Wie DREIG jou? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер: 72

  • @elizedupreez5102
    @elizedupreez51028 күн бұрын

    Ek roep na Jesus om my en my familie op die regte pad te hou deur die genade van Jesus en oorwining oor my gedagtes ek ontvang JESUS se seeninge amen

  • @esmeoosthuizen1911
    @esmeoosthuizen19118 күн бұрын

    Dankie Abba Vader dat ons in U rus kan ingaan vandag.

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe4108 күн бұрын

    HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 BAIE BAIE DUISENDE DANKIES VIR DIE KRAGTIGE EN BEMOEDIGENDE WOORD. DIT ALLES SO WAAR SHALOM 🙌🙌🙌

  • @christellejooste5799
    @christellejooste57998 күн бұрын

    Dankie vir hierdie awesome woord om ons te herhinner om eerste met als na Meester Yahshuah te gaan.Shalom

  • @marietanagel8141
    @marietanagel81418 күн бұрын

    Danki past vir di bskap ek het so aanslag op my gloof ghad , vorige shabat ,maar ek was rustig kalm hanteer,snaak ho loud sulke mense raak om hul punt te bewys,dit wat gesê is het seer gmaak, maar ek het besluit op my knieë in my bidplek ggaan my seer en hulle voor Abba se voete gesit, en in di week het ek op so baie maniere antw intvang van GOD ,selfs pastoor se bskap so weet ek HY het my gbed ghoor en ek is trots dat my seer verander het in blydskap ,ek het opgestaan, vir di naam bo alle name,ons VERLOSER EN SALIGMAKER, my gloof het hulle demone g irreteer prys SY ALMAGTIGHEID IN MY LEWE, HALELU-YAH

  • @GezinaFourie
    @GezinaFourie8 күн бұрын

    Baie dankie Frik hierdie was vir mÿ n baie besondere Lering!! Dit het my weereens laat besef èk moet heel eerste na ABBA YAH toe gaan wanneer èk n probleem het!! Ek weet ons lewe in die Laaste Dae...die Wederkoms is op hande & ons moet ons lewes in orde kry!! Aie bly Amelua se skouer is beter/ genees! Wat n pynlike gebeure wat met haar moes gebeur om n " les vir ons ander moes wees!" Gaan Heel Eerste a ons MEESTER! YAHUAH RAFAH!! HalleluYAH!!😂

  • @lynettepretorius4571
    @lynettepretorius45718 күн бұрын

    Baie gese''ende dag 🙌🏼 Pastoor DANKIE VIR DIE KOSBAARE WOORD SALOM amen HALELUJHA 🕎🕎🤲🏼🤲🏼

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d8 күн бұрын

    Hallelujah

  • @erikaoberholzer9373
    @erikaoberholzer93737 күн бұрын

    Amen

  • @emmerncialailvaux4309
    @emmerncialailvaux43098 күн бұрын

    Hierdie boodskap beteken só baie vir my, baie dankie vir al jou en Amelia se toewyding en liefde. Shalom 🙌🌻

  • @TheaMeyer-kj2nl
    @TheaMeyer-kj2nl7 күн бұрын

    Hallelu-YAH! Dankie Pastoor Frik. Geseënde dag. Shalom

  • @helenah6562
    @helenah65628 күн бұрын

    Amen. Onverdeelde trou van Elohim is op my. I feed on Your faithfulness! In Gees en in waarheid

  • @chrispretorius1411
    @chrispretorius14118 күн бұрын

    Dankie pastoor ek het hierdie boodskap nodig gehaad endit help my on te oorwin

  • @sybelmoses5197
    @sybelmoses51978 күн бұрын

    DIÉ WOORD HET VIR MY BAIE BETEKEN, BAIE DANKIE PASTOOR WANT DIT WAS ALLEENLIK DEUR U GEHOORSAAMHEID AAN ABBA OM OP 22 JUNIE 20 24 HIERDIE BOODSKAP TE PREEK...SHALOM

  • @jacosmal1102
    @jacosmal11028 күн бұрын

    Shabbat Shalom.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Goeie Vader van ons

  • @hennievanstaden5860
    @hennievanstaden58608 күн бұрын

    Dankie vir dié boodskap..... Seën vir julle Frik!!!!!

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d8 күн бұрын

    Shabbat shalom

  • @corrienortje2016
    @corrienortje20168 күн бұрын

    Shabbat Shalom Hallelu"YAH

  • @jacosmal1102
    @jacosmal11028 күн бұрын

    Ek praat voluit met Jeshua.Dit is wat Hy van ons verlang.

