Pinkster Herlewing met sy Nuwe versie, Lede in Christus 2018 Dankie aan Jaun Du Preez op baskitaar

Die Nuwe Versie: "hul vertel my van daardie Goeie Nuus, daar in die Oppersaal
ek verlang ook nou dat die Pinkster Vuur, ook hier op my neerdaal"

Пікірлер: 11

  • @philipvanvuuren1113
    @philipvanvuuren11135 жыл бұрын

    Kan dit tog met ons gebeur. Pinkster op sy beste.

  • @aletbezuidenhout2106
    @aletbezuidenhout21062 жыл бұрын

    How wonderfull to rejoyc . And prsise The Lord . With saved children of the king . Amen

  • @antonie178
    @antonie1784 жыл бұрын

    Fantasties! Pinkster Herlewing! Heilige Gees dal neer.

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod27882 жыл бұрын

    Dit bring beroering, nie net in hart, siel en gees nie, maar ook 'n opskudding in die hemel waar die engele voor die troonkamer juig. HalleluYah, prys ons Vader en Sy Seun. Want wat is vir Hom te wonderbaar.

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship30944 жыл бұрын

    Baie mooi.

  • @sydneyjardin8397
    @sydneyjardin83972 жыл бұрын

    So mooi

  • @thornecliffe
    @thornecliffe4 жыл бұрын

    Wonderlik....

  • @johanvandermerwe4570
    @johanvandermerwe45705 жыл бұрын

    Wow

  • @pieterking5703
    @pieterking57034 жыл бұрын

    Hi my boetie hoe verlang ek nou. Die Salwing bekroon Sy werk. 👏👋🙏

  • @TheJoubert22
    @TheJoubert225 жыл бұрын

    Is hulle in Australia?