Wat gebeur na die DOOD? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernacle.com
Besoek ons aanlyn winkel (e-winkel) : www.menorahtabernacle.com/e-winkel
Volg ons op Facebook: MenorahTabernacle
Volg ons op Instagram : menorah_tabernacle

Пікірлер: 92

  • @janvermeulenvermeulen5364
    @janvermeulenvermeulen53647 ай бұрын

    Amen Shalom dankie baie Vir die waarheid past Frik.

  • @jacobuskai4594
    @jacobuskai459410 ай бұрын

    Dankie Here!

  • @marietjiesteenkamp4948
    @marietjiesteenkamp4948 Жыл бұрын

    Wow ...nou verstaan ek dit uiteindelik....dankie

  • @chriscoetser8521
    @chriscoetser8521 Жыл бұрын

    Wat 'n vars perspektief! Ek stem 100% saam hiermee, en so ook dat daar nie 'n pre-trib rapture kan wees nie. Ek het eenkeer 'n studie gedoen oor die woord ly/lyding en dit is duidelik dat ons in die voetstappe van Jesus sal volg in lyding. Die pad van christen is nie een van net prosper en goedgaan nie. Ons sal op ons knieë gehou word as ons die pad van geregtigheid wil stap. Dankie weereens

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe586811 ай бұрын

    Dankie hiervoor, nou verstaan ek dit baie beter

  • @johancoetze5875
    @johancoetze587510 ай бұрын

    Dankie Frik. Maak vir die eerste keer sin! Heerlik om te luister na Skrif in konteks.

  • @mariannasmit726
    @mariannasmit726 Жыл бұрын

    Amen!!

  • @williamkaswarie940
    @williamkaswarie94011 ай бұрын

    Amen 👏

  • @Rooster1212
    @Rooster1212 Жыл бұрын

    Beautiful preaching. May God bless you👑

  • @wilmafisher8430
    @wilmafisher8430 Жыл бұрын

    Amen.... Baie dankie. Het gewonder hoe dit werk. Nou verstaan ek dit mooi. Hallelujah 🙏

  • @nonniemostert9281
    @nonniemostert9281 Жыл бұрын

    Dankie baie pastoor waardeer baie mooi uit een gesit!!!!

  • @annetjieprinsloo7840
    @annetjieprinsloo78402 жыл бұрын

    Baie dankie pastoor Frik vir die onderrig oor die dood so interresant en verstaanbaar Nogmaals baie dankie 🙏🙏🙏

  • @ritaferreira1407
    @ritaferreira1407 Жыл бұрын

    Besef nou dit was my Vader sê verjaardag gister en het gese op fb “geniet verjaardag in die hemel” dis nie waar nie want hy slaap nog tot tweede Koms. Dankie vir opbreek van : “Na die dood”.

  • @tinyvoigt4604
    @tinyvoigt460411 ай бұрын

    Goeiedag, ps Frik baie dankie vir die studies wat u aanbied vir ons. Ek wil u net bedank vir dit wat u ons kom openbaar, deur God se woord. Ek leer soveel uit die studies, wat u vir ons aanbied. U maak dit soveel makliker vir n mens om die Woord beter te verstaan. Die Here seen u in die werk wat u doen. Mooi geseende dag vir u en u gesin. Tiny

  • @stoffelinakoen3691
    @stoffelinakoen36913 жыл бұрын

    Baie Baie dankie Pastoor.So goed verduidelik.Ons gee AL DIE EER AAN DIE HERE.WEES GESEEND.

  • @benitajonker3044
    @benitajonker30443 жыл бұрын

    Shalom shalom! ons "lack of knowledge" word gevul met waarheid en word ons gehelp om ons terug te draai van die leuens en dat die heilige waarheid ons vrymaak. Dankie Abba en dankie vir u dienaars Frik en Amelia

  • @dalenenel2576
    @dalenenel2576 Жыл бұрын

    HalleluYah...awesome...my erg vrees is weg...dankie Pastoor Frik ...dankie dankie groot openbaring....groot vryheid..vir my as mens ...dankie dankie...dankie Yeshua Hamachiag...blessings

  • @marinadelange4276
    @marinadelange42762 жыл бұрын

    Baie baie dankie. U het dit só mooi verduidelik en ek glo dit.

  • @ronakleynhans9433
    @ronakleynhans94333 жыл бұрын

    Baie dankie, so mooi verduidelik, uiteindellik verstaan ek die dood en die waarheid daaroor. Shalom....

