Kuns met kontant - Nadia Beukes

Ойын-сауық

Sy straal skoonheid uit van sowel binne as buite. Hierdie sonskynmens se lewensvreugde én lewenswysheid is opmerklik. Voor elke hoofstuk in haar boek, Paaie van hoop, is ‘n pragtige swart en wit volbladfoto van Nadia Beukes, maar sy sê dat alles nie net swart of wit in die lewe is nie en dat die grys gebiede tussenin ook bewandel moet word om oplossings te vind.
Vervaardig deur The Media Farm: bit.ly/tmfltkmk

Пікірлер

    Келесі