No video

Só bak jy die perfekte melktert!

Rachel Botes (50), ’n sjef wat vir jare lank diep in die harte van menige Pretorianer gekruip het met haar uithalerdisse by die Carlton Café Delicious in Menlopark, sê Suid-Afrikaners dink melktert is volksbesit. “Mense dink dis dalk ’n eenvoudige poeding, maar daar is soveel meer daaraan.” Sy verduidelik in dié video hoe jy die perfekte melktert kan bak. Gelukkige Melktertdag!

Пікірлер