Wagter hoe vêr is die nag?

Lede in Christus Kerk Konferensie 2017
Wagter, Wagter hoe vêr is die nag?
Past: Paul en Welma van der Walt

Пікірлер: 22

  • @williefarmer3348
    @williefarmer33487 ай бұрын

    Wat n geseende sang baie dankbaar Pastoor ❤

  • @ronelcoetzee6619
    @ronelcoetzee66192 ай бұрын

    Deel asb die woorde met my. Die video raak my diep. Dankie Vader, al die eer ek lof aan U. Seën my broer en suster, o Meester my siel jubel.

  • @seanburger7887

    @seanburger7887

    Ай бұрын

    Amen en amen

  • @MargaretVorster-ul2nw
    @MargaretVorster-ul2nw Жыл бұрын

    AMENNN ❤

  • @jannielouwrence1523
    @jannielouwrence152311 ай бұрын

    Past Paul julle is baie geseënd...ek kyk graag na julle bediening....God bless

  • @shawndelport745
    @shawndelport7454 жыл бұрын

    Pragtige Lied Pastoor. Mag die Here Yahweh ons geregtigheid Pastoor seën en nog baie liedere sing tot eer en verheerliking van sy grote en heilige NAAM! Amen.

  • @dahlenekruger8976
    @dahlenekruger89762 жыл бұрын

    Pastoor, julle het my uit my sokkies geseën met jul sang. So pragtig, mag die Here jul ryklik seën. ❤️ 🙌🏻 👏🏻

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 Жыл бұрын

    Dankie Vader dit is lieflik in U teenwoordigheid. Alle Eer aan U ons Koning.JESUS Seen jul.Amen!!!

  • @driaangouws6257
    @driaangouws62576 жыл бұрын

    Prys die Here! Julle het ons voorwaar geseën met hierdie lied. Ek bid dat die Here julle ryklik sal seën en van hoogte tot hoogte sal neem. Ons is lief vir julle in die Here.

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin6 ай бұрын

    ❤👏👏👏👏🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙏

  • @johnnyvanloggenberg1841
    @johnnyvanloggenberg1841 Жыл бұрын

    Hallelujah, prys die Here 🙌🏼 🙏

  • @lorrainebreedt3483
    @lorrainebreedt34836 жыл бұрын

    jul ñ groot blessing vir baie.

  • @gerritdutoit4833
    @gerritdutoit4833 Жыл бұрын

    Die nag is sekondes voor middernag... Jesus staan in die Hemelse poort, Sy Vader se opdrag..."Gaan haal jou bruid my Seun"...is oomblikke weg... MARANATHA!!!

  • @dahlenekruger8976
    @dahlenekruger89762 жыл бұрын

    Halleluja 🙌🏻 🙌🏻

  • @rinavanderwalt7761
    @rinavanderwalt77613 жыл бұрын

    Waar woorde. Ek dink ons besef nou dat hierdie lied gespreek het. Dit is n lied wat geskryf was , geinspereerd deur die Heilige Gees. Here help ons om staande te bly.

  • @lorrainebreedt3483
    @lorrainebreedt34836 жыл бұрын

    Jul ñ groot inspirasie vir baie.

  • @hannatjiefyfer2063
    @hannatjiefyfer2063 Жыл бұрын

    .

  • @lorrainebreedt3483
    @lorrainebreedt34836 жыл бұрын

    jul ñ groot blessing vir baie.

  • @lorrainebreedt3483
    @lorrainebreedt34836 жыл бұрын

    Jul ñ groot inspirasie vir baie.

  • @lorrainebreedt3483
    @lorrainebreedt34836 жыл бұрын

    jul ñ groot blessing vir baie.

  • @lorrainebreedt3483
    @lorrainebreedt34836 жыл бұрын

    Jul ñ groot inspirasie vir baie.