Narsis skiet my nege keer

Ойын-сауық

Please follow us on:
Twitter: https: / patmos_studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org

Пікірлер: 14

  • @winnielamprecht9809
    @winnielamprecht98093 ай бұрын

    Shoe dis is absoluut 'n wonderwerk❤

  • @deliahniemandkadoshbride7440
    @deliahniemandkadoshbride7440 Жыл бұрын

    Wat n GELOOFLIKE GOD, VADER, JESUS EN HEILIGE GEES!! Wat n dapper en pragtige godsvrou!! So groot inspirasie, so duur prys, maar soveel genade!!

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 Жыл бұрын

    WOW! WOW! What a Mighty God we serve🙏Baie dankie vir jou getuienis

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Жыл бұрын

    Sjoe!! Arme vrou!! Ek dankbaar saam julle dat die Here jou beskerm het...🤗🤗🤗🤗 God is soooo fantasties!! Ek eer Hom vir al Sy goedheid/guns...

  • @adriennecarollombard5221
    @adriennecarollombard5221 Жыл бұрын

    God is wonderful and you are one of his angels. Bless you for surviving.

  • @salomelouw8119

    @salomelouw8119

    Жыл бұрын

    Baie dankie vir jou getuienis!!! Dit gee hoop aan ons, net om te weet, Jesus is altyd met ons, en sal ons nooit verlaat nie. Ek is so jamr vir dit wat jy moes deurmaak, mag God die res van jou lewe net seen.

  • @hanlisaunderson7139
    @hanlisaunderson7139 Жыл бұрын

    Vergifnis is nie n keuse nie, Dis n OPDRAG van God. As kind van God moet ons vergewe (nes soos ons vergewe word). As ons n keuse daarin het sou ons mos op meriete kon kies wat vlg ons vergifnis werd is? Geniet wel baie jul program

  • @deborahderichter7926

    @deborahderichter7926

    Жыл бұрын

    JY HOEF NET TE VERGEWE AS D OORTREDER TEEN JOU BEROU HET .... LEES JOU BYBEL ASB. NERENS SÊ GOD WORD N VLOERMAT NIE.. Lukas 17 3 Pas op vir julleself. En as jou broeder teen jou sondig, bestraf hom; en as hy berou kry, vergewe hom.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Жыл бұрын

    Amen🙏🙏🙏

  • @elizeanderson7273
    @elizeanderson7273 Жыл бұрын

    Wie is die Uitgewers van Ena se boek. Daar is net n kindle weergawe op Amazon beskikbaar, ek sal graag die actual boek wil koop.

  • @janinegrobbelaar

    @janinegrobbelaar

    Жыл бұрын

    Stuur asb 'n e-pos dan stuur ons haar besonderhede. Kan direk by haar bestel.

  • @helenevandermerwe3415
    @helenevandermerwe3415 Жыл бұрын

    Ek is opsoek na die link van die eerste deel, van die getuienis, asb. Baie dankie.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Жыл бұрын

    Baie traumaties....ek kan net dink hoe bevrees jy en jou dogter moes gewees het....wow!!

  • @hanneliekoekemoer9441
    @hanneliekoekemoer9441 Жыл бұрын

    So n groot getuie...WAT N PRAGTIGE LIEFLIKE KIND VAN GOD ONS DIEN N GOD VAN WONDERWERKE HEILIG IS SY NAAM AMEN

Келесі