Ek is nie meer gay nie

Ойындар

Twitter: /https// Patmos_Studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: /www.patmosstudio.org

Пікірлер: 34

  • @mariskameyer9361
    @mariskameyer93615 ай бұрын

    Kragtige getuienis. Bid asb saam vir my prqgtige 24 jarige dogter wie ook al byna 2 jaar in n lesbiese verhouding is. As dogter van Abba Vader en follower van Jesus Christus is dit een vd swaarste kruise wat ek in my hele lewe moes dra tot dusvêr. Daart n stuk van my hart afgebreek die dag wat sy die nuus aan ons vertel het. Ek bid en vas baie vir hulle albei se volkome vrymaking en verder gee ek liefde soos wat Heilige Gees my lei. Ek glo dat om hulle te oordeel en te verwerp oor die sonde, hulle harte ook toe gaan maak vir Jesus. Dankie Lig vir n wonderlike video kanaal.

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin6 ай бұрын

    ❤Hello sjoe amen en amen. So n Groot waarheid dankie. Die duiwel verblind n mens.

  • @inapretorius4792
    @inapretorius47926 ай бұрын

    H A L L E L U Y A H - dankie Abba. 🛐🛐🛐

  • @pietvanderwalt9095
    @pietvanderwalt90956 ай бұрын

    Prys ons hemelse VADER vir so n groot wonderwerk.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha89016 ай бұрын

    Wow!!!! DANKIE VADER VIR VERLOSSING VAN NOG N KOSBARE VERLORE SIEL!! EK LOOF U GROTE HEILIGE NAAM!! DIS ABSOLUUT FANTANTIES!! STERKSTAAN!! LOOP HIERDIE PAD VAN CHRISTUS....JY SAL NOOIT SPYT WEES NIE...VOORSPOED VIR ELKEEN WAT HIERDIE UITSENDING KYK...🤗🤗🤗🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦

  • @hettiebotha8901

    @hettiebotha8901

    6 ай бұрын

    @@truetalk123 lees in die Amplified Bybel. 2 Cor 4: 4. Asook John 12:31... Besluit maar self...are many de

  • @user-qd7qh6qe1n
    @user-qd7qh6qe1n6 ай бұрын

    So bly jy het die regte ding gedoen. God het jou vrou gemaak

  • @petruaugustyn3961
    @petruaugustyn39616 ай бұрын

    Prys die Here vir hierdie kosbare siel wat gered is. Staan vas in geloof en moet nooit die Herder se hand los want Hy is so lief vir jou.

  • @srtsecure7973
    @srtsecure79733 ай бұрын

    Prys die Heer🙏

  • @ansiepieterse2449
    @ansiepieterse24496 ай бұрын

    Ek self kan ook getuig. Ek was ook gay. Ek het n commitment aan Yahuha Elohim gedoen 13 jaar gelede. N mens word nie gay gebore nie. Ons almal het n keuse en ons moet self besluit. Yahshua Messiach se bloed was nie goedkoop nie. Ek het dit afgele, omdat ek weet dat ek nie aan Bruidstafel gaan sit nie, maar dat die ewige hel my voorland was. Ek moes vergifnis en verlossing doen. Ek moes "soul ties" breek. Aan mense daarbuite: Yahshua Messiach loop met elkeen van ons n unieke pad om kettings te breek wat ons verhoed om by Hom uit te kom. Sterkte en mag Sy genade jou nader trek, en jou laat besef hoe kosbaar ons vir hom is.

  • @elainerabe8323

    @elainerabe8323

    6 ай бұрын

    Kosbaar

  • @inapretorius4792

    @inapretorius4792

    6 ай бұрын

    HalleluYaH.... en kom maak Hy jou vry nog in Sy ware Name... ag dit is net soooo HalleluYaH. Prys onse Abba YaH. 🛐🛐🛐

  • @user-ti6ro3bt2e

    @user-ti6ro3bt2e

    6 ай бұрын

    Ansie vertel bietjie meer van jou lesbiese verhoudings asseblief. Die bybel verbied tog net gay verhoudings tussen mans maar noem niks oor vrouens nie so gee bietjie detail as jy kan, ek hoor graag meer van jou.

  • @deliahniemandkadoshbride7440
    @deliahniemandkadoshbride74406 ай бұрын

    HOE GROOT IS ONS GOD!! JESUS KAN ALLES DOEN !! PRYS SY KRAGTIGE, HEILIGE NAAM !! Mag miljoene mense vrykom van die mag van satan en in SY LIG EN WAARHEID leef !!

  • @user-zi5bj6gp5z
    @user-zi5bj6gp5zАй бұрын

    wie is karinda?

  • @elainerabe8323
    @elainerabe83236 ай бұрын

    Dis n getuie wat ek net kan se kosbaar dis n getuie wat baie gay kan luister!!!

  • @truidamaritz3091
    @truidamaritz30916 ай бұрын

    Wat is Carinda se nommer asb?

  • @user-oj7sh9gu4h
    @user-oj7sh9gu4h6 ай бұрын

    Verskriklik vreeslik dankie vir hierdie getuienis. Wat kan ek as ouer doen behalwe bid?

  • @hermanmatthee754

    @hermanmatthee754

    5 ай бұрын

    Laat Jesus se LIEFDE deur jou skyn, en veroordeel net die sonde, nie die mens nie. My ouma en ma se gebede is bewaarheid na 56 jaar, duisend dankie Jesus dat U my waardig geag het om die Heilige Gees te kon ontvang het!!! 🛐

  • @user-ti6ro3bt2e
    @user-ti6ro3bt2e6 ай бұрын

    Ek het lank gevas en gebid en vader gee toe vir my die volgende: Titus 1 vers Job, die haan pik die hen op die kop, die hen maak oop en die haan laat loop.

  • @annettebrand6431
    @annettebrand64316 ай бұрын

    Kan ek ook asb die nommer kry?

  • @willemfaul7045

    @willemfaul7045

    6 ай бұрын

    Annette jy is welkom my no is 0615316799 Wlllem

  • @liezelmeiring6824
    @liezelmeiring68246 ай бұрын

    Kan ek asb die nommer kry vir iemand in my familie?

  • @truetalk123

    @truetalk123

    6 ай бұрын

    Jou nommer wat jy moet bel is aanvaar daardi persoon soos hy is

  • @carlettebrink9555
    @carlettebrink95556 ай бұрын

    Kan ek ook die nommer kry asb

  • @truetalk123

    @truetalk123

    6 ай бұрын

    Moeni di oordeel nommer bel ni bel di ware nommer van aanvaarding julle mense gaAn self hel toe om so te oordeel

Келесі