Voetspore Suid-Amerika: Noroeste - Episode 13

Medellín was eens bekend as die dwelmhoofstad van die wêreld. In die afgelope dekade het die stad ‘n metamorfose ondergaan en is dit vandag een van die veiligste stede ter wêreld. Dis ‘n pragtige stad. Die span ontmoet ook ‘n Suid-Afrikaner wat die Colombianers leer om biltong en boerewors te eet, en besoek Westfalia se avokadoplase naby Sonsón. Daarna is dit oppak en terugreis na Suid-Afrika.
Medellin was known as the drug cartel capital of the world. Recently, the city underwent a metamorphosis and today boasts to be one of the safest cities around. It is a beautiful city. The team meets a South African who teaches the Colombians how to enjoy boerewors and biltong and also pays a visit to Westfalia's avo farms. Then it is time to pack up and return to South Africa.

Пікірлер: 114

  • @tonynz9954
    @tonynz99542 ай бұрын

    Yet another fantastic series by Johan en sy Span. Nou moet die Voetspore Span Australia en New Zealand toe kom. Ons wag vir julle. There are so many Saffers in Australia and NZ who would welcome them. Thanks again Voetspore for a wonderful tour of Suid-Amerika.👍😀

  • @44kinette

    @44kinette

    2 ай бұрын

    Agree wholeheartedly

  • @user-yk7zn7jq7d

    @user-yk7zn7jq7d

    2 ай бұрын

    Dis mense soos julle..wat Suid Afrika sowel as die wêreld ń beter plek maak met jul mooi gesindheid en optrede.ons leer by julle 🙌🏻Shalom.God Seën julle.

  • @m3logistics
    @m3logistics2 ай бұрын

    Johan en die Voetsporespan, baie dankie vir hierdie pragtige en opwinende reeks - dit was lekker om saam met julle te kon toer. Sien uit na die volgende reeks!

  • @philippretorius8411
    @philippretorius84112 ай бұрын

    Baie dankie! Ons rys almal lekker saam na plekke waar ons nooit sal kan kom.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha89012 ай бұрын

    Baie dankie Voetspore... Julle is sterre!! Ek dink die spanlede voel soos familie! Dankie dat ek saam kon reis en kuier. Ek moet sê, julle kos het meeste van die tyd my mond laat water. Sien uit na die volgende reis. Voorspoed vir elkeen🎉🌿🌻

  • @Steinie
    @Steinie2 ай бұрын

    Aggenee!! Dis klaar!! 😢 Baie dankie vir nog 'n wenreeks! Ek sien uit na die volgende ene. 💙

  • @eisbeinGermany

    @eisbeinGermany

    2 ай бұрын

    was a great trip, wish they could do Germany like how I have leant it from 2015

  • @masegofinger6815
    @masegofinger68152 ай бұрын

    That ending was incredibly touching. Till next time, Johan and co.

  • @willemsteenkamp5231
    @willemsteenkamp52312 ай бұрын

    Absolutely awesome

  • @basildavidson4597
    @basildavidson45972 ай бұрын

    Wonderf trip. Thank you.

  • @Getouttahere78
    @Getouttahere782 ай бұрын

    Hierdie twee reekse was definitief die interessantste en beste van almal. Ekself het deur die jare baie gereis en Suid Amerika was op die "bucket list" . Ongelukkig speel mens se gesondheid nie altyd saam nie. Dis hoekom hierdie vir my uitsonderlik is want ek voel ons deel die ervaring. Wel gedaan ‼️

  • @loftypretorius6827
    @loftypretorius68272 ай бұрын

    Dankie aan die span,wonderlike toer

  • @HendrikBoois-gt2wp
    @HendrikBoois-gt2wp2 ай бұрын

    Dankie Johan ek het ook vanaand se program geniet👍💯

  • @runescape2random
    @runescape2random2 ай бұрын

    Saw your vehicles today in Guyana. Love those Land Cruisers.

