Rooies Strauss

Rooies Strauss

Videos van Rooies Strauss

Image & karakter | Rooies Strauss

Image & karakter | Rooies Strauss

Stap | Rooies Strauss

Stap | Rooies Strauss

Waardes #Hope4SA

Waardes #Hope4SA

Ek is keelvol

Ek is keelvol

Fees | Rooies Strauss

Fees | Rooies Strauss

Пікірлер

  • @user-jo8cp2pk6z
    @user-jo8cp2pk6z2 күн бұрын

    Goeie dag Pastoor kan nie wag om te sien hoe geseënd julle vandag weer aan die gang is nie Andre van Secunda

  • @claravanrooyen4131
    @claravanrooyen41314 күн бұрын

    Elke Persoon Moet Jesus aanneem en Glo en Sy Wee volg sodat oppad Hemel toe en Ewige Lewe en Jesus in die Kerk leer .

  • @danbez7066
    @danbez70665 күн бұрын

    ag nee rooies, ek hou van jou, maar hoekom dra jy daai zionistiese ster van remphan om jou nek? sies man

  • @berthamahood9945
    @berthamahood99456 күн бұрын

    Let God tell you who to give to.Praise God!!

  • @annadelaquerre6733
    @annadelaquerre67337 күн бұрын

    Ek het ook 2 piet fluite.lekker ketels Om jou te vertel ,kyk die water kook nou.Dan ireteer die geraas jou en haal jy dít gou af.so dít laat my dink aan n skoon Lewe in Christus op die stoof,Dan word die ketel swart op die kole.n vuil Lewe as jy uit beweeg uit Christus.Hou VAs aan God wanneer jy tot bekering Kom en nie wegdwaal van Hom af nie.Volg die pad van die goeie Herder wat Sy Lewe Vir ons afgele het.Jesusliefde.Uit KEIMOES..

  • @Anna-MarieDuPreez
    @Anna-MarieDuPreez8 күн бұрын

    Ons het 2 pietfluite: een soos joue en 'n koper een! Koper vir uitstal en die ander een word in die winter op die houtstoof gebruik!

  • @nicouys8407
    @nicouys84078 күн бұрын

    Rooies, ek stem 100% saam met jou, die predikers is te bang om die waarheid te verkondig, die kerke sal lidmate verloor, aborsie is moord die baba het nie gevra om daar te wees nie. Die man moet ophou om die vrou te manipileer en die vrou moet ophou om daarna te luister, dan praat ons nie oor saamwoon nie, wat ook goed gepraat word, die huwelik is nie 'n stuk papier nie, die huwelik is deur God die Skepper ingestel. Dit het tyd geword om die boek Openbaring te bestudeer wat die eindtyd verkondig. Die AntiChris is alreeds hier, Matt. 24 praat van hierdie dinge wat moet gebeur, dit is nog nie die einde nie, mense, maak oop julle ore en oë en breek met hierdie sondes, keer terug na God die Vader toe voor dit te laat is.God het vir die man 'n hulp gemaak, nie Adam en Adam of Eva en Eva nie. Hosea 4:6 sê, "My volk gaan te gronde weens die gebrek aan kennis; omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet."

  • @denisesaunderson6210
    @denisesaunderson62108 күн бұрын

    Amazing video en daai plek lyk asemrowend. Dankie vir die kragtige boodskap en God sëen U 🙏en U familie

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth59288 күн бұрын

    Dankie Rooies vir God se Woord.

  • @mariakotze7317
    @mariakotze73178 күн бұрын

    My ouers is in 1934 getroud en het ook grond by Wilgenhoutsdrift gekry. Hulle moes die erwe van "scratch" af sleep. Hulle het in 'n sakhuisie gebly vir lang tye. Later huisie gebou en my ma het geplant en hoenders, eiers gesmous. Later room weggestuur. Lekker onskuldig groot geword langs die rivier. Is daar nog mense van daardie tyd. My van was Faul.

