Vertrou God beter: vertrou Hom vandag! [27 Feb 2022]

Ойын-сауық

Ons tema vir Sondag se Ekerk Lewendig Preek is "Vertrou God beter: vertrou Hom vandag!". Ons hoop om jou daar te sien om 9:00.

Пікірлер: 17

  • @user-gt3sp8wv1r
    @user-gt3sp8wv1r6 ай бұрын

    'Ou boodskap' (Feb 2022)...... so relevant vir elke dag!!

  • @annemarievisser4114
    @annemarievisser41142 жыл бұрын

    Baie dankie Here dat Stephan by U voete sit, Om Jesus se hart opreg en eerlik met God se liefde en eerlikheid te bedien. Seen hom en sy vroulief, .Waardeer mekaar vandag

  • @katohocking6366
    @katohocking63662 жыл бұрын

    Baie dankie vir die pragtige boodskap. Wat n seën!

  • @babsgrobler312
    @babsgrobler3122 жыл бұрын

    Baie dankie vir vanoggend se boodskap Stephan Dankie Here vir elke dag

  • @hanliemoller9149

    @hanliemoller9149

    Жыл бұрын

    Dankie vir vandaĝ Here.

  • @paulroos8517
    @paulroos85172 жыл бұрын

    Baie dankie vir "n baie insiggewende boodskap. Elke sin dra by tot die boodskap. Mens moet weer luister. Dankie vir KZread. Geseënde "vandag" vir jou en e-kerk.

  • @louisagroenewald1483
    @louisagroenewald14832 жыл бұрын

    Wat n wonderlikke boodskap ons in die HuisdeRus vir ouer mense luister en te bed vir elke dag. Baie dankie

  • @lizzienel4697
    @lizzienel46972 жыл бұрын

    Baie baie dankie vir hierdie kosbare boodskap.

  • @hanliemoller9149
    @hanliemoller9149 Жыл бұрын

    Werp al jul bekommernis op Hom, want Hy sorg vir jou.

  • @andreverster9417

    @andreverster9417

    9 ай бұрын

    Doen hanly dit waarlik al vir jaare..!!!

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe40582 жыл бұрын

    Baie dankie vir hierdie boodskap. Dit het my aangespreek want ek bekommer my oor die toekoms en laat vandag verbygaan sonder dat ek vir vandag gelewer het. Van nouaf gaan ek vir vandag leef en op my Hemelse Vader vertrou. Dankie duisende vir hierdie boodskap.

  • @andreverster9417

    @andreverster9417

    9 ай бұрын

    Hoop martie doen dit al soos n provisionally.!!!

  • @annatjievantonder7810
    @annatjievantonder78102 жыл бұрын

    Stephan,dankie vir 'n wonderlike preek

  • @elizabethadendorff9512

    @elizabethadendorff9512

    2 жыл бұрын

    Baie dankie Stephan.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete88302 жыл бұрын

    Dankie Stefan vir jou wonderlike boodskap,God 🙏 seen jou groete Vrede hoop en genade vanBo Amen 🙏🙌✌️ Abba Vader Amen 🙏

  • @hantiedouglas6966
    @hantiedouglas69662 жыл бұрын

    Dankie Stephan vir hierdie wonderlike preek en boodskap.

Келесі