Bertha Le Roux Wahl | Ek moes dood wees

Ойын-сауық

Please follow us on:
Twitter: https: / patmos_studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org

Пікірлер: 28

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Жыл бұрын

    Baie dankie!!! 🤗😚😁

  • @aliciavandermerwe9256
    @aliciavandermerwe92569 ай бұрын

    Wow wat 'n amazing onderhoud❤

  • @brumildakemotie2064
    @brumildakemotie2064 Жыл бұрын

    Menslik het ek nou per ongeluk op hierdie program afgekom maar geestelik was dit eintlik die Heilige Gees. Regtig dit inspireer en motiveer mens.Dankie dames. Seën en liefde🖐🕊✨

  • @lizettedekock3554

    @lizettedekock3554

    Жыл бұрын

    Dankie Brumilda. Ek het die so nodig gehad. Dankie vir jou gehoorsaamheid.

  • @lerina-southafrica7924
    @lerina-southafrica7924 Жыл бұрын

    Absoluut fantasties Bertha. God is in beheer en elkeen van ons is uniek gevorm. Ek gebruik gewoonlik die natuur as voorbeeld. God het nie net bokkies gemaak nie, daar is Olifante en renosters ook. Ek "embrace" my ronde lyfie...want God het my gemaak. My kinders en klein kind sê altyd mamma is so sag soos 'n marshmallow. Ek dra my titel met trots. En ja ek is op hoogte met die nuutste mode, haar en nael giere, ek loop met my kop hoog want ek kan hou by die "skinny minies". Daar is vir my niks mooier as 'n vrou wat God se lig laat skyn en sterk staan in die wete dat Hy met elke vet rolletjie traan en grappie, ons mollig mooi geboude vroue na sy beeld geskape het. Liefde uit Oos London ❤️

  • @louisakemp
    @louisakemp Жыл бұрын

    Dit is verseker God se hand wat my op hierdie onderhoud laat afkom het. Alles gebeur met 'n doel nê. Dit is asof my stryd en hartseer en peoples pleasing beskryf word. Julle is almal kosbaar! Baie, baie dankie vir die pragtige getuienis 🌹

  • @leonabadenhorst9214
    @leonabadenhorst9214 Жыл бұрын

    Pragtige Bertha. Ons bid vir jou. En dinamiese vrou

  • @charlenejulius8501
    @charlenejulius8501 Жыл бұрын

    Bertha you are an amazing woman. I also had my gall bladder removed thank God we are completely healed.

  • @jeanettevandernest8413
    @jeanettevandernest8413 Жыл бұрын

    Wat 'n amazing inspirasie! Baie dankie vir die eerlike & ope deel Bertha Dit help om met die waarheid gekonfronteer te word, en net bietjie te besef wat die belangrike aspekte in die lewe werklik is.

  • @elizeduplessis1500
    @elizeduplessis1500 Жыл бұрын

    Baie dankie vir die Groot inspirasie

  • @rinahudson312
    @rinahudson312 Жыл бұрын

    Lieflike getuienis. Ek is 'n 50s baby maar ek weet presies waarvan Bertha praat. Dankie wat jy deel. So dankbaar.

  • @rianameier8934

    @rianameier8934

    Жыл бұрын

    😊⁰⁰0000000000000000000000000000000000000000

  • @idapretorius1261
    @idapretorius1261 Жыл бұрын

    Bertha, vra vir God om aan jou te openbaar wat jy moet eet en wat om uit te los. Dan sal jy gewig verloor. Doen Sy wil. Sterkte en ek seën jou in die Naam van Jesus.

  • @reneesmit2486
    @reneesmit2486 Жыл бұрын

    Pragtig soos altyd Bertha!!!

  • @gerhardlesch3615
    @gerhardlesch3615 Жыл бұрын

    Bertha, ons Vader maak jou 'n gawe vir mense wat soek.

  • @moshimanemokgalaka8453
    @moshimanemokgalaka8453 Жыл бұрын

    I am excite you have a 9 6

  • @elainespang7047
    @elainespang7047 Жыл бұрын

    Ek is daar wanneer julle 'n "Melk in jou tee tyd" dag hou!!!

  • @amandahahn6810
    @amandahahn6810 Жыл бұрын

    Ek het net vanoggend, 17de Oktober, vir die Heilige Gees gevra en met 'n vriendin gepraat, wat doen ek verkeerd deur te sukkel met gewig. Ook 'n lang storie - God please restore me. Dié program het ek presies op die regte oomblik gehoor. My fokus verskuif.

  • @MainlyMJ
    @MainlyMJ Жыл бұрын

    Mooi program. Maar asseblief, verander jul Tema musiek. Xxx

  • @jacobuskeenanmoses6457
    @jacobuskeenanmoses6457 Жыл бұрын

    God is Goed Amen🙏🙏🙏

  • @samanthaleroux3205
    @samanthaleroux3205 Жыл бұрын

    Amen

  • @lizettescheepers6535
    @lizettescheepers6535 Жыл бұрын

    Janine, met close up vertoon die program se naam as mekl, maar in overall view korrekte spelling melk in jou tee

  • @ceciliasaayman6244
    @ceciliasaayman6244 Жыл бұрын

    Wag vir die lagterapie! Kaapstad.

  • @magdavanderlith925
    @magdavanderlith925 Жыл бұрын

    Agtergrond. Mekl in stede van melk.

  • @annaleenferreira7495

    @annaleenferreira7495

    Жыл бұрын

    Dit het my heeltyd gepla 🤣

  • @peace6325
    @peace6325 Жыл бұрын

    Maar Bertha lyk mooi? Stem nê?

  • @idapretorius1261
    @idapretorius1261 Жыл бұрын

    Ek wil net voorstel om vegan te eet. Vra Jesus wat Hy voorstel. Ek eet vegan, maar drink melk vir calsium. Sterkte.

  • @michaelattia9834
    @michaelattia983411 ай бұрын

    Bertha het so vet en lielik geword.

Келесі