Hoe lyk 'n volwasse gelowige? | Petrie Spies | Geloof wat werk (Deel 1)

Hoe bepaal 'n mens of jy geestelike gegroei het? Hoe bepaal jy of iemand geestelik volwasse is? Wat moet 'n mens doen om te bou aan 'n geloof wat werk. In hierdie reeks gaan ons kyk na verskillende ontwerpe om ons juis in hierdie taak te help. Vandag kyk ons na watter kenmerke Jakobus uitlig, van geestelik volwasse mense.

Пікірлер: 2

  • @SonjaEbersohn
    @SonjaEbersohn2 күн бұрын

    Amen dnk Ds.petrie Om ons geestelike or oop te maak en te groei in ons geloof.om reg te form in God Se oe.

  • @corrieboyder1786
    @corrieboyder178617 күн бұрын

    Midag ek is n bejaarde vrou maar glo ek kan nog groei om geestelik volwase te wees dankie vd dienste en reekse