Lede in Christus Kerk Oos-Moot Gemeente

Lede in Christus Kerk Oos-Moot Gemeente

Lede in Christus Kerk Oos-Moot Gemeente

Пікірлер

  • @user-me8bn2fc8x
    @user-me8bn2fc8x5 күн бұрын

    Amen..yes Lord... beloveds we need that holy ghost fire

  • @EbenMarais-qq4bv
    @EbenMarais-qq4bv21 күн бұрын

    👍👍

  • @andrewhattingh4252
    @andrewhattingh42522 ай бұрын

    Aaaaaawwwwwweeeessssooooommmmmeeeeee

  • @moiraduplessis2900
    @moiraduplessis29006 ай бұрын

    Niks lekkerder as sulke lofprying nie😊

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin6 ай бұрын

    ❤❤👏👏👏👏👏👏👏🙏🙏🙌🙌🙌🙌🙌🙌

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin6 ай бұрын

    ❤❤👏👏👏👏👏👏👏👏🙏🙏🙌🙌🙌🙌die grond waarop jy staan is Heilig..

  • @marivanzijl5465
    @marivanzijl54658 ай бұрын

    Ek mis dit so baie in my lewe! Net ʼn vragie: Ek trek op na Wonderboom suid, is daar enige Christen gemeentes daar naby?! Asseblief tog liewe Vader ek kan nie meer wag nie!! Laat dit so wees, Amen!!

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin6 ай бұрын

    Ek Glo daar sal n Pinkster Kerk wees ❤

  • @aristosmuller
    @aristosmuller5 ай бұрын

    Hierdie gemeente is in 16de laan Rietfontein reg langs Wonderboom-Suid. Kom besoek gerus

  • @user-dy6uv3zj3l
    @user-dy6uv3zj3l8 ай бұрын

    Die 5 jongmanne tokkel daardie kitare tot eer vd Here!. Is daar nog videos waar hul praise en worship lei?

  • @margaretbutton7058
    @margaretbutton705810 ай бұрын

    Prys die Here so wonderlik om so baie jong mense JESUS volg in die doop, nuwe naam op geskryf in die Hemel daars 'n gejuig en 'n geprys.

  • @AnnabetVanRooyen
    @AnnabetVanRooyen10 ай бұрын

    Baie mooi

  • @CharlenedeFin-wx6gx
    @CharlenedeFin-wx6gx10 ай бұрын

    ❤Amen 🙏🙌🙏

  • @janharmduplessissr.7995
    @janharmduplessissr.799511 ай бұрын

    As jy jou so oorgee aan die Gees van die Here met jou sang ontvang jy baie baie krag gesondheid seën en liefde dankie dit roer my siel .❤❤❤

  • @fernandotanga7877
    @fernandotanga787711 ай бұрын

    Prys die Here. Ware pinkster

  • @joeyjooste9561
    @joeyjooste9561 Жыл бұрын

    WOW STUNNING🙏

  • @rbotzedkloppers7786
    @rbotzedkloppers7786 Жыл бұрын

    Amen 🙌 hallelujah praise the Lord hallelujah I feel the anointing of God

  • @juliegunter2573
    @juliegunter2573 Жыл бұрын

    Do it again Lord do it again ..let your power fall on your people ...

  • @paulamos8251
    @paulamos8251 Жыл бұрын

    If GOD start to move,who can stop HIM 🙌🙌🙌🙌🙌🙌

  • @paulamos8251
    @paulamos8251 Жыл бұрын

    Pinkster op sy beste.

  • @carelpelser-mh6gy
    @carelpelser-mh6gy Жыл бұрын

    Baie dankie vir die baie besonder boodskap, dit was nie net toevallig dat ek hierop af gekom het nie. Ek moes die boodkap kry, dit versterk net weer my Geloof. Baie dankie Pastoor, u boodskappe is altyd bevestigend en mag DIE HERE u altyd Sèen.

  • @marthiedrodskie1216
    @marthiedrodskie1216 Жыл бұрын

    Amen

  • @timewilltell1939
    @timewilltell1939 Жыл бұрын

    Kyk as Moses die lietjie kon hoor! Hy sal lekker saam koordans! 🙌👏🙌

  • @timewilltell1939
    @timewilltell1939 Жыл бұрын

    Geniet die musiek. Plaas nog asb.

  • @timewilltell1939
    @timewilltell1939 Жыл бұрын

    👏🙌👏 .. Amen.

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 Жыл бұрын

    Dis n baie mooi boodskap.Here ons glo al is die storms Groot. Dankie Vader U is in Beheer van alle sake. Dankie pastoor Seen vir julle.

