PRAATING S2 EP12 - ANGIE OEH

Ойын-сауық

Vandag se gas is ons jongste gas nog op Praating en word gereken as ‘n prominente opkomende stem van ’n nuwe generasie. It doesn’t really matter how long you have been on this bal sweefing in space. Die lewe word nie in tyd gemeet nie, maar in experience. Party mense het al meer geleef en ervaar op 23 as ander op 53. Ek glo ons gas is een van dáái mense.
Sy is 'n fellow Moot-mens en sy rap so Legeh dat sy in een jaar hoogtes bereik het wat party mense nie eers op mushrooms kan bereik nie. Sit jul hande, harte en ore bymekaar vir Angie oeh!
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/3fLoBJN
To partner with an episode of Praating please visit and contact us at: www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanple. .
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
This episode is sponsored by Meister Market and Armchair Theater Cape Town.
For all sorts of lovely and legeh geskenke to koop this festive season besoek Meistermarket.co.za here: bit.ly/3pZzLfK
For a majestic tyd uit in Kaapstad besoek Armchair Theater: ourarmchair.co.za
Klein Creatives with Kakgroot idees made moontlik by STEYN IP.
www.steynip.com
/ steynip

Пікірлер: 200

  • @silentradioh
    @silentradioh Жыл бұрын

    Ek het 'n plan. Groothond en Nax interview Corne en Twakkie!

  • @pred7949

    @pred7949

    Жыл бұрын

    holy shit my brein het nou net ontplof

  • @vanmarsdesign

    @vanmarsdesign

    9 ай бұрын

    Yes!

  • @mikewood9514

    @mikewood9514

    7 ай бұрын

    ​@@pred7949hahaha.dit sal mal wees.

  • @anchencoetzee4969
    @anchencoetzee4969 Жыл бұрын

    Hierdie jong vrou is vir my vreeslik ougat - en ek is 'n 52-jarige. Ek noem dit sodat jy, Angie, kan wéét daar is mense van alle generasies wat oplet na wat jy doen en hoe jy doen en jou talent raaksien. Bly net jouself en meet jouself aan jou eie kompas en alles sal goed en reg wees. Mag jou pad vol seëninge wees. Dankie vir hierdie onderhoud ek het dit baie geniet 😊

  • @francohavenga4540
    @francohavenga4540 Жыл бұрын

    Van Pletzen elke Donderdagoggend: "Let them eat kyk!"

  • @Omeniferous
    @Omeniferous9 ай бұрын

    I am not into rap music much, but this young lady has such a beautiful rapping voice, absolutely talented, the best rap-style music I have ever heard in the rap genre! ...just sad to hear that cancer has taken her away... Rest In Peace, Angie, now you are with God Almighty, where no cancer or strife or any bad thing can touch you anymore.... Praise God!

  • @elzette

    @elzette

    9 ай бұрын

    ❤❤

  • @michaeleykelhof3377
    @michaeleykelhof33779 ай бұрын

    Crazy na die nuus van angie like peaches thank you for this . RIP angie griffen

  • @vanmarsdesign
    @vanmarsdesign9 ай бұрын

    Swerf hoog Angie :( Dankie vir jou musiek en ontmoetting vroer die jaar! Hierdie is so Deja vu :(

  • @johanvanhuyssteen9217
    @johanvanhuyssteen9217 Жыл бұрын

    Jis. Sy het 'n baie lekker energy om haar. Cool stem, cool oe. Awesome ep. Dankie vir die share.

  • @ann-o-lene
    @ann-o-lene9 ай бұрын

    Koue rillings toe jul actually oor oud word praat... Leef jou beste lewe vandag. ❤

  • @michellenagel3564
    @michellenagel3564 Жыл бұрын

    Hehe "Haal diep awesome" is my nuwe favourite. Call me dramatic, maar ek kry die gevoel Angie het erens moer seer gekry in die lewe en haar hardened exterior is n defence mechanism om haarself te beskerm. I also get her rebellion...dis soos Fokofpolisiekar back in the day. Love hierdie Praating sessions❤️

  • @michellejacobs3968
    @michellejacobs39686 ай бұрын

    as jy net 30 kon word , of voor 25 guiter kon speel , om jou stem te hoor op videos soos die is die beste , 19 Aug 2023 angie oeh se dag vir altyd .

