Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)

Hierdie dinamiese en inspirerende aanbiedding sal jou help om jou verhoudings beter te hanteer en om jouself, sowel as dié om jou, ook beter te verstaan.
Lynette Beer het by ons laaste Vroueoggend van 2024 'n aanbiedding gegee oor persoonlikheidstipes wat sy in kleure kategoriseer.
www.gesinskerk.co.za

Пікірлер: 1

  • @Gesinskerk
    @Gesinskerk7 күн бұрын

    Sondag 30 Junie 2024 om 18:00 saai ons sessie #3 uit. Indiens jy Sessie #1 gemis het, klik gerus hier: kzread.info/dash/bejne/pp2OzpiHepWoZ7g.htmlsi=MIqbGoT7PK0ZdAHh