  • @user-vl4bj8id2v
    @user-vl4bj8id2v8 күн бұрын

    Waar in die Bybel?N boot waarop ons is?KEER TERUG NA PAULUS SE BRIEWE.. GOD PRAAT NIE MEER IN PROFETE NIE..MAAR SLEGS IN SY SEUN!!JY KOM NIE BY PAULUS UIT NIE..JY KEN NIE DIE EVANGELIE NIE..JY CO- MINGLE..JOU SG.WEES IN DIE PARLEMENT..WAS N VALSE PROFESIE..DIE STORM IS REEDS DEUR GOD BEPAAL..ONS NOEM DIT KONTRASTE..GENADE IS CHRISTUS IN ONS..jy is suur druiwe meneer.Jou profesie is vals.

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie8 күн бұрын

    Rooies, "Image" / iemietsj = BEELD asb.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal11028 күн бұрын

    Kan nie ons ouer garde se ou skoene aantrek nie.

  • @abrahammatthysen5727
    @abrahammatthysen57279 күн бұрын

    Baie dankie waardeer die woord beteken baie❤

  • @lourensvanrooyen1578
    @lourensvanrooyen15789 күн бұрын

    Good day I don't trust people anymore thank you for this video it's nice to see there are people who is listening to Jesus Christ another nice wonderful day😊

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken6129 күн бұрын

    Interessante sienings daar. Ja, dinge gaan agteruit. Ook het hulle op 'n stadium ontwikkel. Dis die rede hoekom daar regenerasie moet wees, maar dit kom nie van alleen nie. Slegs God kan regenerasie gee deur sy Heilige Gees anderste eindig mens op soos die Kanaaniete... wat totaal gedegenereer het.

  • @Willie463
    @Willie4639 күн бұрын

    More Rooies ek hoor jy praat nou so ek dink aan die tyd wat ek in die weermag huis in Diskobellos gewoon het fan proheer ek gras plant of n boom plant en jy moet n koefoet bebuik om n gat te maak dan wanneer jy klaar is sit jy met n blaas op jou hande van probeer om iets te plant

  • @AllanBezuidenhout-ch9jn
    @AllanBezuidenhout-ch9jn11 күн бұрын

    Shalom geliefdes Ek het my hand opgesteek vir Onse Vader, Yahweh deur vir Hope 4SA gestem. Dit was inderdaad 'n waterskeiding tyd asook 'n toetssteen van lojaliteit vir Suid Afrikaners. ' Dat so min gelowiges vir Hope 4SA gestem het is 'n bewys dat die vaandel van Christenskap nie ware aanbidders verteenwoordig nie. Kom uit haar uit as julle nie die plae wat oor hulle gaan kom wil ervaar nie.

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken61211 күн бұрын

    Die 4SA plan was 'n ondeurdagte poging gewees. Jy mors maar energie op verkiesings. Want jy wen net as jy wen. Anders het jy AL JOU GELD en energie gemors. Dis die verskil met byvoorbeeld evangelisasie werk en pastorale werk. As jy dit reg doen sal jy altyd iets wen. Maar Rooies het hier net 'n nul behaal. Maar kom ons sien dit positief. Dit wys maar net dat 'n ander pad gevolg moet word.

  • @mjlroux9998
    @mjlroux999811 күн бұрын

    Prys die Here. Laat die Here se Wil geskied.❤

  • @hwi5561
    @hwi556112 күн бұрын

    Shalom Rooies... Ja en met swaard in die ander hand vir wat voorlê

  • @chrisroos6270
    @chrisroos627012 күн бұрын

    Die boek Habakuk verduidelik vir ons baie mooi

  • @RobertOreilly-u5n
    @RobertOreilly-u5n12 күн бұрын

    ❤Waarheid❤

  • @RobertOreilly-u5n
    @RobertOreilly-u5n12 күн бұрын

    ❤Waarheid❤

  • @RobertOreilly-u5n
    @RobertOreilly-u5n12 күн бұрын

    ❤Waarheid

  • @RobertOreilly-u5n
    @RobertOreilly-u5n12 күн бұрын

  • @RobertOreilly-u5n
    @RobertOreilly-u5n12 күн бұрын

  • @brokensword2231
    @brokensword223112 күн бұрын

    Rooies die mense share so min van julle goed en dis omdat daar geen vertroue in jou is nie. Jou liegstories het jou ingehaal. Jy het nog nooit 'n blinde genees nie, jy het nog nooit enige persoon genees nie, ook nie 'n dooie opgewek nie. Indien dit die waarheid was sou jy dit kon bewys maar jy kies om enige vrae daaroor net te ignoreer. Klassieke geval van 'n minderwaardigdigheids kompleks, "ek het 'n graad", "ek het baie blindes weer laat sien", "ek het 'n dooie opgewek maar dit het nog net een maal met my gebeur" niks van dit is die waarheid nie. Kom, gee die naam van 'n persoon wat jy "genees" het toe, dink net die media aandag wat jy gaan kry, die geld wat sal inkom, mense sal van regoor die hele wereld kom sodat jy hulle kan "genees".