  • @d3adj3ff
    @d3adj3ff4 ай бұрын

    Erg om die video nou eers te kyk en te weet wat ek weet en te sien hoe n ster geval het ai die lewe is darem snaaks

  • @madeleenpienaar4327
    @madeleenpienaar4327 Жыл бұрын

    Love Angie so so baie. Haar stage presence, die feit dat sy plat op die aarde is, moerse chilled en cool vibe. Dink ook definitief sy gaan nog BAIE mylpale behaal. Angie as jy dié lees - ek flippen love jou en ek dink jy is ‘n geniune mens wat dope musiek maak en die musiek-industry net geniet !!!! En ek hoop dit bly altyd so !! Ek kyk altyd net jou shows so van die kant af, want ek bartend, maar ek kan nie wag vir die dag waar ek actually jou show kan kyk nie ek belowe ek staan heel voor.

  • @anrichzimmermann3913

    @anrichzimmermann3913

    Жыл бұрын

    Such a passionate comment(:

  • @rowaynebarnard8949

    @rowaynebarnard8949

    Жыл бұрын

    what a commento !!💥

  • @JINXRSAMobile

    @JINXRSAMobile

    8 ай бұрын

    :(

  • @madeleenpienaar4327
    @madeleenpienaar43279 ай бұрын

    Ugh my hart brand 💔 Ek dink nie mense het besef watse wonderlike mens Angie was nie. Ek kan nie glo jys weg nie Angie. Ek het jou een keer al ontmoet by Lentedag laasjaar en onthou toe ek vir jou gesê het ek LOVE jou en jou musiek toe gee jy sommer ‘n drukkie want ek dink jy het dit moer baie waardeer dat mense actually kom en hulle gratitude vir jou express het… Jy was regtig te mooi en te goed vir hierdie plek en ek is so dankbaar jy kon jou stempel afdruk 😭

  • @devonknoetze5321
    @devonknoetze5321 Жыл бұрын

    Remember Shaun from school and skating Thrashers back in the day👌 Humble man that💯

  • @christellebecker3162
    @christellebecker3162 Жыл бұрын

    Awesome!! So gelag! Well done Angie! take this world by storm!! Dont hold hostages and keep that smile alive!

  • @iliketurtles4359
    @iliketurtles4359 Жыл бұрын

    I will vote for the legeness. Groothond for president!!!

  • @mariannacombrink5632
    @mariannacombrink56329 ай бұрын

    Rip pragtige Angie. Sterkte Peach ❤

  • @iismens5688
    @iismens5688 Жыл бұрын

    I is mens ek weet nie wat is julle nie ,,, Dankie for the awesome show with loads of insperasie! Keep it UP! MOOT UIT!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Жыл бұрын

    🔥🥳💃"Kom vat my hand en lei my na strand". 🎶🎶🎶

  • @pietervanschalkwyk6450
    @pietervanschalkwyk6450 Жыл бұрын

    Moeilik om met ‘n introvert piele te vleg, maar dit was lekke. Fanks 🤘🏽

  • @leonlouw6765
    @leonlouw6765 Жыл бұрын

    Sy is genuine mens!!! Ek fokkin digg ha hele vibe al is sy jonk syt n package en gaan ver kom!!!! Lekker angi en natuurlike peach jou platfrom is legeh◇♡

  • @Hcdt9619
    @Hcdt9619 Жыл бұрын

    Die interview was much needed, dit het Angie in ‘n hele nuwe lig geplaas as wat ek assume het sy is, as sy Dr phillips tune op tik tok! Sy lyk oulik en Vriendelik en n klein bietjie skaam! Coool episode