  • @mariegouws3739
    @mariegouws3739 Жыл бұрын

    Wow ek het baie geleer baie dankie

  • @michellemuller7832
    @michellemuller7832 Жыл бұрын

    Dankie my vrae was beantwoord

  • @eldavanniekerk7424
    @eldavanniekerk7424 Жыл бұрын

    Baie dankie dit het vir my so baie beteken.

  • @catharinaheystek5501
    @catharinaheystek5501 Жыл бұрын

    Dankie Frik , HALLELUYAH

  • @rikasoogund2189
    @rikasoogund21893 жыл бұрын

    Uitmuntende verduideliking wat gebeur na die dood baie baie dankie Pastor! 🕎

  • @annettescholtz47
    @annettescholtz473 жыл бұрын

    Pastor Frik baie dankie vir hierdie onderrig oor die dood. Die dood wat ons Ewige Verlosser, Yeshua HaMasiach, oorwin het.

  • @riettebotes-be8rf
    @riettebotes-be8rf Жыл бұрын

    Baie dankie vir die gedeeltes uit die Woord wat so duidelik is. Sien uit na vlg boodskappe

  • @rinagouws3321
    @rinagouws33212 жыл бұрын

    Dankie past Weideman

  • @anjofourie5892
    @anjofourie58923 жыл бұрын

    Baie baie dankie Frik, dit is so duidelik!🙌🙌🙌

  • @ritaferreira1407

    @ritaferreira1407

    Жыл бұрын

    Yes ek het verseker iets by hom geleer met sy preek wat ek Geluister het. 😇

  • @alidabothma2478
    @alidabothma247810 ай бұрын

    Dankie Pastoor vir hierdie baie insiggewende boodskap... 😊😊

  • @pietervanzyl3164
    @pietervanzyl31643 жыл бұрын

    Dankie Pastoor Frik. Dit maak alles sin nou.

  • @sybelmoses5307
    @sybelmoses53072 жыл бұрын

    BAIE DANKIE PASTOOR FRIK... NOU WEET EK DAT MY MENING OOK REG WAS... HALLELUJAH

  • @yolandawilsnagh7053
    @yolandawilsnagh70532 жыл бұрын

    Baie dankie Pastoor, ons weet al hierdie dinge is die waarheid maar moet dit net soms weer hoor om ons te herinner daaraan om nie af te wyk van die waarheid af nie 🙏🙏🙏🙏

  • @rinagouws3321
    @rinagouws33213 жыл бұрын

    Dankie Past mooi boodskap dankie

  • @ockiestrydom7443
    @ockiestrydom74433 жыл бұрын

    Dankie Frik, ons wardeer julle my vriend🙏

  • @ruthbester1375
    @ruthbester1375 Жыл бұрын

    Thank you pastor for giving us such a clear answer to the question that is always present when someone passes on. You did an amazing task right here. Praise God...

  • @andrejoubert5755
    @andrejoubert57553 жыл бұрын

    Baie dankie Pastoor.

  • @helenastrauss6970
    @helenastrauss69702 жыл бұрын

    Uitstekende verklaring. Ek gaan daarby staan, en nooit weer wonder. Prys die Here! Dankie Pastoor.⁶p7

  • @Ploobermodt
    @Ploobermodt2 жыл бұрын

    Baaaaie dankie Frik, dit maak baie sin!

  • @SPsalm24
    @SPsalm24 Жыл бұрын

    Excellent! Baruch HaShem 🙌

  • @amandahoffmann9298
    @amandahoffmann92983 жыл бұрын

    Wow! Baie dankie dis n uitstekende verduideliking.. maak so baie sin.

  • @edwarddippenaar9103
    @edwarddippenaar91033 жыл бұрын

    Baie dankie waardeer die boodskap in Jesus Liefde Geseënde dag vir almal.

  • @idastoop7219
    @idastoop72193 жыл бұрын

    Baie dankie Pastoor. Dankie vir die mooi verduideliking van wat Jesus bedoel het toe hy gese het, Vandag sal jy saam met My in die Paradys wees. Baie leersame video.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz57473 жыл бұрын

    Dankie Pastoor ...dit was so mooi aan ons oorgedra ...mag ons HERE JESUS jul ryklik SEEN

  • @shirleybeetge2077
    @shirleybeetge2077 Жыл бұрын

    Baie goeie lesing Frik. Ek stem heeltemal saam met jou. Ek bestudeer ook die Woord en dit is ook hoe ek dit sien.

  • @marilynvandroogenbroeck34
    @marilynvandroogenbroeck343 жыл бұрын

    Dankie Pastoor..

  • @lydsyjlydsyj3279
    @lydsyjlydsyj32793 жыл бұрын

    Shalom Shabbat! Pastoor Frik baie baie dankie vir hierdie teaching. Vader sê in sy woord my volk gaan tengronde want ons het nie die kennis van SY woord nie. Dankie vir die waarheid! Dankie!

