Klim terug in die boot, daar waar Jesus is. Stephan Joubert [6 Sept 2020]

Sondag 6 September om 9:00 kuier ons saam met Stephan Joubert tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema vir die oggend is "Klim terug in die boot, daar waar Jesus is" Sien ons jou daar?
www.ekerk.org/post/klim-terug...

Пікірлер: 14

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe40582 жыл бұрын

    Dankie weereens vir hierdie uitstaande verkwikende boodskap. Soveel kere is ek geared deur storms in my lewe. Ek loof en prys Hom vir sy genade so oneindig groot. Waardeer

  • @elizesteyn5277
    @elizesteyn52773 жыл бұрын

    Lieflike boodskap dankie.

  • @renatebarnard3622
    @renatebarnard36223 жыл бұрын

    Baie dankie vir 'n nuwe perspektief oor' n bekende skrifgedeelte . Dankie dag u die Woord altyd so verstaanbaar aan ons verduidelik. U is werklik 'n leermeester. Mag God u nog lank gebruik om Sy Waarhede aan ons te openbaar.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete88303 жыл бұрын

    Dankie Stephen vir jou boodskap Geseende dag vir jou en familie,Amen Abba Vader.

  • @betsviljoen9368
    @betsviljoen93683 жыл бұрын

    Stephan baie dankie ek leer so baie by jou ky maak alles so mpoi duidelik B Viljoen

  • @altagouws5829
    @altagouws58293 жыл бұрын

    Dankie Here dat U my storms stil maak

  • @cecilebezuidenhout2657
    @cecilebezuidenhout26573 жыл бұрын

    baie dankie vir elke wonderlike boodskap

  • @ronelhavinga8144
    @ronelhavinga81443 жыл бұрын

    Baie dankie vir die boodskap Stephan

  • @mariesmit8409
    @mariesmit84093 жыл бұрын

    Amen baie dankie

  • @hermanmostert1177
    @hermanmostert11773 жыл бұрын

    Amen

  • @miethablaauw6819
    @miethablaauw68193 жыл бұрын

    Baie dankie!!! Seën op jou werk!!!

  • @ponieetsebeth4196
    @ponieetsebeth41963 жыл бұрын

    Baie dankie, wonderlik om opnuut te hoor. HY is! En dis genoeg. Seën.

  • @wernermarneweck5896
    @wernermarneweck58963 жыл бұрын

    Skitterend!!

  • @hantievanzyl2136
    @hantievanzyl21363 жыл бұрын

    Amen