  • @highcloud7948
    @highcloud7948 Жыл бұрын

    I love this so much ❤️ proud of u Angie hopefully we can have u on soon as well

  • @elingenfelder
    @elingenfelder Жыл бұрын

    Love it! ❤❤

  • @boslys076
    @boslys076 Жыл бұрын

    Peach is seker dood moeg na hy die interview so moet dra

  • @GeoPretorius

    @GeoPretorius

    Жыл бұрын

    Ek dog amper die big facts mic gaan nie die episode uit kom nie 😂

  • @ruanerasmus336
    @ruanerasmus3368 күн бұрын

    Great interview. RIP Angie!

  • @leanderthegate
    @leanderthegate Жыл бұрын

    ANGIE, cool - Rock hom! - dan die meistermarket plug, my dood gelag ! double cool

  • @albertmarair9637
    @albertmarair96379 ай бұрын

    Ons Angie...🥺❤️ 🕊

  • @sylviadicks707
    @sylviadicks707 Жыл бұрын

    So chilled en sincere!

  • @henkcoetzee7846

    @henkcoetzee7846

    Жыл бұрын

    Gelukkig is jou 2de naam nie "loves" nie :)

  • @antondoman7411
    @antondoman7411 Жыл бұрын

    Awesome angg!

  • @ilzedebeer8994
    @ilzedebeer8994 Жыл бұрын

    Awesome episode Angie en Groothond

  • @karienavermeulen9220
    @karienavermeulen9220 Жыл бұрын

    Love haar musiek🌸

  • @faanross
    @faanross6 ай бұрын

    zaberfluten gesample en luister hierna in bg terwyl ek werk... my naam is faan, so 35:50 was special thanks. (not in alberton tho). rip angie x

  • @vaaljan
    @vaaljan Жыл бұрын

    Yes Bra. Groothond for President!

  • @btkeays123
    @btkeays123 Жыл бұрын

    Sweet girl, when the defiance dissipates and she learns guitar...magic

  • @williamvanderwesthuizen7839
    @williamvanderwesthuizen7839 Жыл бұрын

    Love dit zaab mt nou

  • @TheJacques5000
    @TheJacques5000 Жыл бұрын

    Baie Cool interview! Respect….👏👏👏👏

  • @hermanstaal
    @hermanstaal Жыл бұрын

    Lekke vibe well done

  • @pikkieduplooy9400
    @pikkieduplooy9400 Жыл бұрын

    love julle!!!

  • @WickedHandzz
    @WickedHandzz Жыл бұрын

    Lekker! Ben waiting for this one!

  • @johannamuller3539
    @johannamuller3539 Жыл бұрын

    Love die girl ♡

  • @zolabester6439
    @zolabester64399 ай бұрын

    Jy is legend Angie was so mooi interview

  • @choppi1295
    @choppi1295 Жыл бұрын

    Kan nie wait vir jou show die 2de in PE nie, We goona go kakgroot

  • @justin.880
    @justin.880 Жыл бұрын

    We also need a smooth plek to plank in ALBERTON!

  • @BwhoHughR
    @BwhoHughR Жыл бұрын

    💗 Angie xx

  • @user-rh4gl3yn5q
    @user-rh4gl3yn5q Жыл бұрын

    Lekker Angie!!! Baie cool chick 🤘🤘

  • @TianeSaunders
    @TianeSaunders Жыл бұрын

    Is dit net ek of was die een saam Angie net die beste ahhh ek loveee dit

  • @WouterduToit
    @WouterduToit Жыл бұрын

    Is daar enige plek om bietjie merch, soos daai t-shirt van jou optetel? Haal diep awesome. Dink julle online store sal more goed doen.