  • @magdalenalouw3961
    @magdalenalouw39612 жыл бұрын

    Vir die eerste maal verstaan ek nou hierdie konsep. Baie baie dankie.

  • @yolandioelofse1175
    @yolandioelofse1175 Жыл бұрын

    Dankie pastoor ek verstaan dit ook presies so. Ek was nog altyd net confused oor die siele. Kan pastoor dalk verduidelik hoekom die siele in openbaring onder die altaar bewus is van omstandighede en wat daardie siele daar doen. Ek verstaan nie daai so mooi nie. Daar staan die volgende in openbaring 6:9-11 9En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van God en die getuienis wat hulle gehad het. 10En hulle het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Hoe lank, o heilige en waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie? 11En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog 'n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees. Ek wil hierdie so graag verstaan. As pastoor kan verduidelik sal dit so baie help.

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    Жыл бұрын

    Jy is welkom om Pastoor Frik te kontak op 083 459 5158. Groete

  • @yolandioelofse1175

    @yolandioelofse1175

    Жыл бұрын

    @@MenorahTabernakel Baie dankie ek sal beslis so maak. Ons sal baie graag wil inskakel by die gemeente ook. Groete.

  • @kiewietahlfeldt8665
    @kiewietahlfeldt86652 жыл бұрын

    Dankie Here Jesus vir hierdie pragtige en kragtige waarheid van die Woord can God.

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter74882 жыл бұрын

    Baie goeie en verstaanbare boodskap !!

  • @hannesviljoen641
    @hannesviljoen6413 жыл бұрын

    Awesome teaching. Baie dankie vir die gesalfde boodskap pastoor Frik. Shalom.

  • @karinodendaal5645
    @karinodendaal56453 жыл бұрын

    Awesome teaching

  • @MMM-xz1wl
    @MMM-xz1wl3 жыл бұрын

    Shalom dit is baie duidelik gestel past Frik baie dankie.

  • @riekieolivier2400
    @riekieolivier24003 жыл бұрын

    Wow dankie my vrae wat ek gevra het is beantwoord baie baie dankie. Shalom

  • @olofvonlandsberg652
    @olofvonlandsberg652 Жыл бұрын

    Pastor Frik. Groete hier van af California VSA. Verstaan nou die galykennis van Lazarus en Rykman en die paradys. Ek verstaan nie wat maak my gees by Vader nie. Ek verstaan nie wat gebeur As Yashua sy gees aan Vader gebied nie. Is daar 'n tydjie on dit te verduidelik? Maranatha. Olof von Landsberg

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    Жыл бұрын

    Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik Weideman op 083 459 5158 Groete Menorah Sosiale Media Dep

  • @toekiels5212
    @toekiels52123 жыл бұрын

    Shalom

  • @sabbatskoollesssl7935
    @sabbatskoollesssl79357 ай бұрын

    So baie predikante het al by meenigte begrafnes gese dat boetie of sussie by Jesus is. So hartseer dat so baie daardeur mislei is. Dit gaan n groot rol speel in die heel laaste dae.

  • @idavanheerden913
    @idavanheerden9132 жыл бұрын

    Frik baie dankie jou verduideliking wat gebeur na die dood. Maar wat van die liggame wat veras is of liggame wat nooit gevind is nie

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    2 жыл бұрын

    Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik Weideman op 083 459 5158. Groete Menorah Sosiale Media Dep

  • @mariekruger39
    @mariekruger392 жыл бұрын

    Baie dankie Pastoor baie mooi vir ons verduidelik en verstaan baie mooi Shalom.

  • @georgeellis4065
    @georgeellis4065 Жыл бұрын

    Hoe kon die siele onder die altaar wat gedood was terwille van die Woord van God en hulle getuienis (Opb 6:9-10) met `n groot stem uitgeroep het as hulle in `n sieleslaap was.

  • @joannvanderberg6797
    @joannvanderberg67973 жыл бұрын

    Wow dankie vir die woord Shalom

  • @hettieconsalves9863
    @hettieconsalves9863 Жыл бұрын

    Dankie Pastoor, kragtig en waar. Leiding asb graf of verassing? Shalom

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    Жыл бұрын

    kzread.info/dash/bejne/mYJ8lZptdLjdotY.html

  • @lianakruger6600
    @lianakruger66002 жыл бұрын

    Baie dankie ek verstaan nou baie meer. Ek wil weet as jou liggaam veras word gaan ons deur dieselfde pad. En as mens besluit jy wil niks meer met die aarde te doen wil he nie en jou vleeslike lewe self beëindig of alles nog dieselfde einde het.

