Oggenddiens - Wat maak jy hier? - 30 Junie 2024

Ойын-сауық

Baie welkom by ons erediens- ons glo dit sal vir jou ‘n geseënde geleentheid wees. Laat weet ons asb. van waar af jy inskakel vandag.
As jy gereeld van ver af inskakel sal ons graag met jou wil kontak maak, volg gerus die skakel www.ngkerkpellissier.co.za/we... en een van ons leraars sal jou kontak.
Om jou dankoffer of bydrae te maak gebruik gerus een van ons veilige aanlyn opsies by www.ngkerkpellissier.co.za/bydrae Jou bydrae maak dit moontlik vir ons om te bedien in God se koninkryk.

Пікірлер: 1

  • @rikamarais127
    @rikamarais12715 күн бұрын

    Pragtige preek dankie ds Danie!

Келесі