  • @4x4importspty
    @4x4importspty12 күн бұрын

    Oom Siener het hierdie doringbos regerig voorspel. Hys gese dis soos n valse wit vlag wat in blood gedoop gaan word. Die storm is oppad. Mense is aan die slaap.

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken61212 күн бұрын

    Klink soos inlegkunde en gegorrel.Onthou net diegene wat al meer ondervinding weet dat Suid-Afrika se strate met profete, predikante en sendelinge gepleister was al vir jare. En 99% was so vals soos 'n R3 noot.

  • @PietM749
    @PietM74913 күн бұрын

    Die arme pastoor is self gebreinspoel. Hy preek vir ander, maar nie vir homself nie. Hy wou self deel van die kring van die spotters raak( Ps.1:1). Hy wou in sy eiewillige godsdiens ook gaan buig voor die ander gode in die parlement waar alle godsdienste (never mind Boedhiste alleen)met oop arms aanvaar en voor gebuig word. Hy sou ingesweer word onder eed dat hy die grondwet aanvaar en bevorder word onder eed sou hy ingestem word. Wat het geword van; " Jy mag geen ander gode voor My aangesig hê nie"?(Ex.20:2) Glo die pastoor die Bybel, of glo hy net die dele wat hy wil glo soos die meeste Christene maar doen? "Salig hy wat in die lewe, sonder hulp en sonder raad, as hom alles wil begewe, vlug tot God, sy Toeverlaat; en ook in die swartste nag op die HERE alleen bly wag."( Ps. 146:3 berymd)

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken61213 күн бұрын

    "Jy mag geen ander gode voor My aangesig hê nie""... of die Here se naam nie misbruik nie. Mense verstaan dit egter verkeerd. Dit is nie oor gebruik van woorde soos God, Jesus, Jahwe of watookal. Dis oor die inspan van godsdiens en god se gesag en aansien vir ander agendas. Dis hoekom mens versigiting wees met Godsdiens in Politiek insluitende besigheid. Veral Afrikaners het die eienskap gehad om mense wat hulle as christene voordoen te vertrou ook moes hulle eintlik nie.

  • @PietM749
    @PietM74913 күн бұрын

    @@metapolitikgedanken612 jy slaan die spyker op sy kop raak. Die woorde is juis vir die Christen bedoel en nie net vir ander nie.

  • @jonathandelange9480
    @jonathandelange948013 күн бұрын

    Wat moet kom sal kom... maak nie saak wat wie gestem het nie, wat moet kom sal kom. Of ons dit like of te nie.

  • @inapretorius4792
    @inapretorius479213 күн бұрын

    Goeie naand Rooies - Shabbat Shalom. Jy die 2 video's gekry vd vroue wat die storm sien - d 1 sien vd land se kant af en die ander 1 vd see se kant af. As jy ni gekry het ni laat weet, dan stuur ek vir jou.

  • @spencercourtis9371
    @spencercourtis937113 күн бұрын

    Rooies, i looked this up and it best describes you... '‘The Issachar anointing is a twin-anointing or a double grace: … having understanding of the times correlates with the prophetic dimension and knowing what Israel ought to do correlates with the apostolic dimension. 1) The prophetic aspect sees what is on the heart of God, hears what He is saying per time and season, and voices it (Amos 3:7-8). 2) The apostolic aspect takes that which is seen, heard and spoken in the spirit and implements it in the natural- it helps people experience the reality of it. God wants to bring not just individuals but also nations and countries unto Himself (into His glorious purposes). Given the urgency of the times, He is releasing more double graces and anointing to accomplish His purposes.’ '

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn12 күн бұрын

    Goeie beskruiwing

  • @Godisgood1980SA
    @Godisgood1980SA13 күн бұрын

    God is steeds op die troon. Amen

  • @nicvanas4321
    @nicvanas432113 күн бұрын

    Jy maak my oe oop. Ek is 82 Jaar oud en sien wat aangaan wat verkeerd is.

