Gebed verander my. Stephan Joubert [7 Junie 2020]

Sondag oggend 7 Junie 2020 om 9:00 het Stephan Joubert met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor wat ons kan leer by Habakuk oor gebed. Hy gesels oor "Gebed verander my".

Пікірлер: 25

  • @altalourens2479
    @altalourens24795 ай бұрын

    Sjoe Stephan jy het "n wonderlike gawe om ons lekker 'geestelik wakker te klap'. Om God se Woord te SIEN en te HOOR op die regte manier. Dankie.

  • @lanieralston3901
    @lanieralston39014 ай бұрын

    Wow! Ons perspektief van gebed op sy kop gedraai! Baie dankie, Stephan 😊

  • @trudyharding4277
    @trudyharding42775 ай бұрын

    Het al op verskillende stadiums Habakkuk gelees maar ek vergeet met tye wat d sê en dan stuur God v my die YT te hoor. Dankie Stephan, jy is so bruikbaar in God se hande.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 Жыл бұрын

    Dankie Stephan .. die HERE het vandag my oe oopgemaak ... leer my JESUS om stil te word voor U en te wag op U

  • @prisillaericaguriras2812

    @prisillaericaguriras2812

    Жыл бұрын

    Amen

  • @sariesteenkamp1935
    @sariesteenkamp193511 ай бұрын

    Dankie Stephan so n wonderlike preek n wakker word en leer oor gebed maak dat n mens dink en verander

  • @nicocroucamp6890
    @nicocroucamp68903 жыл бұрын

    Habakuk het my Gebedslewe verander. Daar is so Baie om te leer. Baie Dankie Stehan Joubert vir al jou insigte en wysheid wat jy met ons deel.

  • @miempieconradie6083

    @miempieconradie6083

    3 жыл бұрын

    Baie dankie Stephan Joubert Habakkuk het vir ons gebeds baie dieper insisted gegee.Baie dankie ons het dit so baie waardeer. Stephan

  • @annahendricksmxvhbyc
    @annahendricksmxvhbyc Жыл бұрын

    Dankie Stefan Joubert, jou Boodskap wD vandag vir my bedoel God Seen🙏

  • @corrienel9088
    @corrienel9088 Жыл бұрын

    Amen en Amen. Here leer my om op U te wag!

  • @hesterbeck5117
    @hesterbeck5117 Жыл бұрын

    Baie dankie Stephan, ek bid die Here moet my help wag, buig, en waarlik ontdek.

  • @katycoetser7458
    @katycoetser74583 жыл бұрын

    Dankie Here vir Habakuk en vir Stephan. Maar bo alles dankie my God dat U weet wat het ons as mense nodig.

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe67758 ай бұрын

    😢

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 Жыл бұрын

    Wat n ongelooflike uitsending!!! Dankie Stephan dat jy jou kennis met ons deel.

  • @albertinamynhardt6572
    @albertinamynhardt65723 жыл бұрын

    Dankie stephan vir preke. Leersaam

  • @elizewannenburgthe3894

    @elizewannenburgthe3894

    2 жыл бұрын

    Baie dankie baie leersaam God seen u🙏🙏🙏

  • @esbradeswart3350
    @esbradeswart33504 жыл бұрын

    So pragtig waar. Ek sal wag.

  • @paulasmit3947
    @paulasmit39472 жыл бұрын

    Dankie vir die bybelstudie. God seën julle. Ver oor die see Australië.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe40582 жыл бұрын

    Dankie vir hierdie boodskap. Ek sal nou met ander oë die boek van Habakkuk lees. Seëninge.

  • @mariaanwescomb9111
    @mariaanwescomb91113 жыл бұрын

    Stephan leer my bid

  • @sallyvanheerden1782

    @sallyvanheerden1782

    2 жыл бұрын

    Dankie Stefhan ek sal leer om te wag mag GOD jou seen

  • @nicolettejansevanrensburg71
    @nicolettejansevanrensburg712 жыл бұрын

    Stefan Kan jy asb praat oor vloeke en vrye messelaars dit het my kind van my af vervreem want ons voorouers is vervlork en dat ek nie hard genorg bid nie dis hoekom ek nie gesond word nie help asb

  • @carteblanche5206
    @carteblanche52062 жыл бұрын

    Ek is verslaaf aan jou (en ander) ekerk uitsendings. Ek is egter geskok om te sien dat daar mense is wat nie van die uitsendings hou nie? Gaan dit oor ander denominasies of leerstellings of is dit suiwer beroepsnydigheid?

  • @esthermuller7068
    @esthermuller7068 Жыл бұрын

    T5