Wat is jou Temperament? (Lynette Beer - Sessie 1)

Hierdie dinamiese en inspirerende aanbiedding sal jou help om jou verhoudings beter te hanteer en om jouself, sowel as dié om jou, ook beter te verstaan.
Lynette Beer het by ons laaste Vroueoggend van 2024 'n aanbiedding gegee oor persoonlikheidstipes wat sy in kleure kategoriseer.
www.gesinskerk.co.za

Пікірлер: 3

  • @Gesinskerk
    @Gesinskerk16 күн бұрын

    Sondag 23 Junie 2024 om 18:00 saai ons sessie #2 uit en Sondag 30 Junie 2024 om 18:00 saai ons sessie #3 uit. Dankie dat jy saam gekyk het.

  • @anneleensutton
    @anneleensutton16 күн бұрын

    Lynette! Lynette! Lynette! Jy is briljant! Jy laat my altyd glimlag 😊🤗💙

  • @johandelport3191
    @johandelport319116 күн бұрын

    Goeienaand almal. Welkom aanlyn. Laat weet asseblief van waar skakel jy in.