  • @maritadelaat2199
    @maritadelaat219913 күн бұрын

    😂Garage plan vir die blik vrou!!!.... Skaap vrouvgeslag moet hy eintlik tronk toe... Een vet gemors!!!

  • @pietervantonder5449
    @pietervantonder544913 күн бұрын

    God is 'n jaloerse God, daarom verafsku Hy alle afgode waarvan Jesus sekerlik die grootste afgod van almal is.

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken61213 күн бұрын

    Is jy Israel Visie?

  • @pietervantonder5449
    @pietervantonder544913 күн бұрын

    @@metapolitikgedanken612 nee, ek gee net die ou testamentiese perspektief.

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken61213 күн бұрын

    @@pietervantonder5449 Behalwe dat dit nie 'n ou testamentiese perspektief is. Die Ou Testament gaan dan juis oor Jesus. Elke boek gaan oor hom, mens moet egter die heilige Gees he om dit raak te lees, terwyl van dit redelik blatant is.

  • @pietervantonder5449
    @pietervantonder544913 күн бұрын

    @@metapolitikgedanken612 absoluut belaglik wat jy sê. Nie een enkele woord oor Jesus in die ou testament nie. Jy droom drome.

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken61213 күн бұрын

    @@pietervantonder5449 Daar wys jy nou net dat jy net so blind is soos die Judaiste.Hulle probeer hierdie ook vir mense wys maak. Het selfs groot boeke daaroor geskyk lank terug, ook bekend as die bybel. Jesus is dwaarsdeur die OT en begin van Genesis, dit reflekteer ook maar wat in die NT staan. Voorbeeld, die saad van die vrou in genesis 3. Wie is dit? Wel, daar is literatuur oor dit, lyk vir my jy is nie bewus daarvan nie. Maar jy wil 'n deskundige oor die bybel wees? Moenie belaglik raak nie.

  • @louis_ellis.2410
    @louis_ellis.241013 күн бұрын

    🙏🏻🙏🏻

  • @ElsaBotha-xx5it
    @ElsaBotha-xx5it13 күн бұрын

    Hallo Rooies , wees gegroet Elsa v Pretoria

  • @jennyrichards3883
    @jennyrichards388314 күн бұрын

    Dankie oom dit is die waarheid Jesus het ons so lief dat Hy ons nie in die hel wil sien nie en dit is die liefde wat ons ook vir mense moet hê

  • @nicouys8407
    @nicouys840714 күн бұрын

    Rooies, jy praat absoluut die waarheid, hou so aan. Dankie

  • @nicouys8407
    @nicouys840714 күн бұрын

    Almal wat deel het aan die gemors, sal nie oorleef nie, aborsie is moord, almal wat deel het daaraan is skuldig moet met die Groor Wit Toon sitting verantwoording doen, stop om te sê die Bybel moet meer vriendliker word. Man, die Woord van God sal so bly die mens moet gehoorsaam wees aan God die Vader. God het nie man en man geskape nie Hy het man en vrou geskape. Mense, dit is hoe die vyand werk.

  • @JulioRossouw-eg6jl
    @JulioRossouw-eg6jl14 күн бұрын

    Aag man.. soveel vars priesters

  • @lourensvanrooyen1578
    @lourensvanrooyen157814 күн бұрын

    Yes the Bible is the truth Ashley the Bible must be the law in this country I pray for Jesus in 2015 2014 for a dry season and it just happened we have so many reigns and not the dry season in the Bible says you have 7 years dry Seasons in 7 years wet Seasons and when I grow up we have just wet Seasons❤❤❤🌍

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken61214 күн бұрын

    Where in the bible does it say that it must be 'the law' of every country? It isn't what it says, while there is some value in it, if governments take some leads from the bible. Human Governments are justified in the OT (affirmed in the NT). The justification is that God gave the Earth for Adam and instructed him to rule. NT says rulers have the sword as an instrument against evil doers. Unfortunately Adams posterity is also depraved so you will get corruption and problems of that kind. That said heathen kings still acknowledged divine creator at least to some extent.