  • @paulsmit8147
    @paulsmit81472 ай бұрын

    Proe pure plaas..... When you missing home and family, and out comes the biltong and droewors, and a braai. Magic 🤙

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits95592 ай бұрын

    Veels geluk....goeie program

  • @nettiejansen5301
    @nettiejansen53012 ай бұрын

    Baie dankie vir die saamreis!! Ek gaan weer saam op die volgende reis!!

  • @johnnydale6515
    @johnnydale65152 ай бұрын

    It is as if I was on the trip to South America with all the Voetspore friends , your videos should reach more people in this world because you show us how to make friends , enjoy God s nature , accept people and their culture and above all to stay positive in difficult times like our Springbok rugby team , tot volgende keer ,Cheeeeeers

  • @arnorheeder7699
    @arnorheeder76992 ай бұрын

    Uitstaande baie dankie, moenie te lank wag vir nog een nie manne, God bless.

  • @mattattack595
    @mattattack5952 ай бұрын

    Fantastic production team with Johan the fearless leader at the helm well done.

  • @evenandmiriam3550
    @evenandmiriam35502 ай бұрын

    Baie dankie aan die span vir 'n avontuurlike trip wat ek elke Saterdag vanuit Israel gekyk het.

  • @pontshokgomo
    @pontshokgomo2 ай бұрын

    baie dankie Johan en span vir 'n ongelooflike reis.

  • @hiltonroberts8742
    @hiltonroberts87422 ай бұрын

    The 'tree planting' was so moving!

  • @stephanmuseler6483
    @stephanmuseler6483Ай бұрын

    Safrican fan living in Los Angeles. Missed episodes 9 and 10. Please, please, please repost them for us. Wonderful series! Have watched them all from the start!

  • @anelnel4752
    @anelnel47522 ай бұрын

    Soos altyd groot spyt die reis is nou klaar saam met ons al bekende geliefde Voetspore span. Was al self in Paraguay, Brazil, Uruguay en Argentinia jare gelede. En dit was so heerlik om van die bekende plekke weer te Sien. Veral as julle by plaaslike ouens oorslaap en dit herinner mens die gasvryheid en vriendelike mense van Suid-Amerika. Geniet julle families tuis en ons sien uit na julle volgende Voetspore reis. Groete uit Hartenbos

  • @tillie9530
    @tillie95302 ай бұрын

    Baie dankie dat ons hierdie wonderlike reis saam met julle kon ervaar. En toe loop die trane toe eers Matt en daarna Adam groet en julle ander by die lughawe gereed is vir terugvlieg SA toe. Mooi loop tot 'n volgende keer (DV). 💞

  • @craigliebenberg9971
    @craigliebenberg9971Ай бұрын

    I want to express my gratitude to the Voetspore team for their outstanding shows. The locations and intriguing areas you explore are truly remarkable. Your show makes me feel like I'm right there with you on your journey, and I've had some great laughs along the way. Your team is amazing, and I can't wait to see more. Thank you for the fantastic show! Mooiloop 😁😁

  • @Grizzmakes
    @Grizzmakes2 ай бұрын

    Sondag oggend in Engeland. Ek het nounet episode 13 gekyk. Nadat ek weekliks die reeks gevolg het. In kort, ek het trane in my oe. Julle span, die stories, individuee het alles die boer in my wakker gemaak. Dankie. My siel is vol.

  • @psel2501
    @psel25012 ай бұрын

    Wonderlik. Hierdie program word elke jaar beter.

  • @emmerentiagroenewald3694
    @emmerentiagroenewald36942 ай бұрын

    En nou kom alle goeie dinge ook op ñ einde!! Baie dankie dat julle my saamgeneem het....! Sal dit nooit vergeet nie.Daardie plekke waar ek self was, en al die nuwe ervarings waar ek definitief nie self sou kon kom nie...! Veilig terug na Kleinmond!!❤❤❤❤

  • @fabriilunaa4157
    @fabriilunaa41578 күн бұрын

    Hopelik sal hulle eendag Costa Rica kom dit is 'n pragtige land, en sonder twyfel sal jy dit geniet. Daarbenewens is daar 'n groot belangstelling in die aanleer van Afrikaans hier. Hou baie langer aan!!!!!!!

