Die hemelse Hof | Peter Palmer & Amanda Loftus

Ойын-сауық

Court seminaar
tyd - 09h00
wanneer - 13 April
plek - Pneuma Harvester
Centurion Gate, Akkerboom St, Zwartkop, Centurion, 0051
nommer - 071 166 2178
Join us as we embark on this sacred journey together, exploring the timeless wisdom of Scripture and discovering the boundless love of our Saviour, Jesus Christ. Subscribe to Patmos Studio today and embark on a transformative voyage of faith and discovery.
Twitter: https// Patmos_Studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org

Пікірлер: 20

  • @edelweissmonaghan5037
    @edelweissmonaghan50373 ай бұрын

    Ek kan getuig!! My HELE lewe het verander vandat ek uit die Troonkamer (Holy of Holies) my lewe beskou. Dankie Jesus vir Peter en Juanita, wat vir ons hierdie wysheid kom leer het. Seën hulle asb Abba Vader! Dankie Jesus❤

  • @dawngoliath5027
    @dawngoliath50272 ай бұрын

    Hierdie is so, so op die rede tyd vir my. Ek moes dit hoor.😢😢😢

  • @roos9032
    @roos90322 ай бұрын

    Ek is ook nie daar nie !!! Bid vir my asb.

  • @elaineoosthuizen1970
    @elaineoosthuizen19703 ай бұрын

    Ons diens Sondag 14 April was hieroor deur Dr Suzette Hattingh. Wat n belewenis om die kennis te he.

  • @hannetjiepalmer521
    @hannetjiepalmer5213 ай бұрын

    Ons is lief vir jou, Peter. Hou aan met Hemelse Vader se bediening. Seëninge vir jou en jou kosbare gesin.

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg3 ай бұрын

    Wow absoluut Powerful.. baie dankie Amanda

  • @rethalabuschagne7380
    @rethalabuschagne73803 ай бұрын

    Amazing

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe58689 күн бұрын

    Ek was op so kursus by hulle. Ongelooflike ervaring!! Sal aanbeveel dat almal dit bywoon

  • @CindyEls
    @CindyEls3 ай бұрын

    Ek was al baie in Courts.. Dis al plek waar ek deurbraak kry. YHVH is die Advokaat. Jesus ons verteenwoordiger, Heilige Gees ons “getuienis” Santan as aanklaer Satan hou ons dop in alles wat ons doen( brullende leeu) God bly n regverdige Advokaat. As daar n “legal right” is teen jou… in Job staan alles oor Hemelse hof Ons as die tabernakel, kan dit self of in n groep doen, hê net geloof, repend vir “knowingly en unknowingly. Ek stem met alles saam.

  • @JoyRoberts-yw6nq
    @JoyRoberts-yw6nq3 ай бұрын

    Ek kan getuig hiervan. God taught me about the courts of heaven in the year 2018, cause we struggled with the spirit of untimely death in my family. But took care of our case in His courtroom. Bless the Name of Jesus.

  • @user-yh2vw6mo2i
    @user-yh2vw6mo2i3 ай бұрын

    Ja amen ons was ook dit geleer in ons kerk in die Kaapdit was awesome

  • @yolandescott5358
    @yolandescott53583 ай бұрын

    What a awesome getuienis. Peter en Juanita, Abba gebruik julle kragtig en dankie dat julle gebruik KAN word en met ander deel. Mag Abba julle oorvloedig seën,julle beskerm net vir Sy Koninkryk en Sy glorie. Wil julle nie asseblief van tyd tot tyd julle seminare op jul kanaal ook deurgee. Mense kan dan self besluit om te ry na jul seminare. Liefde Seën 🙏🙏🙏👑

  • @salomierathbone2925
    @salomierathbone29253 ай бұрын

    Amazing awesome! Ek sou baie graag dié wou bywoon. Ek tans nie op ñ goeie plek nie en gebed alleen teen die aanvalle werk nie. Hoe nou gemaak. Werk verloor, blyplek ook moet op ñ familie lid staatmaak wat my heeltemal verwerp het. Haar "keuse" dat ek soontoe moes trek vir dit wat sy nou uitdeel? Die Here het baie meer vir my, hoe kom ek daar? Al wat ek vra is vir hulp en dat die Here deur my sal werk alles tot Sy eer.

  • @Patmosstudio

    @Patmosstudio

    3 ай бұрын

    Court seminaar tyd - 09h00 wanneer - 13 April plek - Pneuma Harvester Centurion Gate, Akkerboom St, Zwartkop, Centurion, 0051 nommer - 071 166 2178

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe58683 ай бұрын

    WOW!!! Ek gaan dit verseker bywoon!

  • @Patmosstudio

    @Patmosstudio

    3 ай бұрын

    Court seminaar tyd - 09h00 wanneer - 13 April plek - Pneuma Harvester Centurion Gate, Akkerboom St, Zwartkop, Centurion, 0051 nommer - 071 166 2178

  • @aninablaauw1144
    @aninablaauw1144Ай бұрын

    Waar kan ons seminare online kry?

  • @judithkellerman612
    @judithkellerman6123 ай бұрын

    I want to do this seminar asap

  • @Patmosstudio

    @Patmosstudio

    3 ай бұрын

    Court seminaar tyd - 09h00 wanneer - 13 April plek - Pneuma Harvester Centurion Gate, Akkerboom St, Zwartkop, Centurion, 0051 nommer - 071 166 2178

  • @starpeters3460

    @starpeters3460

    3 ай бұрын

    Is daar niks in die Kaap nie

Келесі