  • @ekisboos7860
    @ekisboos786014 күн бұрын

    En so, terug in die politiek, gaan Zuma aan met sy bose werke. Jy is weer pap smous nadat jy die Christen stemme verdeel het en absoluut niks bereik het nie. Sponsors tree aan want die klompie gaan weer terugval op die pap lorrie en Matt 28:19 vir werkers (sendelinge oplei) om die meel te maal en laai. Waar is dit lekker, daar is dit lekker want ons sing en bid en bedel en gee klasse en maak videos en vertel spookstories en vals stories van genesings en doen enige ding solank ons net nie regtig hoef te werk nie.

  • @thysm100
    @thysm10014 күн бұрын

    Lees Romeine 13:1-7 Jou redding en jou verhouding met God bepaal al jou ander verhoudings. Ook jou verhouding met die regering. Die grondbeginsel wat die Here ons hier leer oor ons verhouding met die regering, is dat alle gesag van God afkom. Hy regeer soewerein. Hy bestuur die wêreldregering na sy einddoel toe volgens sy raadsplan. Omdat alle gesag van Hom af kom, kom enige gesag wat ‘n regering kan hê van God af. Hy kies om regerings daar te hê. Hy stel hulle aan. God gebruik regerings om seker te maak dat daar wet en orde is. Hy gee regerings die mag om te straf. Dit plaas natuurlik ‘n groot verantwoordelikheid op regeerders: Hulle is deur God daar geplaas, hulle is verantwoordbaar teenoor Hom. God kies om ons deur regerings te regeer. Hy gee aan regerings gesag. Wat van swak regeerders? Wat van iemand soos Hitler of Stalin of Mugabe? Net omdat God aan hulle hul posisie gee, beteken nie Hy is tevrede met hul misbruik van hul mag nie. Goddelose en ongehoorsame regeerders gaan voor sy regterstoel moet staan en verantwoording doen. Tog gebruik God goddelose regerings in sy almag. Hy gebruik hulle om sy raadsplan te voltrek. Dink maar bv. aan Nebukadneser wat Hy gebruik het om die Israeliete in ballingskap te voer om hulle te leer om op Hom Alleen te vertrou. Onderwerping aan die owerheid is onderwerping aan God Die opdrag wat God aan gelowiges in Romeine 13:1 gee, is baie duidelik: Onderwerp jou aan die owerheid wat oor jou gestel is. Onderwerp beteken om te gehoorsaam en te eer. Die Griekse woord het ‘n militêre oorsprong. Letterlik beteken dit om die regering as iemand te sien wat ‘n baie hoër rang as jy het. Hulle mag vir jou sê wat om te doen. Die uitspraak in Romeine 13 is een van die duidelikste uitsprake wat ons in die Woord kry oor ons verantwoordelikheid teenoor die regering. God gee aan regerings gesag, daarom moet jy jou aan hulle onderwerp. Wanneer jy jou aan ‘n regering onderwerp, is jy besig om jouself aan God te onderwerp. Op hierdie punt moet ons vra: Wat weet Paulus, deur wie die Here hierdie brief geskryf het, dan nou van lewe onder ‘n goddelose en onregverdige regering? Kan ons enigsins na hierdie bevel om aan die regering gehoorsaam te wees, luister? Ons kan en ons moet. Dit is God se Woord hierdie. Verder weet Paulus baie goed hoe erg ‘n onregverdige regering is. Hy het self onder die Romeinse regering onreg gely. Hy het lyfstraf ontvang en is mishandel. Hy is onregverdig in die tronk gegooi. Paulus het aan sy eie lyf die merke van ‘n wrede en onregverdige regering gedra. Die Romeinse ryk was groot en het ‘n doeltreffende regstelsel gehad. Die regeerders het dit misbruik. Baie mense is onregverdig behandel en verneder. Die mense moes verskillende soorte belastings, waarvan mens nie seker is hoe regverdig hulle almal is nie, betaal. Klink dit bekend? Die gelowiges aan wie hierdie brief geskryf is, het in Rome gebly. Die middelpunt van die Romeinse Ryk. Die mense het nie veel regte of verteenwoordiging gehad nie. Christene is mishandel en is doodgemaak in die Circus Maximus deur gladiators en diere. Dit is gedoen om mense te vermaak. Minder as 10 jaar na die skrywe van hierdie brief, het Christene onder die gruwelikste vervolging denkbaar onder keiser Nero deurgeloop. Paulus ken onregverdige en goddelose regerings. Die mense aan wie hy skryf ook. Steeds kom die boodskap reguit en sonder voorbehoud: Onderwerp jou aan die regering, want God kies om jou deur hulle te regeer. Mens staan oor hierdie saak voor God. As jy jouself aan die regering onderwerp, onderwerp jy jou aan God. God sê mens moet aan die regering onderdanig en gehoorsaam te wees. Daar is wel een uitsondering: Wanneer die regering van jou verwag om iets te doen wat gaan beteken dat jy aan God ongehoorsaam gaan wees. In sulke situasies gehoorsaam gelowiges God en nie ‘n regering nie. Ons kry voorbeelde van sulke situasies in die Woord: Die Hebreeuse vroedvroue wat toe die volk in Egipte was, was nie gehoorsaam aan die koning van Egipte nie. Hy het hulle beveel om babaseuntjies dood te maak. “Maar die Hebreeuse vroedvroue het God gedien en nie