  • @estelledean6563
    @estelledean65635 күн бұрын

    Amen!!!!! 🙏🙏🙌🙌🙌

  • @user-hd8de6gn6l
    @user-hd8de6gn6l8 күн бұрын

    Prys Sy GROOT WONDERLIKE NAAM AMEN.

  • @daleneweideman816
    @daleneweideman8168 күн бұрын

    SHABBAT SHALOM, dankie Pastoor. Ek sit met die dreig probleem.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Sy Naam Ek is!!

  • @dirk140
    @dirk1408 күн бұрын

    Frik, wat ñ nodige en geseënde boodskap vanoggend op ñ pragtige Shabbath hier in Gauteng. Só seën vir jou en Amelia !

  • @lettieRossouw
    @lettieRossouw8 күн бұрын

    Baie dankie Past Frik het baie baat gevind by die boodskap. Uit Moz.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal11028 күн бұрын

    Halleluja.

  • @marieoosthuizen7928
    @marieoosthuizen79288 күн бұрын

    Amen 🙏

  • @mariondeason1032
    @mariondeason10328 күн бұрын

    Shabat shalom, pastoor.

  • @HuongThiNguyen-yd5fk
    @HuongThiNguyen-yd5fk7 күн бұрын

    Ek prys Jesus vir die manier waarop Hy jou gebruik. Hier waar ek sit, in n donker land, vêr weg van dit wat vir my bekend is, loof ek die Vader, die Seun en die Heilige Gees dat jy deur Sy woord Sy lig straal. Geseënd is jy in die naam van die drie-enige triniteit.

  • @marindasmith5914
    @marindasmith59148 күн бұрын

    Elke dag loof en prys ek - die Woord is my daaglikse brood🙏

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Bid vir my dogter. Sy word onskuldig gedreig. Op w a W Jansen waardeer jou.

  • @anettacarstens1228
    @anettacarstens12288 күн бұрын

    ❤baie dankie pastoor 😊U gebooie sal gehoor elk dag en nag.U woord was kragtig.

  • @martiekruger7949
    @martiekruger79498 күн бұрын

    Baie dankie vir hierdie boodskap

  • @DavidJonson-yj3ie
    @DavidJonson-yj3ie8 күн бұрын

    Wat 'n wonderlike boodskap! Halleluya!

  • @esthersnyman1238
    @esthersnyman12388 күн бұрын

    Dankie Frik vir n wonderlike woord. Mag ons aan Hom vashou

  • @adrianacoetsee6353
    @adrianacoetsee63538 күн бұрын

    Dankie vi di pragtige verstaanbare boodskap.

  • @janvermeulenvermeulen5364
    @janvermeulenvermeulen53648 күн бұрын

    Shalom Shabbath.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Dankie Frik. So net vir my.

  • @MagdalenaBeukes
    @MagdalenaBeukes8 күн бұрын

    Baie dankie baie mooi boodskap

  • @wolmaister
    @wolmaister5 күн бұрын

    Dankie Pastoor

  • @helenah6562
    @helenah65628 күн бұрын

    My lines have fallen in pleasant places for You are for me.

  • @johanbrits3876
    @johanbrits38768 күн бұрын

    Dankie Frik.....was n awesome boodskap.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Die wonderlikste ek nog ooit gehoor het.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Wonderlik

  • @jacosmal1102
    @jacosmal11028 күн бұрын

    Psalm 119 :34 -35.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Seën vir julle

  • @MagdalenaBeukes
    @MagdalenaBeukes8 күн бұрын

    PRYS SY HEILIGE NAAM

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d8 күн бұрын

    Vermy die plekke waar die plae val-Egipte.

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d8 күн бұрын

    Dan sal jou verleentheid verander in 'n geleentheid om Hom te loof en te aanbid.

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d8 күн бұрын

    Drie jaar

  • @jacosmal1102
    @jacosmal11028 күн бұрын

    Jesaja 30:19

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Prys die Here.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal11028 күн бұрын

    2Konings 19.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Hy is!!!

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Jou woord is uit die hemel

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Hy het my naam in Sy handpalms geskrywe.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal11028 күн бұрын

    Jeshua altyd saam met my.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Nuwe seisoen

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d8 күн бұрын

    Hebreërs 7:22

  • @phillipenannatjiedutoit2028
    @phillipenannatjiedutoit20288 күн бұрын

    Ons mis vir Amelia.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Hy sal

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Dwarsdeur die nag bid ek.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Ons hou vas vir lewe in dood. Heeldag bid ek.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Ek ken Hom al 50 jr lank

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Hy sal niks regkry nie

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Bitter moeilik.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen8748 күн бұрын

    Die moeilikste ooit

  • @n8440
    @n84408 күн бұрын

    Shabbat shalom