  • @mariuspotgieterproject3437
    @mariuspotgieterproject34372 ай бұрын

    Dankie Johan, maak gou ons wag vir die volgende Voetspore. Na meer as 20 jaar maak ek nog steeds die beste Voetspore Ontbyt ooit. Het die resep by julle gesteel op Voetspore 1

  • @wideawake11
    @wideawake112 ай бұрын

    I really enjoyed this season, thanks guys! So I'm guessing it is the three Guianas and Brazil for next time (telling Adam to get in some Portugese a bit of a giveaway there!). Possibly Venezuela too if it isn't too risky to go there/through there. PS. had to smile at the "gorillas" in the subtitles instead of "guerillas" in this episode

  • @drikavanniekerk9219
    @drikavanniekerk92192 ай бұрын

    Baie dankie vir die Voetspore span. So baie keer wens ek om ook daar in persoon te wees. Maar die beleef en erfaring saam met julle is ongelooflik. Dankie Julle almal het so n lieflike uitbeelding van hoe julle die toer ervaar. Sien uit na die volgende Voetspore. Mooi loop

  • @RetosSpace
    @RetosSpace2 ай бұрын

    You All are Bloody Amazing, Thank You for this Wonderful JOurney

  • @VoetsporeSA

    @VoetsporeSA

    Ай бұрын

    Our pleasure!

  • @jeaniebritz4587
    @jeaniebritz45872 ай бұрын

    Ek het soooo lekker saam met julle gereis. Julle is 'n fantasiese veelsydige span met 'n wonderlike ingestelheid. So sterk SA brand om op trots te wees! 🇿🇦❤

  • @rikaolwage4147
    @rikaolwage41472 ай бұрын

    Asb!!! Gaan so gou moontlik weer op ñ reis om vir ons meer te leer. Dankie ook vir jou gees van kameraadskap en positiewe houding. Seën vir julle

  • @jeanetteblaauw7649
    @jeanetteblaauw76492 ай бұрын

    Ek het die reeks baie geniet. Baie dankie Voetapore span! Ek gaan nou die vorige reeks ook kyk!!

  • @LicolnGilbert-bq8bz
    @LicolnGilbert-bq8bz2 ай бұрын

    It's always with a feeling of sadness that I have with the goodbye episode. Another top class series, well done VS team, looking forward to the next one.

  • @ambanimaduwa3350
    @ambanimaduwa33506 күн бұрын

    Lots of love, my favourite, watch it over and over, always recording on my decorder, but not enough then have to watch again on KZread ❤😊

  • @user-rr9lk7wu8j
    @user-rr9lk7wu8j2 ай бұрын

    Vat my saam ,wat n besonderse program en seisoen was Wonderlik. Dankie !!!

  • @esthersmith538
    @esthersmith5382 ай бұрын

    Dankie. Julle is wonderlike mense en ons reis heerlik saam. Voorspoed!

  • @user-bn8of7ej9x
    @user-bn8of7ej9x2 ай бұрын

    Dankie aan die voetspore span ek geniet dit baie wens daar was meer aan Norbert en Stefan danke Here julle is okay 😊

  • @karelesterhuizen7117
    @karelesterhuizen71172 ай бұрын

    Gaan julle belis MIS, baie dankie span, dit was super.