gemaak soos die Egiptiese koning hulle beveel het: hulle het die seuntjies laat lewe.” Eksodus 1:17. Daniël se vriende wat nie voor die beeld in Babilonië wou buig nie, want dit sou beteken dat hulle God verloën. Hulle het in die vuuroond geland daarvoor. Ons het ons God vir wie ons dien. Hy het die mag om ons te red uit die brandende oond, en Hy sal ons ook red uit u mag. Selfs as Hy dit nie doen nie, moet u weet dat ons u god nie sal dien nie, die goeie beeld wat u laat oprig het, nie sal aanbid nie.” Daniël 3:17-18. Daniël wat nie aan die wet gehoorsaam was dat hulle vir ‘n tyd lank net die koning mag aanbid nie. Hy het voortgegaan om God elke dag te aanbid. Hy was in die leeukuil gegooi daarvoor. “Toe Daniël hoor dat die dekreet uitgevaardig is, het hy na sy huis toe gegaan. Sy dakkamer se venster het na Jerusalem se kant gekyk en soos sy gewoonte altyd was, het Daniël voortgegaan om drie maal per dag voor sy God te kniel en Hom te prys, te aanbid en te dank.” Daniël 4:11. Petrus en Johannes wat vir die Joodse Raad gesê het dat hulle nie aan hulle kan gehoorsaam wees nie omdat hulle nie kan stilbly oor die Evangelie nie. “Daarna het die Raad die apostels weer laat inkom en hulle beveel om glad nie verder in die Naam van Jesus iets te verkondig of te leer nie. Maar Petrus en Johannes het vir hulle gesê: “Julle moet maar self besluit wat voor God reg is: om aan julle gehoorsaam te wees of aan God. Wat ons betref, dit is onmoontlik om nie te praat oor wat ons gesien en gehoor het nie.”” Handelinge 4:18-20. Die lyn van gehoorsaam en ongehoorsaam aan die regering lê by dit wat vir of teen God se wil en Woord is. Doen dit deur te fokus op die Koning, geduldig te wees en gebed Hoe is dit moontlik om aan hierdie moeilik opdrag van God gehoorsaam te wees? Slegs deur op ons Koning fokus. Deur te onthou dat ons deur Jesus Christus verlos is en ewig in ‘n verhouding met God lewe. Ons verlossing beteken dat ons burgers van sy Koninkryk is. Ons verlossing beteken dat ons nie van hierdie wêreld is nie. Ons verlossing beteken dat ons anders as die res van die wêreld is. Ons het die troos en die versekering dat ons Koning gaan terug kom. Die onreg en die tekortkominge van aardse regerings laat mens al hoe meer uitsien na die wederkoms. Wanneer ons Here Jesus Christus, die enigste Regverdige Koning, terugkom en ons ewig in sy Koninkryk gaan lewe. God gebruik swak aardse regeerders om ons te leer om net op Hom te vertrou. Ons Koning Jesus het nie aarde toe gekom om regerings omver te werp nie, al was dit wat die Jode van die Messias verwag het. Hy het Homself gewillig aan die onregverdige regering onderwerp tot die dood toe. Hy kon die regering in ‘n oogwink met ‘n hemelse leërmag omverwerp, maar Hy het nie. Hy laat Hom deur ‘n wêreldse regter veroordeel. Omdat God oor almal regeer en omdat Jesus Christus as Koning terugkom, weet ons dat God heidense en onregverdige regerings gaan oordeel. Gelowiges neem daarom nie reg in eie hande nie. In Romeine 12:19 sê God baie duidelik: “Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God.” Jy het geduld nodig om gehoorsaam onder ‘n regering te lewe. Geduld omdat hulle gebreke het. Geduld omdat hulle ook sondige mense is. Geduld omdat alles nie altyd gaan soos jy dit wil hê nie. Geduld omdat ons besef dat God kies om ons deur regerings te regeer. As gelowiges met sonde gaan reageer op die onreg, gaan ons ‘n streep deur ons getuienis en roeping in die wêreld trek. Jy kan nie sonder gebed onder ‘n regering lewe nie. Deur te bid wys jy dat jy net op God vertrou en dat jy weet dat alles in sy hande is. Hy wil hê ons moet vir ons regering bid! In 1 Timoteus 2:1-3 staan daar: “Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense, vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons ‘n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid. So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser.” Die opdrag aan gelowiges is baie duidelik: Onderwerp jou aan die regering, want julle gesag kom van God af. As jy jou aan hulle onderwerp, onderwerp jy jou aan God Self. Die opdrag is duidelik, maar die uitleef daarvan is moeilik in ‘n wêreld waar regeerders baie keer net vir hulself lewe. Daar is maar een geval wanneer gelowiges nie aan die regering gehoorsaam mag wees nie: Wanneer die regering van ons verwag om iets te doen wat gaan maak dat ons ongehoorsaam aan God is. Gelowiges het die troos dat ons aan die Koning Jesus Christus behoort. Ons sien uit en verlang na sy koms wanneer ons ewig onder sy regverdige regering gaan lewe. Tot dan onderwerp ons onsself aan die regering omdat ons weet dat ons God op hierdie manier dien. Gerhard van Rhyn is tans predikant by die Gereformeerde Kerk Komatipoort

