Onthou om te onthou! Stephan Joubert [5 Julie 2020]

Stephan Joubert is eerskomende Sondag oggend 5 Julie 2020 om 9:00 aan die woord waar hy met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor "Onthou om te onthou!"

Пікірлер: 7

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 Жыл бұрын

    Dankie lieflike GESEENDE boodskap...

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe40582 жыл бұрын

    Dankie vir hierdie uitsonderlike boodskap? Onthou om te onthou. Ek het weer eens besef om vorentoe te kyk en Jesus volg. Vergeet al die problemeben leef voluit vir ons Hemelse Vader. Dankie weereens.

  • @elizesteyn5277
    @elizesteyn52773 жыл бұрын

    Lieflike boodskap. Baie dankie.

  • @tjaartcoetzee4818
    @tjaartcoetzee48184 жыл бұрын

    Good

  • @sandradames2663
    @sandradames26634 жыл бұрын

    Jy het so n groot inpak in my lewe gehad my so mooi verduidelik sodat ek ook mooi kan verstaan baie dankie

  • @winniebotha6512

    @winniebotha6512

    2 жыл бұрын

    Liewe Sandra, jy het ny dag genaak. Ons doel hier op aarde is om mekaar te help. Jy het wedersyds my verryk. Dankie dat Jesusliefde ons bymekaar gebring het. Al die Glorie aan Hom., Die lewe is kosbaar, geniet dit volujt! Jesusliefde, Winnie

  • @johanpelser7386
    @johanpelser73864 жыл бұрын

    .