Hoekom word jy siek

Ойын-сауық

Twitter: https: / patmos_studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org

Пікірлер: 24

  • @dgarden6961
    @dgarden69613 ай бұрын

    Hoekom altyd soos Job will wees,Job was nie eers in die Ou verbond nie,wat nog te se die nuwe verbond met better beloftes.Ons het krag en outoriteit as Wedergeborenes.Die skrif is duidelik dat genesing God se will is.Jesaja 53:4-5,Psalm 103:3,Mattheus 8:16-17 ,James 5:14-15.Die duiwel is die oppressor van siekte (Handelinge 10:38)Dit kan ook sowing en reaping wees,indirek Dan ook duiwel.Daar is nie een skrif waar Jesus ooit nee gese het vir genesing nie.

  • @roedette
    @roedette Жыл бұрын

    Amazing. Ek glo dit met my hele hart.

  • @williamkaswarie940
    @williamkaswarie940 Жыл бұрын

    Amen 👏

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Жыл бұрын

    Goeiemore almal!! Ek stem volkome saam, want God se Woord is die Waarheid!! Dis soms moeilik om te vergewe, maar ons weet satan is die leuenaar....niemand is gevrywaar van aanslae nie! Ons skuil by die Allerhoogste!! Help ons Here om te doen waarvoor U ons geroep het...

  • @tinusventer8174
    @tinusventer81745 ай бұрын

    Ons het Gert se een seminaar in Leipoldtville Weskaap bygewoon en dit was so bevrydend. Die eer kom die Here toe.

  • @alettavanderwalt4085
    @alettavanderwalt4085 Жыл бұрын

    Goeie more verseker is die woord van God waar dit geld ook vir wat die Woord se moenie aan iemand anders doen wat jy nie aanjouself wil doen nie. Dis soos Hosea se my volk gaan ten gronde weens n gebrek aan kennis.

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe677511 ай бұрын

    Henry Wright leer ons ook van die bevryding so ook Ds Micheal Strydom maar om mense daar te kry om dit te glo is nie maklik nie. My lys is yslik lank maar ek is vrygemaak ook van n hoë vlak van ostipirosa.

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 Жыл бұрын

    Stem saam. Maaaar dit gebeur feitlik daagliks.. en shoe mens kry seer!!! Ek huil by my Skepper en vra Hy my help vir vryspraak🙌

  • @estelledean6563

    @estelledean6563

    10 күн бұрын

    Verseker!!! Amen!!!!! 🙏🙏 Daaaaaaglikse stryd!!!! Mense so boos rondom ons!!!!😢

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 Жыл бұрын

    Waar kan ek meer inligting oor die kursus verkry? Ek "moet" die kursus bywoon

  • @merciavanderberg1546
    @merciavanderberg1546 Жыл бұрын

    Amen..dit is n opdrag van God.Alles wat Hy van ons vra is vir ons eie beswil🙌🏻Vergifnis,maak jou vry!

  • @lessingtom
    @lessingtom5 ай бұрын

    Gert ken blykbaar nie hierdie gedeeltes in die Woord nie. Daar was ‘n man in die land Us wie se naam was Job; en dié man was vroom en opreg en godvresend en een wat afgewyk het van die kwaad. (Job 1:1). En op ‘n dag toe die seuns van God kom om hulle voor die HERE te stel, het die Satan ook onder hulle gekom. Toe vra die HERE vir die Satan: Waar kom jy vandaan? En die Satan antwoord die HERE en sê: Van ‘n swerftog oor die aarde, wat ek deurkruis het. En die HERE vra vir die Satan: Het jy ag gegee op my kneg Job? Want daar is niemand op die aarde soos hy nie: ‘n man vroom en opreg, godvresend en wat afwyk van die kwaad. En die Satan antwoord die HERE en sê: Is dit verniet dat Job God vrees? Het U nie self hom en sy huis en alles wat hy het, aan alle kante rondom, beskut nie? Die werk van sy hande het U geseën, en sy vee het sterk vermeerder in die land. Maar strek net u hand uit en tas alles aan wat hy het-waarlik, hy sal U in u aangesig seën! Daarop sê die HERE aan die Satan: Kyk, alles wat hy het, is in jou hand; net na homself mag jy jou hand nie uitsteek nie. En die Satan het weggegaan van die aangesig van die HERE. (Job 1:6-12).. God laat die Satan toe om Job met allerhande toksiese dinge te tref, maar gebied hom om nie vir Job dood te maak nie. Paulus sê vir Timoteus, Moenie langer water alleen drink nie, maar gebruik ‘n bietjie wyn (medisyne) ter wille van jou maag en jou herhaalde ongesteldhede. (1Timoteus 5:23) Herhaalde ongesteldhede? Huh? Paulus het nie vir hom gesê, "Ou pêllie. Dis jou toksiese gedagtes wat jou herhaalde ongestelhede verroorsaak nie. Jy moet leer om God te vergewe (vir wat ookal), jouself te vergewe en ook ander, dan sal jy sommer gou gesond word." Paulus, jou ou drommel, hoekom het jy dit nie vir Timoteus gesê nie. Skaam jou. Die Here Jesus het nie na die aarde gekom spesifiek om enigeen wat siek is te genees nie. Talle kinders lê in hospitale siek met kanker. Hyself het gesê: Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.(Lukas 19:10). Dit was die doel van sy kom na die aarde, niks anders nie.

  • @dgarden6961

    @dgarden6961

    3 ай бұрын

    1 John 3:8)Jesus came to destroy the works of the devil, sickness is one of them(Acts 10:38)

  • @berthashepherd479
    @berthashepherd479 Жыл бұрын

    Waar kan ek so 'n kursus bywoon.

  • @charmainevandermerwe5868

    @charmainevandermerwe5868

    Жыл бұрын

    Wil ek ook weet.

  • @RonelleSamuel
    @RonelleSamuel9 ай бұрын

    Hoe Kontak Ek Vir Gert?

  • @Love-sv7vg

    @Love-sv7vg

    9 күн бұрын

    Bel hom.. Patmosstudio gee sy nommer.. ek het hom gebel en ek is nie spyt nie.. sterkte my sussa ❤🙌🙌🙌

  • @annelienmoffat3844
    @annelienmoffat38446 ай бұрын

    Vergifnis is verseker belangrik....dit is egter nie almal wat oud word nie...kyk na Jesus se dissipels !!

  • @johannesdekoning9521

    @johannesdekoning9521

    6 ай бұрын

    Ja ons sal moet dophou of Gert 120 jaar gaan oud word!

  • @dgarden6961

    @dgarden6961

    3 ай бұрын

    Die disippels was martelaars vir Christus,dit beteken nie hulle moes siek wees terwyl hulle op aarde was nie

Келесі