  • @VANPLETZEN

    @VANPLETZEN

    Жыл бұрын

    www.vanpletzen.co.za

  • @zunicaermel2908
    @zunicaermel29083 ай бұрын

    Sad einde eventually. 😢 respek.

  • @anikiferreira4518
    @anikiferreira45189 ай бұрын

    beautiful soul

  • @justanotherdayonthewestcoast
    @justanotherdayonthewestcoast Жыл бұрын

    Go for it, ill vote for you once

  • @justin.880
    @justin.880 Жыл бұрын

    Leggeh for president!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @wikuscombrinck512
    @wikuscombrinck512 Жыл бұрын

    Finally!!

  • @ContentAF
    @ContentAF Жыл бұрын

    Ek hou ook baie van Angie se kraag 📍🚨✅❤️

  • @alisongeduldt5100
    @alisongeduldt5100 Жыл бұрын

    Ons vote vir jou bruh

  • @TheHolyCrabstick581
    @TheHolyCrabstick581 Жыл бұрын

    What a great interview! Think this was much needed. Angie is definitely misunderstood by a handful of entitled people. Great talent and seems like a genuinely good person❤️

  • @ChrisDied

    @ChrisDied

    Жыл бұрын

    Ja tipiese dom afrikaanse kerk mens is waarvan jy praat....

  • @impakrsa8146
    @impakrsa8146 Жыл бұрын

    Jy sal ouer as 30 word Angie eks nie 'n groot fan van jou music nie. Ek sal nie lieg nie, maar jy is 'n cool mens ek sal dit erken

  • @hugomarx1324

    @hugomarx1324

    9 ай бұрын

    Ongelukig nie. RIP Angie

  • @impakrsa8146
    @impakrsa8146 Жыл бұрын

    Glad nie so bad nie. Okay Angie keep it up

  • @alisongeduldt5100
    @alisongeduldt5100 Жыл бұрын

    Angie we like jou Baie, you real

  • @derrickhuman
    @derrickhuman Жыл бұрын

    Leggeh! Keep it coming bru, good content. Lief vir julle ♥️

  • @ContentAF
    @ContentAF Жыл бұрын

    Ek is hier om “African” mense te…….represent❤ ✅ ek Hou Dan baie van……praating❤👌

  • @johanmatthee2484
    @johanmatthee24847 ай бұрын

    jirre ek love die production value van die kanaal

  • @Izzybio
    @Izzybio8 ай бұрын

    Is it normal that I get what they are talking about? I am Dutch.

  • @nicholasjvr3675
    @nicholasjvr3675 Жыл бұрын

    fever dream

  • @clarisekylander
    @clarisekylander9 ай бұрын

    Ai, Angie...💔

  • @corryroets5313
    @corryroets5313 Жыл бұрын

    Was dit oog kontak of "blue steel"?

  • @dulandouys3407
    @dulandouys3407 Жыл бұрын

    Yes Benoni!!! Angie is hot. Dit is jammer ons speel vir selfde span. Maar dit is ook cool ons is in selfde span.

  • @MikeyStore
    @MikeyStore Жыл бұрын

    En jy?

  • @melissagrobler7588
    @melissagrobler7588 Жыл бұрын

    🔥

  • @jordanbarber6486
    @jordanbarber6486 Жыл бұрын

    ❤❤❤

  • @MaryPoppers
    @MaryPoppers Жыл бұрын

  • @RoelfvanderMerwe
    @RoelfvanderMerwe Жыл бұрын

    "Titties!" Hahahaha ek love dit

  • @canda_panda
    @canda_panda Жыл бұрын

    K I S S I - ANGIE 🥳

  • @MaryPoppers

    @MaryPoppers

    Жыл бұрын

    😂 I see what you did hier

  • @InForQuestioning
    @InForQuestioning Жыл бұрын

    Peach for President everyday of the week. We must spread the legehness nation wide.

  • @MrJsonvig
    @MrJsonvig Жыл бұрын

    Legeh, as altyd!

