Stembriewe se gevolge | Rooies Strauss

Om te stem is 'n reuse verantwoordelikheid en jou keuse het groot gevolge.
#stemdag #verkiesing2024 #hope4sa #rooiesstrauss

Пікірлер: 33

  • @Brother-Louis
    @Brother-LouisАй бұрын

    Ek was verbaas om in die ry, mense van verskillende rasse te hoor praat van hul support vir HOPE4SA. Elke enkele mostersaad in die grond het *GEEN* keuse as om te groei nie!!! Prys die naam van *JESUS* !

  • @africadventures125

    @africadventures125

    Ай бұрын

    Ja ek kan ook nie glo dat enige mens vir hope kan stem nie

  • @MrJohhnycongo
    @MrJohhnycongoАй бұрын

    Wat die SA 2024 verkiesingsuitslag ookal sal wees na vandag (29 Mei 2024), ons as SAners, - veral Christen SAners, - mag NOOIT weer só laat slaplê as in die afgelope 30 jaar nie!

  • @metapolitikgedanken612

    @metapolitikgedanken612

    Ай бұрын

    "Moenie jou met Polletiek ophou nie" het hulle gese. "Liewe Jesus gaan alles reg maak", het hulle gese. Ek wonder niet wie is daardie 'liewe Jesus' van hulle. Die party ouens is natuurlik ook 'n bietjie van die spoor af. Daar is 'n plek vir 'amptelike politiek'... en daar is selfs bybels gegronde sienings oor dit. Maar in regte lewe word hierdie dinge dikwels verdraai. Dit kom altyd weer by die 'voorppolitiese probleme' uit. En nou ja, as mense teen God rebeller, gaan hulle natuurlik ook 'n regering kry wat so is. Soms kry ook gehorsame mense so iets, maar hulle kom makliker weer los daarvan.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen874Ай бұрын

    Vir jou gestem. 2 van ons

  • @adrievanwyk9066
    @adrievanwyk9066Ай бұрын

    Amen en Amen 🙏

  • @oompie3083
    @oompie3083Ай бұрын

    Amen

  • @spacemuis
    @spacemuisАй бұрын

    En die HELE wêreld loop agter die DIER aan ALMAL, behalwe hulle wie se NAME geskryf staan in die BOEK.....met daai kruisie trek jy n kruisie op jou eie lewe....MOENIE DIE "DINGE" VAN DIE WÊRELD LIEF HÊ NIE....want dan is die liefde van die Vader nie eens in jou nie....BEDING DIE DINGE WAT DAAR BO IS....AL DIE PARTYE HET MAMON NODIG OM TE FUNKSIONEER...

  • @spacemuis

    @spacemuis

    Ай бұрын

    Wat beteken AFGESONDERDES? REMNANT....OORBLYFSEL...

  • @jankokt6567
    @jankokt6567Ай бұрын

    Om met die verkeerde hart vir jou vyande te bid,is ook nie God se manier nie......wat het geword van bid vir jou vyande,seen die wat jou vervloek.....dis wat God laat beweeg en die duiwel van die toneel laat padgee........Mat 6 v33

  • @Brother-Louis

    @Brother-Louis

    Ай бұрын

    Bid vir jou vyande, maar moenie vir hul stem nie. "If you tolerate, it will dominate"

  • @spacemuis

    @spacemuis

    Ай бұрын

    Deut 28....vloek, en jou vyand sal jou omsingel, oorheers, besteel en vermoor....en die Almagtige sal dit aan jou doen.....

  • @heinrichatjustonsite3182

    @heinrichatjustonsite3182

    Ай бұрын

    Jy seen sodat die seen terug val op jou maar die Skepper mag wraakneem. Rooies moes eintlike gesê het dat die vloek van Deut 28 op die moet val wat nie Sy gebooie gehoorsaam nie.

  • @metapolitikgedanken612

    @metapolitikgedanken612

    Ай бұрын

    @@Brother-Louis Mense het 'ook 'n verkeerde idee daarvan wie 'vyande' is. Vyande is maar net teen jou. Maar daar is ook mense wat verby daardie probleem is. En hulle kan ook nie gered word nie. Moet eintlik verwyder word, want hulle werk teen ander en mislei.

  • @jankokt6567
    @jankokt6567Ай бұрын

    Ek stem.....

  • @truetalk123
    @truetalk123Ай бұрын

    Die man weet niks van politiek af ni

  • @aletnel9867

    @aletnel9867

    Ай бұрын

    Dit is seker waar, maar van die Woord weet hy, al kom die stories bietjie ongewoon oor

  • @RailCartAdventures

    @RailCartAdventures

    Ай бұрын

    Nerens in die Woord is politiek 'n vereiste om die ewige lewe te beerwe nie. Matt 6: 19-34

  • @messengerofgod2788

    @messengerofgod2788

    Ай бұрын

    @truetalk123, ja verseker weet hy niks van die vuil sataniese politieke bedryf gedryf deur demone nie, want elke kruisie getrek vir die politieke name wat hy noem, is 'n kruisie vir Lucifer en sy demoniese NWO.

  • @PietM749

    @PietM749

    Ай бұрын

    Nou wil Rooies ook deel van die kring van die spotters word.(Ps.1 en Ps.2) Eiewillige godsdiens is erger ongeloof. Want 'n ongelowige kan nog makliker bekeer word as iemand wat in eiewilligheid met dwalleer en valse godsdiens besig is. Watter aandeel het die gelowige met die ongelowige, of watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis? Moenie in dieselfde juk trek saam met die ongelowiges nie.(2 Kor.6:11-18)

  • @johanvandermerwe4620

    @johanvandermerwe4620

    Ай бұрын

    dit is ook wat ek dink Kerk en politiek meng nie soos water en olie nie Wat soek die kerk by politieks en wat soek politieks by kerk Elkeen sy eie roeping Een ding verseker ek klaar met kerke en geloof hulle almal eenders soek net votes en geld en belowe jou die wereld se kak