Die Perfekte Blou Kind

Lynette Beer - Seeds of Inspiration deel vandag oor die 𝗣𝗘𝗥𝗙𝗘𝗞𝗧𝗘 𝗕𝗟𝗢𝗨 𝗞𝗜𝗡𝗗.
Om uit te vind wat jou kind se Temperament is, doen gerus ons Aanlyn Temperament Toets teen R50.00: lynettebeer.co.za/members/log...
Die Pret met Persoonlikhede e-boek is ook 'n goeie hulpbron om jou te help om jou kinders se temperament te verstaan. Koop gerus die e-boek in
Afrikaans: www.lynettebeer.co.za/shop/Pr...
Engels: www.lynettebeer.co.za/shop/Ha...
Sluit more aan by Lynette Beer - Seeds of Inspiration waar sy die laaste video in hierdie reeks gaan deel oor die Groen Temperament

Пікірлер