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    2 жыл бұрын

    Jy is welkom om met Past Frik Weideman kontak te maak op 083 459 5158. Groete Menorah Sosiale Media Dep

  • @robwagener3904
    @robwagener39042 жыл бұрын

    Baie dankie Pst Frik. Awesome teaching. Jy is een van die min mense waarna ek met waardering luister want al jou teachings is Woord gebaseer. Eerste Afrikaanse pastoor wat ek hoor wat die Allergrootste se Verbondsname korrek gebruik. No compromise in Elohim's Truth. Shalom

  • @martinuscrous6511
    @martinuscrous6511 Жыл бұрын

    Baiie dankie past dit maak sin ek wil net wert wanneer iemand verss word waar is sy siel?

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    Жыл бұрын

    Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik Weideman op 083 459 5158

  • @joanbotes1841
    @joanbotes18412 жыл бұрын

    Dankie pastoor frik ek verstaan dit baie duidelik wil net een vraag vrae is dit n sonde as jou liggaam veras word of moet die liggaam begrawe word

  • @carelbrits8005
    @carelbrits80053 жыл бұрын

    Prys die Here vir die wysheid wat Hy vir jou gegee het Frik.... min mense verstaan die toestand van die dood. Wanneer iemand dit reg verstaan begin baie puzzles van die Bybel duidelik raak...

  • @inabannister232
    @inabannister2323 жыл бұрын

    Dankie Pastoor Frik dit maak so sin en ek Wil op die pad wees waar dit min is kan jy vir my ook se mense wat hulle Veras hulle grade gaan Dan nie oop nie. En Ander vraag mense wat selfmoord gepleeg het wat word van hulle.

  • @lindavandermerwe8860
    @lindavandermerwe88602 жыл бұрын

    Ek wonder oor die feit dat 'n mens nie op grond van jou werke die ewige lewe beërwe nie, maar deur die bloed van Christus. Maar dan word mens by die oordeelsdag volgens jou werke/lewe beoordeel. As mens Chritus aanvaar, en Hom volg, is jy nog steeds sondig, maar jy is aanvaarbaar gemaak voor God deur die Seun. Maar dan word jy nog by die opstanding beoordeel. Jou handel en werk word nog steeds beoordeel. Wat da van die skoon was van jou sonder? Daar is vir my 'n teenstrydigheid wat ek baie graag probeer opklaar. Help asb. Ek begin nou eers on Menorah Tabernakel te volg, ek is nog besig om te leer van name en feeste en Sabat.

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    Жыл бұрын

    Jy is welkom om kontak te maak met Past. Frik Weideman op 083 459 5158. Groete Menorah Sosiale Media Dep

