Saligmaker en Redder. Want die oom se hart was nie hard toe hy met my gedeel het nie. Ek glo dis makliker vir so persoon om bereik te kan word. Want die hart is meer ontvanklik vir Jesus.

  • @theolerou7490
    @theolerou7490 Жыл бұрын

    Jesus se voorkoms is dieselfde as die van die Vader. So as jy Jesus gesien het, het jy die Vader gesien want hulle is albei heilig. Sien Joh 14: 9 (b) ...........Hy wat My gesien het, het die Vader gesien. En hoe sê jy: Toon ons die Vader ? Hebr. 1 : 3 Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese........... Dié wat Jesus al gesien het, het hom in beperkte heerlikheid gesien want omdat hy die afskynsel is van die Vader sal ons sterf by die aanskouing van sy heerlikheid in die volheid. Dit is deels hoekom ons verheerlikte liggame móét hé om al die heerlikheid te verwerk van die drie-eenheid. Deur die Heilige Gees aan my geopenbaar. Al die eer aan Jesus Christus ons Verlosser en Messias. Jesus-vrede en -liefde aan almal wat hier lees...

  • @frikkiesmit327

    @frikkiesmit327

    8 ай бұрын

    Amen! Dis so. Ja ons vleeslike liggame sal seker disintegreer of ontplof. Meen as Heilige Gees so sterk teenwoordig is in ñ diens dat mens nie eers kan staan nie. Wat nog van as Jesus aan mens verskyn. Ekt ñ fantastiese droom ervaring gehad van hoe Jesus my deur die hemel vat en goed wys dit was blits vinnig so dat ek nie details juis kan onthou nie. Wel dat dit verskriklik mooi en kleurvol is dat die skoonheid ens in hemel self ook so oorweldigend is soos Jesus se presence. Ekt daar wakker geword met groot smile.

Келесі