God se REDDINGSPLAN vir die mens - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernacle.com
Besoek ons aanlyn winkel (e-winkel) : www.menorahtabernacle.com/e-winkel
Volg ons op Facebook: MenorahTabernacle
Volg ons op Instagram : menorah_tabernacle

Пікірлер: 29

  • @rinagouws3321
    @rinagouws33213 жыл бұрын

    Dankie PastFrik sal sterk staan. In die Here

  • @susanswartz5747
    @susanswartz57473 жыл бұрын

    AMEN AMEN AMEN

  • @edwarddippenaar9103
    @edwarddippenaar91033 жыл бұрын

    Die gebed is vir Edward Dippenaar die weg en die waarheid God U is my Vader en U Seun gestuur om te sterf vir my sonde en die Heiligegees vir my Edward nagelaat om God se woord na tevolg Edward stry die Goeie stryd Met GLO IN Geloof Hoop en Liefde en my siel roep uit HALLELUJAH prys God se wonderlike naam.Edward Uit Hartbeespoort.

  • @hannesviljoen641
    @hannesviljoen6413 жыл бұрын

    Amen. Dankie vir die waarheid.

  • @rinarabie2990
    @rinarabie29903 жыл бұрын

    Amen 🙌 Hallelujah

  • @toekiels5212
    @toekiels52123 жыл бұрын

    Prys Sy Naam. Hallelujah

  • @pietervanzyl3164
    @pietervanzyl31643 жыл бұрын

    Dankie vir die waarheid.

  • @elsakupfer4981
    @elsakupfer49813 жыл бұрын

    Dankie weereens vir die waarheid wat uitgaan wees dubbel geseend met die heilige gees

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter74882 жыл бұрын

    AMEN!!

  • @annettelecordeur3996
    @annettelecordeur39963 жыл бұрын

    Hallelu-yah dankie my Heer en Meester dat U hierdie gebed as 'n lieflike geur sal ontvang.. Rig my voetstappe volgens U wil.. Sodat ek deur U barmhartigheid en genade.. die ewige lewe kan geniet. Ek verseël die gebed op my gees mens sodat my vlees mens in totaliteit in lyn sal kom in die mooiste Naam.. Jeshua Hamashiah🍞🍇en tot nagedagtenis van Sy bloed en liggaam EER EK HOM ALLEEN WAT IN ONS IS

  • @gerhardvisser3321
    @gerhardvisser33213 жыл бұрын

    Dankie Pastoor vir nog n uitstekende boodskap...So dankbaar dat ons hierdie voorreg het om nog steeds deur ander vorme van media mag luister na ons Lewende God se Woord...

  • @hendriksmit1276
    @hendriksmit12763 жыл бұрын

    Ek geniet jou preke baie

  • @joannvanderberg6797
    @joannvanderberg67973 жыл бұрын

    Shalom

  • @estelleloubser3283
    @estelleloubser32833 жыл бұрын

    Amen en Amen. Ek het Hom elke oomblik van elke dag nodig!

  • @annetjieprinsloo7840

    @annetjieprinsloo7840

    2 жыл бұрын

    Amen & Amen🙏🙏🙏

  • @joannvanderberg6797
    @joannvanderberg67973 жыл бұрын

    Dankie Pastoor dit is so waar en was nodig om die woord te hoor vanoggend. Mens net nodig het om stil te raak te besef en seker te maak dat God se wil geskied nie ons wil. Alle eer aan ABBA Vader SHALOM

  • @elizabethvanderwesthuizen1196
    @elizabethvanderwesthuizen11963 жыл бұрын

    Prys die Heer, Hallelujah..Dankie Pastoor Frik vir die belangrike boodskap..

  • @susanswartz5747
    @susanswartz57473 жыл бұрын

    Dankie HERE JESUS dat ek vandag U stem gehoor het ..

  • @stoffelinakoen3691
    @stoffelinakoen36913 жыл бұрын

    Mag Die Here Pastoor ryklik seen Absoluut Waaheid.Dankie Vader.Amen.🙏

  • @rinagouws3321
    @rinagouws33213 жыл бұрын

    Dankie Past dat ons reg moet hoor hoe on by ons Vader moet kom

  • @anneliseviljoen1511
    @anneliseviljoen15113 жыл бұрын

    Prys Sy wonderlike Naam Dankie vir n nuwe lewe Amen Hallelujah 🙏

  • @louisanel7878
    @louisanel78783 жыл бұрын

    Baie dankie vir hierdie kragtige boodskap.God seen u.

  • @toetievanderschyff8968
    @toetievanderschyff89683 жыл бұрын

    Amen!! & AMEN!

  • @stoffelinakoen3691
    @stoffelinakoen36913 жыл бұрын

    Wat n boodskap.Baie dankie.

  • @johanleroux6440
    @johanleroux64403 жыл бұрын

    Dankie vir die Woord. Gebruik u die 1983 vertaling?

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    3 жыл бұрын

    Past. Frik gebruik verskeie vertalings, maar hy werk meestal uit die 1933 vertaling. Groete Menorah Sosiale Media Dep

  • @toinettemackenzie4410
    @toinettemackenzie44103 жыл бұрын

    Ek het hulp nodig. Kan ek u whatsapp nr kry asb

  • @MenorahTabernakel

    @MenorahTabernakel

    3 жыл бұрын

    Past. Frik Weideman 083 459 5158