Moses Trek Uit Jou Skoene - Oos-Moot Jeug - 16 Mei 2021 - Lede in Christus - Oos-Moot Gemeente

Lede in Christus Kerk - Oos-Moot Gemeente - Moses Trek Uit Jou Skoene - Oos-Moot Jeug - 16 Mei 2021

Пікірлер: 24

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin6 ай бұрын

    ❤❤👏👏👏👏👏👏👏👏🙏🙏🙌🙌🙌🙌die grond waarop jy staan is Heilig..

  • @calliepohl8977
    @calliepohl89772 жыл бұрын

    Oo Baie ,,baie dankie Here vir Die Salwing van U Mooiste Gees..

  • @anetteackerman9595
    @anetteackerman95952 жыл бұрын

    Ek kan net nie ophou hierna luister nie! Nog asb! Laat die Heilige Gees val!!! 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻

  • @rmvanniekerk1562
    @rmvanniekerk15623 жыл бұрын

    Wow dis n eer om sulke jong manne nog in n gemeente te sien

  • @timewilltell1939
    @timewilltell1939 Жыл бұрын

    Kyk as Moses die lietjie kon hoor! Hy sal lekker saam koordans! 🙌👏🙌

  • @annamariejordaan7277
    @annamariejordaan72772 жыл бұрын

    Pragtig om jongmense so te sien die Here dien

  • @petrusvanderwestehuizen2074
    @petrusvanderwestehuizen20743 жыл бұрын

    Loof die Here vir ons mooi jeug in Suid Afrika!

  • @rmvanniekerk1562

    @rmvanniekerk1562

    3 жыл бұрын

    Ook een van lede se mense kom n laaaang pad

  • @samueldela5719
    @samueldela57193 жыл бұрын

    Baie dankie dit is fantasties!!!!

  • @charlenedefin615
    @charlenedefin6153 жыл бұрын

    Prys die Here Oo dra salwing ook hierdie koortjie Die grond waar-op ons staan is Heilig..... 🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼

  • @scotscott7769
    @scotscott77692 жыл бұрын

    Kan daar nog gesalwde liedtjie geplaas word? Asb.

  • @andrewhattingh4252
    @andrewhattingh42522 ай бұрын

    Aaaaaawwwwwweeeessssooooommmmmeeeeee

  • @annetjiedemiljo2159
    @annetjiedemiljo21592 жыл бұрын

    Ps.150...."Loof Hom met snarespel en fluit....loof Hom met tamboeryn en koordans..".

  • @Whabligone
    @Whabligone3 жыл бұрын

    Ai, dis waarvan single repeat gemaak word, kan nie ophou luister.

  • @user-dy6uv3zj3l
    @user-dy6uv3zj3l8 ай бұрын

    Die 5 jongmanne tokkel daardie kitare tot eer vd Here!. Is daar nog videos waar hul praise en worship lei?

  • @marivanzijl5465
    @marivanzijl54658 ай бұрын

    Ek mis dit so baie in my lewe! Net ʼn vragie: Ek trek op na Wonderboom suid, is daar enige Christen gemeentes daar naby?! Asseblief tog liewe Vader ek kan nie meer wag nie!! Laat dit so wees, Amen!!

  • @Charlenedefin

    @Charlenedefin

    6 ай бұрын

    Ek Glo daar sal n Pinkster Kerk wees ❤

  • @aristosmuller

    @aristosmuller

    5 ай бұрын

    Hierdie gemeente is in 16de laan Rietfontein reg langs Wonderboom-Suid. Kom besoek gerus

  • @daneldejager493
    @daneldejager4933 жыл бұрын

    Prys die Here.

  • @fernandotanga7877
    @fernandotanga787711 ай бұрын

    Prys die Here. Ware pinkster

  • @mariettebosch895
    @mariettebosch8952 жыл бұрын

    Hhh