So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]

Ойын-сауық

Sondag oggend is Stephan Joubert aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek. Sy tema vir die oggend is "So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan"

Пікірлер: 14

  • @user-hp5zj1xx1m
    @user-hp5zj1xx1m4 ай бұрын

    Dankie vir die pragtige boodskap❤

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe40582 жыл бұрын

    Dankie vir hierdie uitstaande verkwikende boodskap. Vandag kan dalk ons laaste dag wees.

  • @zeldabothma9416
    @zeldabothma94166 ай бұрын

    Die voorreg gehad om vandag na n vorige boodskap 12 Sept. 2021 te luister. Dankie vir kosbare boodskap. Mag Jesus my Krag gee om reg en goed vandag daarvolgens op te tree. Waardeer baie.

  • @dorotheapetronellakuhn6706
    @dorotheapetronellakuhn67062 жыл бұрын

    DANKIIE STEPHAN JY GEE HIERDIIE OU TANNIE WEER N LIED IN DIE IN DIE HART DIT IS SO LEKKER OM TE GEE

  • @heilagreyling3055
    @heilagreyling30552 жыл бұрын

    Dankie dankie vi vandag se tegnologie en di absolute voorreg om enige plek enige tyd na n boodskap uit God's woord te kan luister. Dankie Stephan vi vandag🙏🏻🙌

  • @dotsteyn133
    @dotsteyn133 Жыл бұрын

    Amen.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete88302 жыл бұрын

    Dankie Stefan vir boodskap ek is so dankbaar om net ñ boodskap te kry,God seen julle wat die woord bring,seen vir jou en gesin groete Vrede hoop en genade van Bo Amen 🙏🙌✌️ Abba Vader Amen 🙏

  • @ellinorslabbert5624
    @ellinorslabbert56242 жыл бұрын

    Genade ds Stefan. Regstreeks of lewendig maak nie vir my saak. Ek is ñ verhouding waar ek my kerk luister mooi moet kies. Half 5 soggens werk vir my. SOLANK EK NET ELKE DAG Ñ BOODSKAP KRY. 🙏🙏❣❣

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst74472 жыл бұрын

    More Stefan, groot dankie vir hierdie boodskap vandag!! Dit is so insiggewend en mag ons Jesus se voete en hande wees en ñ hart soos Jesus mag hê !! Groete uit Heidelberg

  • @faniecremer4899
    @faniecremer48992 жыл бұрын

    Wonderlike skrifgebaseerde boodskap. Stephan, jy het 'n wonderlike gawe om die skrif oop te breek en my siel en gees op te lig. Baie seën vir jou en ekerk.

  • @lydiawinterbach1973
    @lydiawinterbach19732 жыл бұрын

    Luister al maande na preke van ekerk en vliegtuie oor die dak maak nie afbreuk aan voortgesette woord uitdra nie ... die sagtheid in jou inner is so vars so mooi so oorweldigend en ongekunsteld in opvattinge Stephan ... woord is geesgroei en verryk innerlike gees wat uitstraal na siel en deurvloei in pitkos vir die liggaam ... God is Goed, God is Groot en God is Genade ....

  • @theanzeelie7696
    @theanzeelie76962 жыл бұрын

    Dankie vir die boodskap Stephan

  • @elsashare9226

    @elsashare9226

    2 жыл бұрын

    Baie dankie Ds vir hierdie boodskap.🙏

Келесі