Lots of fun at Grabouw 4x4 with my Toyota Hilux 2.4 GD6

This was my first time driving rocky terrain with my Toyota Hilux 2.4 GD6 4x4 and my 2nd time off-road with the vehicle.
Grabouw 4x4 is a very easy 4x4 route with a lovely view and awesome scenery after the rainy weather that we had.
André and Theunis joined me on this trip and they made for plenty of fun! We joined Willie from Grabouw 4x4 and he was an awesome guy to meet.

Пікірлер: 24

  • @wheelindex8983
    @wheelindex89835 ай бұрын

    Awesome video, that course is not appropriate for a freelander. I know they also have the soft-roader trail, maybe would done well with that one. Height clearance is the main issue on this course, I also beached twice. I did this solo (me and my brother) with my d4d and it was nerve wrecking at times...I recall Willie saying "have fun" as if we did a picnic ride.

  • @riaanleroux_za

    @riaanleroux_za

    5 ай бұрын

    This was our first and only time so far. We did mostly the 2x4 routes, but the last section is not for 2x4's. It is a very nice and scenic route.

  • @kiramjr.solaiman2082
    @kiramjr.solaiman2082 Жыл бұрын

    Keep making videos sir. -Hilux 2.4 user

  • @riaanleroux_za

    @riaanleroux_za

    Жыл бұрын

    Thanks man, will make more soon, work just been too hectic to get out 4x4'ing again but soon soon hehe

  • @georgejacobsz81
    @georgejacobsz81 Жыл бұрын

    Ai manne dog lyk só awesome. Ek wil net noem dat toe julle deur die skuins sloot gery het, daar waar die Prado gesukkel het, het julle nie die Hilux se traction control kans gegee om in te skop nie. Ek vind dat mens die throttle net daar moet hou vir nóg 'n ekstra sekonde of twee, dan trek al vier wiele. As mens die vet te gou los wanneer hy begin spin, dan moet jy eers agteruit. Hoop dit maak sin. 😊. Ons love jou videos.. 4x4 Groete.

  • @riaanleroux_za

    @riaanleroux_za

    Жыл бұрын

    Baie dankie vir daardie tip, ek gaan dit verseker in gedagte hou vir volgende keer 😃 Bly jy geniet dit!

  • @johnnylima9632
    @johnnylima9632 Жыл бұрын

    Great video. Was a very entertaining watch👌 Lyk baie lekker. Grabou is net om die draai. Sal dit op die bucketlist moet sit.Sodra ek n 4x4 kry…Ek soek nog die regte ene, my werksesel Hilux 2.8 Single cab 4x2 wat ek nou ry sal dit nie maak deur daardie diep modderige slote nie😓

  • @riaanleroux_za

    @riaanleroux_za

    Жыл бұрын

    Dankie! Jong meeste van die paatjies by Grabouw is 4x2 roetes, en dit is duidelik gemerk wat is 4x2 en 4x4. As jy difflock het, dan kan jy omtrent die 4x4 ook ry meeste dele. Maar dis 'n nice outing. Pak kos in, vat jou vroutjie of iemand saam en ry deur die mooi plantasies en stop vir snacks iewers :)

  • @johnnylima9632

    @johnnylima9632

    Жыл бұрын

    @@riaanleroux_za ok great. Thanks vir die tips. Ja myne het darem diff-lock👍Sal dalk die 4x2 roetes n go gee! Jy moet nog video’s oplaai as julle weer so iets aanpak. Was lekker om te kyk. Hou so aan💪

  • @riaanleroux_za

    @riaanleroux_za

    Жыл бұрын

    @@johnnylima9632 thanks man ek sal so maak :) Daar is nog 'n paar ander op my kanaal, maar het lanklaas gery. Sal binnekort weer Atlantis toe gaan, seker oor 2 weke hopenlik :)

  • @lazvizz4504
    @lazvizz4504 Жыл бұрын

    Hilux is the best

  • @riaanleroux_za

    @riaanleroux_za

    Жыл бұрын

    I am really enjoying my Hiluix :))

  • @mnpu4499
    @mnpu4499 Жыл бұрын

    Good camera man All shots are nice and stable ...good job bro 👍

  • @riaanleroux_za

    @riaanleroux_za

    Жыл бұрын

    Thanks man, appreciate it. GoPro Hero 10 that works wonders!

