Skaapboer van die Jaar: Leer meer oor die wenners van Voermol se kompetisie

In die nadraai van een van die ergste droogtes in Suider-Afrika toon veeboere steeds in moeilike omstandighede hul staal. Al die finaliste in die 15de nasionale Skaapboer van die Jaar-kompetisie het deur produksiegedrewenheid die volhoubaarheid van hul boerdery verbeter.

Пікірлер: 3

  • @rapulamotlhamme3406
    @rapulamotlhamme34066 жыл бұрын

    ek wens jou goed....

  • @lungimenyelwa7231
    @lungimenyelwa72314 жыл бұрын

    Dosed.ram.sheep

  • @norman1826
    @norman18264 жыл бұрын

    die 3de kanidaat klink maar misluk....