Moedertjie Rusland Deel 1

Deel een van 'n 48 min dokki oor 'n reis dwars oor Rusland. 'n Reis waartydens mens se persepsies oor die land moontlik mag verander

Пікірлер: 19

  • @sv_endless6340
    @sv_endless63403 жыл бұрын

    Kyk hoe hartseer is die man sonder sy cruiser

  • @dendije6041
    @dendije60413 жыл бұрын

    Skittered! Baie goed gebring! Groete uit België!

  • @user-bn8of7ej9x
    @user-bn8of7ej9x2 ай бұрын

    Dankie vir die klien stukkie nog asseblief

  • @francoisrossouw1656
    @francoisrossouw16563 жыл бұрын

    Dit was nog altyd deel van my reisplan baie interesant Dankie Johan.

  • @DawidNaudeIrishSettler
    @DawidNaudeIrishSettler3 жыл бұрын

    Lyk nogal heel interessant, mens hoor nie veel van Rusland. Altans goeie reis materiaal... 🤠

  • @MrThrottles
    @MrThrottles3 жыл бұрын

    Lekker man 🎉

  • @nqobaningidi4834
    @nqobaningidi48343 жыл бұрын

    To the adventure we almost had... But never did.

  • @suzettegaybba-vanzyl6484
    @suzettegaybba-vanzyl6484 Жыл бұрын

    Sjoe woord is min Knop in die keel Johan jy en jou span het die afgelope weke Vrydag aand Saterdag oggend later in die week herkou met mooi oomblikke DANKIE😅

  • @olgacarvalho4811
    @olgacarvalho4811 Жыл бұрын

    Beautiful. Thank you

  • @jc-crafford
    @jc-crafford3 жыл бұрын

    Sien uit hierna.

  • @ghoo283
    @ghoo2833 жыл бұрын

    Wonderlik, kan nie wag vir nog beeldmateriaal nie.

  • @kennekam
    @kennekam2 жыл бұрын

    Uitstekend Johan!! Waar is deel 2?

  • @Cyborg6907
    @Cyborg69073 жыл бұрын

    Lyk baie interesant is daar nog dele wat kom?

  • @nqobaningidi4834

    @nqobaningidi4834

    2 жыл бұрын

    Unfortunately not, the 1st lockdown canceled the filming.

  • @draugustadorning
    @draugustadorning Жыл бұрын

    When does this series air! Can't wait!

  • @mikenieuwoudt5561
    @mikenieuwoudt55612 жыл бұрын

    Skuil daar toe iets donker onder die mooi van Moskou? Vir seker.

  • @johanchristianwilliam2386
    @johanchristianwilliam23862 жыл бұрын

    Bbrynwe mamokan Russian bbrynwe bbassynweout

  • @emmerentiagroenewald3694

    @emmerentiagroenewald3694

    Жыл бұрын

    Waarvan praat die "vertaler"???