  • @mnpu4499

    @mnpu4499

    Жыл бұрын

    @@riaanleroux_za 50:50 skill and Teck 👍🏻

  • @theoduplessis3286
    @theoduplessis3286 Жыл бұрын

    Lag lekker saam julle, gooi die Afrikaans man. Trots Afrikaans.

  • @riaanleroux_za

    @riaanleroux_za

    Жыл бұрын

    Dankie Theo :) Bly jy het dit saam met ons geniet!

  • @rudolfengelbrecht8518
    @rudolfengelbrecht8518 Жыл бұрын

    Moet se 2.4gd6 verbaas my 👍

  • @riaanleroux_za

    @riaanleroux_za

    Жыл бұрын

    Ja hy ry nogals baie lekker. Al waar dit bietjie sukkel is wanneer mens swaar vrag het en op 120kmph vinnig wil verby vat. Moet hom partykeer so bietjie op wen voor die tyd. In die sand het hy ook baie torque, maar hy is nou nie die vinnigste uit die blokke nie. Groot verskil in krag tussen hom en die 2.8 automaties, maar dis ook 'n groot prys verskil weer. Al wat ek nie van hou nie in die 2.4 gd6 auto is dat dit nie downhill assist control het nie. In 1ste, low range, idle dit te vinnig afdraende. 'n manual in low range so beter doen. Of as hulle net DAC kon by sit. Maar overall, baie goeie bakkie.

  • @AlvinoHorn

    @AlvinoHorn

    Жыл бұрын

    @@riaanleroux_za Help die power mode nie as jy tow? Gaan ook oor die revs, vir manual werk bakke se krag beste tussen 1500 tot 2000rpm

  • @riaanleroux_za

    @riaanleroux_za

    Жыл бұрын

    @@AlvinoHorn die power mode ervaar ek verander net die throttle response. Hoe diep jy hoef te trap en hoe dit bietjie vinniger reageer. Ek kan nie 'n krag verskil agter kom nie. Amper asof daar meer krag beskikbaar word wanneer jy dit aan sit nie. Hierdie bakkie sleep baie lekker teen 100kmph, maar moet nie dink jy gaan 120+ kmph 'n swaar trailer sleep en dan al die karre verby vat nie. Hy raak gou uit asem, so hier by die 2500-3000rpm het hy 'n lekker klankie en is die krag daar. Maar ek is nie 'n kenner nie, ek figure dit maar uit soos ek aan gaan!

  • @AlvinoHorn

    @AlvinoHorn

    Жыл бұрын

    @@riaanleroux_za Ek hoor jou ja, het nog nie swaar gesleep met myne nie. Maar het al trailer met hout gesleep and en bak vol hout, goed gesleep in 5de/4de rat. Die bakkie se manual sal jy moet lees om te sien watter ratte beste is vir sleep en verby steek. Die 3.0 D4D is meer ratser as die bakkie ja, maar dis hoekom dit so baie diesel drink. Bakkie kan wel n 3.5 ton vrag sleep, so ek glo as mens regte revs en ratte doen kan hy sy magic goed doen. Sonder vrag vlieg ek gou van 120 na 160km/h tussen Kaap en Prins Albert met power button.

  • @kiramjr.solaiman2082
    @kiramjr.solaiman2082 Жыл бұрын

    Poor prado

  • @ottouring

    @ottouring

    Жыл бұрын

    Hi, Just read yr comment and agree Have a look at me channel Out There Touring. You might get some ideas on set up both canopy and 12v Like and sun for content Cheers Out There Touring