thanks. love watvhing these old games. i remember You and Ruber Kruger tackling France to a stsndstill in 93 in the France v Ntvl game. Stand out tackling.
@gcombrinck
Жыл бұрын
Cheers. Appreciate the kind words.
@SuddenStorm982 Жыл бұрын
Old OVS stadium, those were the days 🏆
@riaan237 Жыл бұрын
In 1991 het Noord-Transvaal vir WP 4 keer gewen, 'n groot vreugde! 1. Toetsunie dag. Wen 19-18. 2. Curriebeker wedstryd op Loftus, wen 26-24. 3. Curriebeker wedstryd op Nuweland, wen 28-9 4. Curriebeker uitspeel wedstryd, op 'n Woensdag op Loftus, wen 34-21.
@user-sd5xe5dz2t3 ай бұрын
Lekker man... Rugby 🏉 op sy beste
@bonjovi7120 Жыл бұрын
Om te dink dat paar jaar later het Gerbandt, Heinrich, Uli, Hannes en Gerhard almal vir Transvaal gespeel
@gerhardcombrinck7026
Жыл бұрын
Inderdaad. Gavin Johnston het eers vir Harlequins in Pretoria gespeel en kon nie span maak nie en is toe Transvaal toe. Na sy O/20 jare het Johan Roux ook eers vir Harlequins in Londen (dink ek) gespeel voor hy Transvaal toe is. Dan ook het Rudolph Strauli (Tukkies) en Philip Schutte (Tukkies) het eers vir die Bulle gespeel, en ook Charles en Chris Rousseau (Tukkies).
@riaan237
Жыл бұрын
Ja, dit was hartseer gewees en Robert du Preez het vir Natal gaan speel. Dit voel soos verraad.
@gerhardcombrinck7026
Жыл бұрын
@@riaan237 Daar was redes. En dit was nie noodwendig geld nie.
Пікірлер: 11
What a gem of a find 👏👏👏 Great memories
thanks. love watvhing these old games. i remember You and Ruber Kruger tackling France to a stsndstill in 93 in the France v Ntvl game. Stand out tackling.
@gcombrinck
Жыл бұрын
Cheers. Appreciate the kind words.
Old OVS stadium, those were the days 🏆
In 1991 het Noord-Transvaal vir WP 4 keer gewen, 'n groot vreugde! 1. Toetsunie dag. Wen 19-18. 2. Curriebeker wedstryd op Loftus, wen 26-24. 3. Curriebeker wedstryd op Nuweland, wen 28-9 4. Curriebeker uitspeel wedstryd, op 'n Woensdag op Loftus, wen 34-21.
Lekker man... Rugby 🏉 op sy beste
Om te dink dat paar jaar later het Gerbandt, Heinrich, Uli, Hannes en Gerhard almal vir Transvaal gespeel
@gerhardcombrinck7026
Жыл бұрын
Inderdaad. Gavin Johnston het eers vir Harlequins in Pretoria gespeel en kon nie span maak nie en is toe Transvaal toe. Na sy O/20 jare het Johan Roux ook eers vir Harlequins in Londen (dink ek) gespeel voor hy Transvaal toe is. Dan ook het Rudolph Strauli (Tukkies) en Philip Schutte (Tukkies) het eers vir die Bulle gespeel, en ook Charles en Chris Rousseau (Tukkies).
@riaan237
Жыл бұрын
Ja, dit was hartseer gewees en Robert du Preez het vir Natal gaan speel. Dit voel soos verraad.
@gerhardcombrinck7026
Жыл бұрын
@@riaan237 Daar was redes. En dit was nie noodwendig geld nie.
@Wolf-hh4rv
7 ай бұрын
More money in Tvl. Louis Luyt sorted that out