UKRAINE OUTREACH | Rooies Strauss

Ukraine solution
UKRAINE OUTREACH
STANDARDBANK
UPINGTON
REK: 240085450
Tak kode: 05070447
Reference- "UKR" followed with up with name.
Whatsapp to in payment to Ruies Strauss 0827899550 - amount and your name and UKR
Red Ostrich
0728680723 Zanica
#ukraine #rooiesstrauss

Пікірлер: 14

  • @truetalk123
    @truetalk1232 ай бұрын

    Oooooo rooies ek gaAn nou sonde pleeg,maar jy het mooi bene jong

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth59282 ай бұрын

    Ons Vader in die hemel seën jou Rooies.

  • @DickGarth-hh6lh
    @DickGarth-hh6lh2 ай бұрын

    Your best video in last 5 months lord keep this man as pastor ❤

  • @PietViljoen
    @PietViljoen2 ай бұрын

    Hallo Roomies, ek is in Bangladesh. Seëninge vir jou.

  • @Willie463
    @Willie4632 ай бұрын

    Die klank is goed

  • @philipcronje8445
    @philipcronje84452 ай бұрын

    Rooies ek het baie respek vir jou werk maar wat wil jy daar in die Ukraine gaan maak? Daar is baie meer nood gevalle in Suid Afrika

  • @metapolitikgedanken612

    @metapolitikgedanken612

    2 ай бұрын

    Dis wat ek ook oor wonder. 1. Daar is Christene in die Ukraine. Sal iemand kan verduidelik hoekom die Heilige Gees hulle nie kan gebruik nie, maar eerder mense van 8000 km ver weg moet kry om 'sendingwerk' te doen. 2. Daar is groot nood in Suid-Afrika en dis juis om rede die Heilige Gees afwesig is met Christene en dit nag is in mense wat se lewens wat vleeslik is. Die doel van 'n apostoliese taak is nie deugdespogery.

  • @PAPAHERDRIENA
    @PAPAHERDRIENA2 ай бұрын

    Is dit n life giwees oom

  • @maakditndubbel7454
    @maakditndubbel74542 ай бұрын

    Spear International plaas "sendelinge" uit, plaaslik en in die buiteland, wel so se hulle... Wie het gaan "sendingwerk" doen in Ukraine tot nou? Rooies, sy seun, dogter, skoondogter, skoonseun, die kleinkinders en nou gaan skoonseun se suster ook. Internasionale trips vir familie, dis al wat dit is.

  • @metapolitikgedanken612

    @metapolitikgedanken612

    2 ай бұрын

    Ek het lanklas sendelinge in Suid-Arika ontmoet. Grootliks is dit maar skaapstelers. Dws hulle gebruik enige geleendheid om mense van ander kerk vir hulle te werf. Moet byse, die probleem is ook met die kerke waarvan hulle die mense werf. Die Heilige Gees is doodeenvoudig nie daar nie. Geen wonder mense soek elders. Ukraine is alreeds gekersten. Ek sien nie hoe hulle sendingwerkers van elders nodig het nie. Maar "sendingwerk" word dikwels as vakansiegeleendheid gesien. "Geniet jou lewe en skyn heilig vir ander". Mens moet dit maar met 'n knippie sout vat. Ek persoonlik dink dat die Heilige Gees goed genoeg is om Ukrainers toe te rus om evangelisasie te kan doen. Maar daar is blykbaar 'n paar mense in die kerke wat vir my sal verskil en dink dat net hulle kerk goed genoeg is om sendelinge beksikkbaar te maak.

  • @syddee
    @syddee2 ай бұрын

    Hoe lyk die vakansie budget ?, ou Rooies eet lekker burgers en steak met jul tiendes.

  • @ekisboos7860

    @ekisboos7860

    2 ай бұрын

    Die hele familie eet groot uit die tiendes as mens hulle so kyk.

  • @syddee

    @syddee

    2 ай бұрын

    Ja ha ha Lewe van donasies af, what an easy life. Ek wil nou nog weet hoe n arm speurder n krokodil plaas bekom. Ek het een keer n video desien waar hy nou vir Jesus kom bedel en hoeveel dit kos vir n bussie vol sendelinge om elkeen n burger te eet, REALLY ????. EET DROË BROOD AS JY SO PASSIONATE IS !. Toer die wêreld rond en eet lekker uit met arm mense se tiendes. As hy regtig mense gehelp het was dit fine. Ek het sy fake demoon uit drywings gesien, dis lagwekkend omdat dit gefabriseerd is. Net stupid mense sal daardie kak glo. Hy verkoop vrees en neem tiendes as vergoeding.