Hoe om konflik op te los | Petrie Spies | Geloof wat werk (Deel 5)

Konflik is deel van verhoudings tussen mense, maar hoe ons dit oplos is baie keer die maak of breek van verhoudings. Wat is die oorsprong van die konflik in ons verhoudings? Hoe kan ons konflik beter hanteer? Hoe kan ons konflik oplos? Jakobus gee vir ons duidelike antwoorde sodat ons geloof ook in hierdie situasies kan werk.
Ons verwys gereeld na ons website waar jy van ons vorige preke kan luister, raamwerke aflaai, ons kalender volg en nog vele meer. Besoek ons website by: kerk.co.za/
Indien jy ons raamwerk wil aflaai, volg hierdie skakel:
storage2.snappages.site/QFWJG...
Indien iemand nie betyds by jou kan uitkom om saam met jou te bid nie, of as jy net wil hê ons moet jou naam op ons gebedslys sit, vul asb. hierdie vorm in.
www.kerk.co.za/gebedsversoeke
Indien jy jou kinders wil bedien, volg hierdie skakel om vars en oulike materiaal te kry. Gepas vir elke ouderdoms groep.
www.kerk.co.za/bedienings
Julle kan gerus ons Baptiste Kinderkerk se KZread Blad ook besoek by @baptistekinderkerk3968
of @baptistekinderkerk3968
Vir enige ander navrae of ander inligting kontak ons by kerk@kerk.co.za

Пікірлер