KYK | Fred Mouton - 1947 - 2022

Die Burger en Netwerk24 bring hulde

Пікірлер: 3

  • @raubieraubenheimer9418
    @raubieraubenheimer94182 жыл бұрын

    Fred se spotprente was die belangrikste deel van Die Burger. Die detail van mense en diere was ongelooflik. Dan het ons natuurlik altyd gekyk wat sê die muis. Afgesien van die karaktertrekke van politici, kon hy die gesigte van mense in 'n gewone huis pragtig uitbeeld. Ferd, dankie vir jou besondere nalatenskap, ons gaan jou mis.

  • @twoface_janus
    @twoface_janus2 жыл бұрын

    Dit was nou regtig besonders

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 Жыл бұрын

    Baie besonders geseend