kayak fishing the Orania river

In die episode gaan vang ons weer op die orania rivier met die kayaks vir groot bek geel vis en monster babers so kom saam en geniet die visvang saam ons. Sorry ek sit hom nou eers op ek het te veel gehad om op te sit en skoon van hom vergeet. EA Blitzz Angoling

Пікірлер: 5

  • @dillz4421
    @dillz4421

    What an adventure!

  • @joeyherbst5203
    @joeyherbst5203

    Wow my suen daai plek is bitter mooi

  • @jan-hendrikswanepoel7294
    @jan-hendrikswanepoel7294

    Lyk baie lekker oom 🎉

  • @doitwithduncan
    @doitwithduncan

    Let's go!!!!!!!

  • @eablitzzangling4951
    @eablitzzangling4951

    ja nee dit was baie lekker gewees