Vanaf reg weet tot reg doen: Die Here se kortste pad [7 Jan 2024]

Ойын-сауық

Die nuwe jaar is hier en ons kuier volstoom voort op Sondae tydens ons Ekerk Lewendig Preek. Kom kuier rondom God se Woord eerskomende Sondag waar ons gesels oor die Here se kortste pad.

Пікірлер: 19

  • @apretorius8231
    @apretorius82316 ай бұрын

    Dankie Prof weereens so duidelik en leer saam

  • @hendriksadie9452
    @hendriksadie94525 ай бұрын

    Dankie vir die eKerk aanlyn dienste/boodskappe. Dis my “lifeline” terwyl ek nog in London woonagtig is.

  • @elmasmit6980
    @elmasmit69805 ай бұрын

    Baie dankie vir die mooi boodskap vandag, luister graag na u. E. Smit

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe40586 ай бұрын

    Dankie vir elke boodskap wat vir my so nuut maak. Die Woord van God word so opvoedkundig aan ons verkondig. Ek leer elke keer meer om te leef vir vandag en God eerste te stel in my lewe.

  • @koekiematthews-lo3sy
    @koekiematthews-lo3sy6 ай бұрын

    Baie dankie vir die mooi woord. Soos altyd.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe11606 ай бұрын

    Baie dankie S,waardeer jul e kerk sò baie. Mag jul geseèn word in 2024. Laat U Lig oor almal skyn. 🙏 🙏

  • @florisdemeyer3906
    @florisdemeyer39066 ай бұрын

    Amen 🙏. Thank you Lord Jesus Christ for this blessing to hear your word

  • @hettienel9123
    @hettienel91236 ай бұрын

    Baie dankie, vir vandag, Stephan. Seënwense😊

  • @hendrikrossouw2381
    @hendrikrossouw23816 ай бұрын

    Waardeer elke preek van Prof.Stephan.Prakties

  • @AnnlinvanderMerwe
    @AnnlinvanderMerwe6 ай бұрын

    Amen. Dankbaar Prof Stephan! Weer n keer. Sy Gees maak ons elke dag nuut!!

  • @1vanstraten408
    @1vanstraten4086 ай бұрын

    Ai ai wat kan ek sê: baie baie dankie dat ek Jesus en net Jesus sigbaar hoorbaar en voelbaar kan ervaar Ek is een met die Emmaus-gangers nadat Jesus vir hulle mooi verduidelik het Seën vir julle almal by e-kerk

  • @malieengelbrecht6147
    @malieengelbrecht61476 ай бұрын

    Dankie vir die woordbediening. Dit so kosbaar en mag jul bediening geseend bly. Deel graag met ander. Liefde

  • @janniemeyer9951
    @janniemeyer99516 ай бұрын

    STOP! Vervang asseblief my gejaagdheid met dringendheid HERE. Dankie

  • @mariebroodryk3516
    @mariebroodryk35166 ай бұрын

    Hoe kan ek vandag n verskil maar in my omgewing

  • @MarieMare-yc1gl
    @MarieMare-yc1gl3 ай бұрын

    Deur u preke vestaan ek ook die bybel beter Dankie

  • @1vanstraten408
    @1vanstraten4086 ай бұрын

    Ek het dankie gesê liewe Stephan maar dit is nou die 3de keer dat ek na hierdie opregte ware lering luister en elke keer kry ek nuwe insigte Sal ek dan nie innig dankbaar wees nie! Dit is doodsake ek moet hierdie dinge hoor Ryke Seën

  • @alidavanbuuren7031
    @alidavanbuuren70316 ай бұрын

    Elke boodskap, as ek by e-kerk inskakel, is net so anders. Ek ervaar daardie dringendheid.

Келесі