  • @hanneliewiese3477
    @hanneliewiese34772 ай бұрын

    Wat n reis !! Baie, baie dankie julle ❤

  • @renataalard8229
    @renataalard82292 ай бұрын

    😢😢 Baie dankie Voetspore span 👌👌

  • @reneepoultney190
    @reneepoultney1902 ай бұрын

    Aai dit was te gou verby, dankie dat ek saam kon reis. Wat 'n fees was dit nie, al die verskillende kulture ens. Mooi loop! 👌

  • @Sunnysa123
    @Sunnysa1232 ай бұрын

    Ai dit was nou super lekker gewees bly jul is veilig dankie vir die lekker reis saam jul sien uit na die volgende avontuur geniet die familie tyd bly veilig en gesond mooi loop❤❤❤❤❤ grte uit Dundee KZN

  • @wimpretorius1683
    @wimpretorius16832 ай бұрын

    Dankie aan die Voetspore span wat jul reis met ons meegedeel het dit was ongelooflik om te kon sien waar julle orals gereis het ten spyte van die ongeluk wat Stefan gehad het en ook in my verbeelding die reis saam gedoen het 😊 Groetnis

  • @BernadetteOntong
    @BernadetteOntong2 ай бұрын

    Dankie vir 'n baie wonder like reis🎉💓💓

  • @EN-rq5kn
    @EN-rq5kn2 ай бұрын

    Dankie vir die fantastiese reeks. Het nou al die meeste programme gekyk. Maar die een staan uit. Het al baie reisprogramme gekyk maar die aanbieding en inhoud is uitstekend. Alle sukses en kan nie wag vir die volgende reeks nie.

  • @ambanimaduwa3350
    @ambanimaduwa33506 күн бұрын

    I love you so much get so emotional when watching, so proud ❤

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits6182 ай бұрын

    Julle is ‘n ongelooflike span! Doen so voort 💪🏻❤️💪🏻

  • @suzettegaybba-vanzyl6484
    @suzettegaybba-vanzyl64842 ай бұрын

    Wow Johan en n puikk span Met effense heimwee het ek vanaand die reis saam met julle geniet Mooi loop tot volgende keer Hoop dis gou

  • @paulvorster5876
    @paulvorster58762 ай бұрын

    Man ons het so ongloflik lekker saam met julle gereis baie dankie aan die Voetspore span

  • @ilikeit2ful
    @ilikeit2ful2 ай бұрын

    Baie dankie aan Johan en sy span vir 'n absolute wonderlike saamreis. Ek en my beter helfte het dit soooo geniet om saam met julle te reis. Ons het vir Gideon gemis saam met jou, maar die nuweling, Matt dink ons was 'n uitstekende plaasvervanger! Ons het hom baie geniet - 'n man wat nie wag dat iets gebeur nie, hy is daar en laat dit gebeur. Baie knowledgeable en hands-on persoon! Seën verder vir jou span en ons wag in groot spanning vir die volgende toer!

  • @jacqueshusselman4705
    @jacqueshusselman47052 ай бұрын

    😢😢aggeneeeeeee nou is VOETSPORE klaar😢😢😢😢😢😢

  • @BossieBosch-li5xf
    @BossieBosch-li5xf2 ай бұрын

    Fantasties! Ek geniet dit Soo baie en kanni wag vir di volgende Voetspore nie, gan julle baie mis, mens leer so baie van ander lande en sy mense, mooi loop tot volgende keer...🎉😢

  • @teeeC
    @teeeC2 ай бұрын

    Beautiful journey Oom Johan. I really enjoyed this series. Already awaiting the next one. Lol. All the best.

  • @benlubbe7875
    @benlubbe78752 ай бұрын

    Ai....dit was uitstekend, baie dankie julle..❤

  • @cornecombrinck5956
    @cornecombrinck59562 ай бұрын

    😢😢😢😢 my Saterdae sonder ń voetspore episode gaan nou baie sad wees.... sien heelweek uit na ń opvang episode op ń Saterdag. Wat nou🫣

  • @markdraper2474
    @markdraper24742 ай бұрын

    Thank you, what an amazing trip.

  • @praneshmaharaj7603
    @praneshmaharaj76032 ай бұрын

    Uitstekend! Voorentoe 💯

  • @bigvee6900
    @bigvee69002 ай бұрын

    Now my Fridays are boring without you guys to give me something to look forward to.

