Nommer-bendes moontlik agter aanval by Drakenstein-gevangenis

’n Ondersoek word steeds gedoen ná die aanval op nege tronkbewaarders en ander gevangenes in die Drakenstein-gevangenis in die Paarl. Dis nog onduidelik hoe die messe en ander skerp voorwerpe waarmee die bewaarders gesteek is, ingesmokkel is.

Пікірлер