Marking & Tagging Lambs | KAROO KIDS

Thanks for watching!
► SUBSCRIBE for a new video on Sundays kzread.info/dron/gnM.html...
► Follow us on Instagram / karoo.kids
CATCH UP ON OUR FARMING JOURNEY
► Cutting, Raking & Baling Lucerne (Alfalfa) | First Cut Lucerne - Cutting, Raking & Baling Lucerne (Alfalfa) | First Cut Lucerne | KAROO KIDS
► Growing Lucerne (Alfalfa) - Growing Lucerne (Alfalfa) | KAROO KIDS
► Sorting and Vaccinating Lambs - Sorting and Vaccinating Lambs | KAROO KIDS

Пікірлер: 5

  • @SimpleEarthSelfReliance
    @SimpleEarthSelfReliance Жыл бұрын

    Dit is baie lekker om te sien. Managing inbreeding, genetic lines and marking animals for their different kraals and destinations is good practice. This was a good learning system for me too, because even for a small scale self sufficient operation, these things are important. There are ewes that are just terrible :)

  • @francoisesterhuysen996
    @francoisesterhuysen9962 жыл бұрын

    Hallo julle twee. Ek is n eks-Karoo kind en Vanessa en ek sit deesdae in New Zealand, en raai wat, ons het selfs n paar Dorper skape hier op ons stukkie Hemel in Norsewood. Elk geval, dis awesome om vannaand jul kanaal te kon ontdek en gaan beslis kort kort kom kyk wat jul maak. Waar is jul plaas?

  • @LusernvleiFarm

    @LusernvleiFarm

    Жыл бұрын

    Hi Francois, dis 'n klein wêreld! Kan dink dis hemel daar in New Zealand, altyd lekker om van mense van vêr te hoor. Ons is net buite Sutherland

  • @hildevongruning2078
    @hildevongruning20782 жыл бұрын

    MY LIEWE MOEDER GENADE HELP MY DIE BABA LAMMERS IS SO CUTE!!!!!!!!!!!!! Hoorhier, random vraag! Weet die lammers wie hul ma is wanneer hulle terug gaan kamp toe saam almal anders? Julle lyk goed Rissie & Vissie!

  • @LusernvleiFarm

    @LusernvleiFarm

    2 жыл бұрын

    Hilde'kie! Ja hulle doen, blêr blêr tot hulle mekaar vind🐑