  • @NintendoKnightThefirst
    @NintendoKnightThefirst Жыл бұрын

    If you guys joined the 26 27 or 28s you’d be apart of the silver vain witch is the passive gangsters

  • @user-gz1nv6nw3q
    @user-gz1nv6nw3q4 ай бұрын

    RIP

  • @NintendoKnightThefirst
    @NintendoKnightThefirst Жыл бұрын

    Leghe man

  • @gracesteijn2641
    @gracesteijn2641 Жыл бұрын

    😂 Watter kerk? Gaan ek jou môre oggend sien? Lanklaas so lekker gelag!!

  • @innocentchiloane4572
    @innocentchiloane4572 Жыл бұрын

    Ayyy Man I Love Your Content Alot ❤🤞🏿. I Juss Subscribed Look Man Most Of Public Schools In South Africa They Don't Learn Afrikaans So Can You Please Speak English So We Can All Enjoy The Conversation Man. Just An Opinion Man.. Much Love ❤

  • @pelwis777
    @pelwis777 Жыл бұрын

    🤣🤣🤣peach: as mense my lelik vloek online, dan like ek dit net en se "ag, eks baie lief vir jou... en... jou pa se ploes"🤣

  • @TheVenomHeaven
    @TheVenomHeaven3 ай бұрын

    Toe nie kak oud geword nie maar die gees bly mal 🥲

  • @alphablack5520
    @alphablack5520 Жыл бұрын

    Daars 'n Popeyes hier in Menlyn ook.

  • @tinusjackson5091
    @tinusjackson5091 Жыл бұрын

    Peach for Prezi!!!!!! t-shirt?

  • @Hobby-King
    @Hobby-King Жыл бұрын

    Gerhard hier. Goed dankie en met jou?

  • @rowaynebarnard8949
    @rowaynebarnard8949 Жыл бұрын

    8 min in en die episode n kak nxa haha

  • @Dingbat60
    @Dingbat609 ай бұрын

    RIP...19/08/2023...Cancer.

  • @ryannostalgic144
    @ryannostalgic14411 ай бұрын

    Because hulle het one less been?

  • @slappyskateco.7216
    @slappyskateco.7216 Жыл бұрын

    Faak yes Burger!! Champion!!

  • @adrianacarr8893
    @adrianacarr88939 ай бұрын

    Wat ‘n sweet girl… hartseer dat sy so jonk oorlede is.

  • @AndreasLabuschagne
    @AndreasLabuschagne Жыл бұрын

    Kyk né, I don’t know about Post Malone, maar hier op die fringe van die Moot, is Most Paloney hot shit!

  • @ettieneventer2530
    @ettieneventer25309 ай бұрын

    RIP mooi mens

  • @GeoPretorius
    @GeoPretorius Жыл бұрын

    Ek dink die beste deel van die episode was Dinking with Naxy, en jy? 🤪

  • @afkra5923
    @afkra5923 Жыл бұрын

    25:39 Bly te kenne :P

  • @carlohuman9581
    @carlohuman9581 Жыл бұрын

    Verseker van die Moot af...100%

  • @jacobotha7337
    @jacobotha7337 Жыл бұрын

    Groothond vir president!

  • @leroyyaboi
    @leroyyaboi Жыл бұрын

    Groothond for President!👑

  • @Houtseunnumber1
    @Houtseunnumber1 Жыл бұрын

    40 Is nou nie so oud nie fokkit hahahahaahahah kak groot lag

  • @iismens5688
    @iismens5688 Жыл бұрын

    MOOT ONS GAAN KAK GROOT GAAN!!!

  • @iismens5688

    @iismens5688

    Жыл бұрын

    What an inspiration vir die tuie when bandlab and a laptop is all i have but aiming to awaken my legehness!

  • @deanjoubert30
    @deanjoubert30 Жыл бұрын

    Wanneer kan ons Cream Machine verwag

Келесі