  • @user-db8cr3mj1j
    @user-db8cr3mj1j2 ай бұрын

    Weereens baie goed en so leersaam en ja lyk my 3maande van om van huis af weg te wees is net genoeg. Wens ek julle span `n goeie veilige reis toe. Baie dankie nogmaals tot `n volgende keer! Mooiloop!

  • @Patshes
    @Patshes2 ай бұрын

    Absolutely fabulous reeks gewees . Baie dankie vir julle toegewidheid om alles met ons te deel . 🆒😎✌️!

  • @MikeLangfordGoogle
    @MikeLangfordGoogle2 ай бұрын

    Excellent series, well done you guys!

  • @JPVDS64
    @JPVDS642 ай бұрын

    Dankie weer vir almal in voetspore span Leer so baie op jul reise Plekke leer en hoe elke tree en wil spoor van wiele Ja altyd sal daar maar n iets gebeur Soos n onbepalde breuk van voertuie of n ongeluk wat voel als ruk in jou en dis n 5 tree terug gevoel Tog hier leer ek Cobus net die moet en spangles om verder voort te gaan met die reis Een saak verseker nog ewig is God saam jul Jesus maak jul altyd dig toe in sy bloed teen siektes ongeluke ens En version waar dit voel dis oor dan stuur God n plan saam als Baie dankie kyk uit soos deur God se gespaarde Genade en krag na die volgende reis en avontuur Dankie vir elkeen op die reis mis vir kleine man Bardenhorst Hy het so onder my vel in gekryp daardie dag met die Helikopter wat in drade vas gevlieg het Daar was God wasrlik te sien hoe God daardie vlienier gelei het na die grond sonder beseerings Daar is baie lekker rite nog elke keer en besieging waarde en net die mooiste mooiste plek Dankie ook vir die Kamara span elke een is net besonders om als so legend kon vas vang Dankie Gaan jul nou vir rus en saam jul gesine families n tyd gin En kyk deur God se genade vir die volgende episodes Van Cobus

  • @content360DA
    @content360DA2 ай бұрын

    😢Now what am i going to watch on a saturday morning. Absolutely loved this series having family in South America. Well done!

  • @VoetsporeSA

    @VoetsporeSA

    Ай бұрын

    Glad you enjoyed it

  • @livemusicbandssa
    @livemusicbandssa2 ай бұрын

    Stunning kan nie wag vir die volgende een nie!

  • @estellemclachlan9786
    @estellemclachlan97862 ай бұрын

    Ag dit was nou lekker! Sien só uit na die volgende een. Baie dankie!

  • @LRCBRUWER
    @LRCBRUWER2 ай бұрын

    Bravo!

  • @vincenttemm5208
    @vincenttemm52082 ай бұрын

    Uitstekend❤

  • @michaelbirkenbach4210
    @michaelbirkenbach42102 ай бұрын

    Thx to Voetspore Team. South America is amazing.

  • @lvh129
    @lvh1292 ай бұрын

    Ek het dit weereens baie geniet, baie dankie! Gaan julle mis!

  • @matsiepanemphela9466
    @matsiepanemphela94662 ай бұрын

    Mooi loop!

  • @brigidnicolson7523
    @brigidnicolson75232 ай бұрын

    Thank you for taking us on this wonderful trip. Can't wait for the next one... with all of the cruisers 😊

  • @roseseeger
    @roseseeger2 ай бұрын

    Thanks for another enjoyable series. Waiting for the next journey.😊

  • @tineshambambeva3592
    @tineshambambeva35922 ай бұрын

    Top class content guys you always set up the bar high

  • @Brommear
    @BrommearАй бұрын

    Uitstekend gedoen! Groete, of te wel, saludos!