  • @neelsduplessis4498
    @neelsduplessis4498 Жыл бұрын

    Ons geniet dit vreeslik en sing lekker saam. Lekker om die KONING se Naam groot te maak. Plaas asb meer op. Baie dankie ......

  • @gertrobbertse9614
    @gertrobbertse9614 Жыл бұрын

    Hans van Staden. 31 AUG. 2022.

  • @yolande4698
    @yolande4698 Жыл бұрын

    Wonderlik! Dus so mooi wanneer jy jonk is en Jesus volg. Hallelujah Prys Sy Grote Naam.

  • @annetjiedemiljo2159
    @annetjiedemiljo2159 Жыл бұрын

    Wat 'n pragtige klompie jongmense is dit nie!! Hoop hulle dien nog almal die Here... To God be the Glory...Jesus Christ our Lord and Saviour!!

  • @timewilltell1939
    @timewilltell19392 жыл бұрын

    Hallelujah, lekker! 🙌

  • @janharmduplessissr.7995
    @janharmduplessissr.79952 жыл бұрын

    Prys die Here want Hy is alles in ons lewe

  • @betsvanrhyn3783
    @betsvanrhyn3783 Жыл бұрын

    Lieflik PUIK!!!!!

  • @kingalfred3902
    @kingalfred39022 жыл бұрын

    PRYS DIE HERE !!!!!........PRYS DIE HERE....!!!!!!!

  • @dawiefoord2960
    @dawiefoord29602 жыл бұрын

    Dit is hoe ek dit ken, prys God!

  • @abundantlythreesixfive1263
    @abundantlythreesixfive12632 жыл бұрын

    Geniet so vanoggend Julle musiek en die Heilige Gees daar. Die Here seen julle Amen.

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany2 жыл бұрын

    what is with the dancing

  • @MRGamingLizard
    @MRGamingLizard2 жыл бұрын

    Psalm 150:4 Praise Him with timbrel and dancing

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany2 жыл бұрын

    @@MRGamingLizard that is not dancing in the spirit, that is dancing in the flesh,it's a worldly shuffle

  • @mariodebeer
    @mariodebeer2 жыл бұрын

    Amen!!!klink beautiful!!Ja dankie Here vir U blessings!!!Dankie ABBA Vader!!!

  • @calliepohl8977
    @calliepohl89772 жыл бұрын

    Voorwaar God is op Die Troon.Halleluja .Halleluja HERE JESUS .

  • @calliepohl8977
    @calliepohl89772 жыл бұрын

    Here dankie vir die Salwing van U Heilige Gees.

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod27882 жыл бұрын

    Ja, toe was ons Vader se kinders nog behoorlik geklee in die gemeente byeenkomste. Vandag terg hulle die Vader in onbehoorlike en sloppie drag, waar vrouens nie meer hoofbedekkings dra nie, en met stywe langbroeke, elke plooi van hul liggame vertoon. Manne gaan met kort broeke en uithang hemde sonder skaamte na geneentelike byeenkomste. DIE OORDELE GAAN VEL WEES.

  • @hendrikminnaar3867
    @hendrikminnaar38672 жыл бұрын

    8

  • @mariettebosch895
    @mariettebosch8952 жыл бұрын

    Hhh

  • @gielfourie9
    @gielfourie92 жыл бұрын

    I LOVE THE SONGS

  • @randallbrown8310
    @randallbrown83102 жыл бұрын

    wonderlik om jongmense te sien wat die belangrikste besluit neem om Jesus te volg-

  • @tertiushugo1421
    @tertiushugo14212 жыл бұрын

    Prys die Here. Mag die Here julle seen.

  • @randallbrown8310
    @randallbrown83102 жыл бұрын

    Julle sing pragtig , die harmony is ongelooflik mooi blessings julle

  • @MRGamingLizard
    @MRGamingLizard2 жыл бұрын

    Was my in die bloed van die lam en witter dan die sneeu sal ek wees🙌👏❤

  • @johnferreira1630
    @johnferreira16302 жыл бұрын

    Wonderlik.....!!!

  • @thandoskaka3787
    @thandoskaka37872 жыл бұрын

    Mklaz dcxg

  • @joubertvdlinde
    @joubertvdlinde2 жыл бұрын

    Ons geniet julle musiek. Laai gerus meer op, dat ons saam julle die Koning kan vereer. Groete vanuit Klerksdorp.

  • @thomas19751
    @thomas197512 жыл бұрын

    die Lof en die eer kom U toe Here!!

  • @anetteackerman9595
    @anetteackerman95952 жыл бұрын

    Ek kan net nie ophou hierna luister nie! Nog asb! Laat die Heilige Gees val!!! 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