My Groot Mond 1: Die Krag van Woorde - Petrie Spies, 5 Mei 2019

Daar is ʼn groot verbinding tussen ons hart en ons woorde en elke woord wat ons spreek het krag en invloed in hierdie lewe vir ons en ander mense. As volgelinge van Jesus word daar ʼn hoër standaard vir ons gestel as dit kom by die gebruik van ons woorde. Jesus is egter agter ons hart aan omdat dit die bron is van die woorde wat ons spreek.

Пікірлер: 2

  • @essieleroux972
    @essieleroux9723 жыл бұрын

    Dit het oneindig baie vir my beteken in Christus. Dankie Ds Petrie

  • @BfnBaptisteKerk

    @BfnBaptisteKerk

    3 жыл бұрын

    Ons is so bly dat die preek iets beteken het. Mag die Heilige Gees dit sommer nog meer kom oopbreek.