  • @patricialakay6928
    @patricialakay69282 ай бұрын

    Dankie vir n uitstekende reis❤

  • @latunahtarea4453
    @latunahtarea44532 ай бұрын

    I enjoyed this journey so much and i look forward to the next one

  • @christinevanzyl5951
    @christinevanzyl59512 ай бұрын

    Danki julle almal. Spesiaal was dit om saam te reis. Gaan julle mis Vrydagaande. Maar ek weet Johan jy en Nina is reeds weer terug in Suid Amerika om volg een te "organise". Luister nou na Derrick. Mooi loop sien weer as die Here ons genadig is❤😂😂😂

  • @DickieBadenhorst
    @DickieBadenhorst2 ай бұрын

    Briljant - dankie

  • @karthi7016
    @karthi70162 ай бұрын

    Thank you

  • @juangeyserza
    @juangeyserza2 ай бұрын

    Dankie Oom Johan, ek sien baie uit na die volgende een

  • @sergiopinto6004
    @sergiopinto60042 ай бұрын

    Definitely my favorite travel program by far, that you Johann and Team 👍🙏🏻👍

  • @andremare1127
    @andremare11272 ай бұрын

    Ek is jammer oor een ding...dat dit klaar is ! Uitstekende reeks ! Gaan julle Brazil doen ?

  • @HendrickMentoor
    @HendrickMentoor2 ай бұрын

    Baie dankie voetspore vir alles ek kan nie wag vir julle volgende reis.

  • @theodoreleher6186
    @theodoreleher61862 ай бұрын

    Absolutely awesome congratulations and thank you 👍

  • @roeloflindeque4055
    @roeloflindeque40552 ай бұрын

    goeie goed, dankie.van Tigani

  • @gerhardvermeulen5223
    @gerhardvermeulen52232 ай бұрын

    Baie dankie vir ń interrisante program, wag vir die volgende voetspore. Mooi bly.

  • @user-hy2bn2cc4w
    @user-hy2bn2cc4w2 ай бұрын

    Fantastiese natuurskoon en uitstekende reeks.. Almal gevolg tot hier. hierdie een net halfpad gekyk. Die musiek wat speel veroorsaak dat ek nie die dialoog altyd kan volg nie. Julle praat en speel musiek gelyk, en musiek klink soos 'n windpomp wat ernstig ghries nodig. Hoe moeilik kan dit wees om die geratel in die agtergrond uit te sny? Wie wil na 'n bearing luister wat besig is om op te pak. Basics.

  • @shamillahpetersen7327
    @shamillahpetersen73272 ай бұрын

  • @creightonattorneysgauteng2228
    @creightonattorneysgauteng22282 ай бұрын

    🙏🏻

  • @TjakaErasmus
    @TjakaErasmus2 ай бұрын

    Jislaaik, maar julle't 'n lekker werk!

  • @phumelelakhawula2796
    @phumelelakhawula27962 ай бұрын

    😍😍😍❤️❤️❤️❤️

  • @fransmadida4967
    @fransmadida49672 ай бұрын

    Wow, that was a nice one beside the head-on collusion from the land cruiser, nevertheless I enjoyed all from South America Dat was baai mooi ❤

  • @TheStephny
    @TheStephny2 ай бұрын

    Gaan julle mis! Kom gou weer na ons skerms asb

  • @wernerswardt7512
    @wernerswardt75122 ай бұрын

    Dis so jammer hierdie reeks kom tot 'n einde maar julle moet ook weer by julle families uitkom, ek het 'n hele ander perspektief oor suid Amerikaanse lande na hierdie reeks, dankie!!!

  • @matsiepanemphela9466
    @matsiepanemphela94662 ай бұрын

    I literally feel like I am also taking my flight back home.😢

  • @monsoonworldsafari3348
    @monsoonworldsafari33482 ай бұрын

    Ag hoe het ons Voetspore weer geniet. Ons seil nou met ons booot in die Karibiese Eilande en gaan later na Colombia. Kan julle asseblief die adres van die restaurant met boerewors en biltong in Medellín deel? Baie dankie dat julle hierdie wonderlike avonture deel! Groete, Perry en Mirjam