  • @Salo979
    @Salo979 Жыл бұрын

    'n Baie goeie lesing van Frik en dis ook hoe ek dit basies verstaan, hoewel ek oor een of twee punte onseker is en verskil. Kan Frik nie dalk asseblief vir ons meer duidelikheid oor die volgende gee nie: ▪︎ 'n Mens se gees keer terug na God - het hierdie gees van die mens geen bewussyn / gewaarwording van enige aard wanneer dit by God is nie? ▪︎ Toe Yeshua Sy Gees in Sy Vader se hande oorgegee het, het Yeshua se Gees geen bewussyn / gewaarwording gehad nie? ▪︎ Hoe moet ons 1Petrus 3:18-20 (1953) verstaan? "Want Christus het ook eenmaal vir die sondes gely, Hy die Regverdige vir die onregverdiges, om ons tot God te bring - Hy wat wel gedood is na die vlees, maar lewend gemaak deur die Gees; in wie Hy ook heengegaan en gepreek het vir die geeste in die gevangenis, wat eertyds ongehoorsaam was toe die lankmoedigheid van God een maal gewag het in die dae van Noag, onderwyl die ark gereed gemaak is, waarin weinig, dit is agt, siele deur water heen gered is." ▪︎ Het Yeshua nie met Sy Siel of Gees vir die geeste in die gevangenis gaan preek, terwyl Sy liggaam in die graf was nie? ▪︎ Die geeste in die gevangenis wat ongehoorsaam was in Noag se tyd - en toe deur die vloed gedood is - se geeste moet volgens hierdie teks in 1Petrus wel 'n bewussyn of gewaarwording hê om te kon hoor toe Yeshua vir hulle gaan preek het. Die Bybel is tog heel duidelik hieroor of verstaan ek die teks verkeerd? ▪︎ In Openbaring 6:9-11 (1953) staan die volgende: "En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van God en die getuienis wat hulle gehad het. En hulle het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Hoe lank, o heilige en waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie? En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog 'n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees." ▪︎Volgens bostaande teks in Openbaring leef die siele van die martelare al is hulle na liggaam gedood. Met ander woorde hulle siele slaap nie. Hulle liggaam slaap in die graf, maar hulle siele het bewussyn en gewaarwording en kan praat. ▪︎ Volgens hierdie bostaande verse kan die geeste van die ongehoorsames (wat dood is) nog bewussyn hê en hoor, en kan siele van martelare (wat dood is) nog bewussyn hê en uitroep. Of lees en verstaan ek verkeerd? Want sou dit dan nie beteken dat alle mense se liggaam wel kon slaap in die graf, maar hulle siel en gees het 'n bewussyn op 'n ander plek nie? Die onregverdige se siel en gees moontlik op 'n ander plek as die regverdige nie? - want die geeste van die ongehoorsames is in die gevangenis, terwyl die siele van martelare onder die altaar verkeer. ▪︎As siele van martelare (wat dood gemaak is) 'n stem het om uit te roep, beteken dit dan nie dat Yeshua se Siel ook 'n stem gehad het om vir die geeste in die gevangenis te kon preek nie? ▪︎Was Yeshua se Liggaam nie die graf, terwyl Sy Siel vir die ongehoorsame geeste in die gevangenis gepreek het, en Sy Gees in die Vader se Hande was nie? ▪︎Het by Yeshua se opstanding nie Sy liggaam in die graf opgestaan, terwyl Sy Gees vanaf die Vader terugkeer het om met Liggaam en Siel aansluiting te vind nie? ▪︎Sou dit dus wees met die laaste basuin en die grafte wat oopgaan dat ook die mens se liggaam en siel en gees weer herenig word? Ek vra bostaande met 'n nederige hart en opregte bedoeling om te kan probeer verstaan. Ek dink wel ook dat ons nie ten volle presies kan weet wat na die dood gebeur nie, maar in nederigheid hieroor moet peins. En dat ons ons hoop en vertroue stel in Yeshua se verlossingswerk en die beloftes in God se Woord - ons enigste waarborg vir dit anderkant die graf.

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    Жыл бұрын

    Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik Weideman op 083 459 5158. Groete Menorah Sosiale Media Dep

  • @williamfourie956
    @williamfourie9563 жыл бұрын

    Is die wegraping voor of na die groot verdrukking

  • @Salo979

    @Salo979

    Жыл бұрын

    As jy die term "wegraping" wil gebruik, dan sal na my mening, dit na die groot verdrukking wees.

  • @rosakuyler3026
    @rosakuyler30262 жыл бұрын

    Past. Frik wat gebeur in die geval waar my kind selfmoord gepleeg het. Ek besef nou hy slaap nou, maar sal daar n kans wees met die oordeelsdag dat hy die koningkryk van God sal binnegaan?

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    2 жыл бұрын

    Jy is welkom om met Past Frik Weideman kontak te maak op 083 459 5158. Groete Menorah Sosiale Media Dep

  • @marindaengelbrecht5449
    @marindaengelbrecht54492 жыл бұрын

    Pastoor, as die grafte gaan oopgaan met die wederkoms, wat van die wat veras was?

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    2 жыл бұрын

    Jy is welkom om met Past Frik Weideman kontak te maak op 083 459 5158 Groete Menorah Sosiale Media Dep

  • @muerzzuschlag1
    @muerzzuschlag1Ай бұрын

    I BELIEVE TO HAVE A BURIEL, BUT A LOT OF PASTORS SAY, IT DOES NOT MATTER. BURIAL OR CRIMATION?🎉. WHAT HAPPEN WITH THE PEOPLE WHICH ARE CRIMATED???

  • @jodustwalvisbay9617
    @jodustwalvisbay9617 Жыл бұрын

    Ja nee ek het dit ook verstaan dat ons nie dadelik na Jesus gaan nie maar dit is baie leersaam , As alle kerke ook oor dit kan preek sal dit so baie mense ander siening gee oor die dooies ,

  • @charlotteolivier1149
    @charlotteolivier11493 жыл бұрын

    Frkk wat van die wat veras is is hul siel òok terug. Soos woord se dat hul uit die graf opstaan. Wat van die se as word verstrooi word. Daardie menseis nie in n graf nie. Kan jy my hier op antwoord. My man maand terug veras

  • @lavinadaneel5954

    @lavinadaneel5954

    Жыл бұрын

    Ek wil ook weet. Baie is verras. Ek wil ookveras word . Wat van ons.?