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken61214 күн бұрын

    Nou wat is die kriteria vir wat 'n legitieme regering is? Onthou destyds was daar sprake van Monarchie gewees. Nie van Demokrasie nie. Demokrasie, veral nie multikulturele demokrasie kry mens nerens in die bybel nie.

  • @elmarievandermerwe3166
    @elmarievandermerwe316615 күн бұрын

    God is 'n titel. HY en SY SEUN het n Naam! Lees: Spr 30:4!

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken61214 күн бұрын

    Is jy Israelvisie? Naam is 'n vertaling van Shem, daar. Dit gaan oor die gesag van die Vader en die seun, wat verskillende persone is. Dit het niks met 'geheime Name' te doen nie, wat julle in elk geval nooit reg kan spel nie. Bly maar by die mooi Afrikaanse woorde.

  • @spacemuis
    @spacemuis15 күн бұрын

    Zuma is OOM SIENER VAN RENSBURG se IMPI en hy gaan die KOMENDE REVOLUSIE inly....en die BLANKE ADAMIET is die teiken....dis so van die TUIN VAN EDEN af....dis waar die ADDER, SLANGSAAD sy NASATE ontstaan het met Kain....

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken61214 күн бұрын

    Is jy Israelvisie? Kain is 'n beeld vir diegene wat dink hulle is gered in die vlees... Dink nie jy het dit mooi verstaan nie.

  • @spacemuis
    @spacemuis15 күн бұрын

    DORINGBOS REGERING van SIENER VAN RENSBURG....

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken61215 күн бұрын

    Iemand wat die tema Christen en staat ook aanspreek: kzread.info/dash/bejne/n5yoxLBqlMu6ZtY.html

  • @christinepretorius4996
    @christinepretorius499615 күн бұрын

    😂😂😂😂😂