Kabinetaankondiging Sondag 30 Junie 2024

Ойын-сауық

Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Пікірлер: 20

  • @psel2501
    @psel2501Күн бұрын

    Dankie dat jy ons deur hierdie belangrike aankondiging gevat het.

  • @louisebrits5346
    @louisebrits5346Күн бұрын

    Dankie. Jy is vinnig!!!

  • @keyserrosemarie7561
    @keyserrosemarie7561Күн бұрын

    Wat n Uitstekende Nuus Kanaal ❤

  • @keyserrosemarie7561
    @keyserrosemarie7561Күн бұрын

    Baie dankie Izak

  • @ShawnRademeyer
    @ShawnRademeyerКүн бұрын

    Die ding gaan kort voor lank uitmekaar val, en die DA het heeltemal te veel prysgegee. As hulle ontrek voor die 18de Julie sal ek hulle glad nie kwalik neem nie.

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163Күн бұрын

    Julle wat nou so kla oor die DA en nie weer vir hulle gaan stem nie---waar was julle toe julle almal om julle moes aanmoedig om vir hulle te stem sodat hulle n beter meerderheid in die verkiesing kon kry.Dan sou dit nou beter gelyk het.Watter alternatief gaan ons he in die volgende verkiesing? Laat ons eerder nou almal harder saamwerk om hulle arms te sterk in die volgende verkiesing.Daar is nie tyd om nou n nuwe party te stig nie(soos ons ou volkie moes doen as ons nie saamstem nie) Laat ons daar waar die DA regeer voluit gaan om hulle te ondersteun.Rome is nie in een dag gebou nie. Die ander wat nou in posisies is wat nie ons keuses is nie, moet net nou goed vasgevat word as hulle nie werk nie.Ons as volkie( wie hom of haar ookal as deel van ons volk sien-die wat staan vir reg en geregtigheid, Christelike beginsels {daar is GEEN ander manier nie} moet ophou met al die negatiwiteit, dit gaan nie maklik wees nie, maar ons kinders en kleinkinders moet weet dat ons HOOP het, want as gelowiges is daar mos geen twyfel Wie in beheer is en waarheen ons op pad is nie.!!

  • @thyszondagh6541

    @thyszondagh6541

    Күн бұрын

    Verseker. Kom ons los die negatiewiteit en kyk voorentoe. 2026 munisipale verkiesing vereis dat ons saam staan en volstrekte meerderhede behaal waar dit ons direk raak. My voorstel VF+ / DA. Mooiloop

  • @elizabethviviers4451
    @elizabethviviers4451Күн бұрын

    Mak Moegoes😂😂😂😂👍👍

  • @JohanIvey
    @JohanIveyКүн бұрын

    Oor en iut

  • @hildamoll1
    @hildamoll1Күн бұрын

    Komaan mense, R20 is min genoeg vir goeie nuusoordrag !!

  • @johanbrittz9054
    @johanbrittz90543 сағат бұрын

    Corné moet vir hom 'n regte werk kry vir 'n slag. Die politici wat die soustrein ry maak my siek!

  • @rinamarx5742
    @rinamarx5742Күн бұрын

    Waar is die DA?

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163Күн бұрын

    Angie vir verdediging???!!!RERIG???!!!

  • @normaday6289

    @normaday6289

    Күн бұрын

    🤮

  • @annemariestrydom3460
    @annemariestrydom3460Күн бұрын

    Waar is Helen Zille Sakkie

  • @user-hd4hr2yo4l

    @user-hd4hr2yo4l

    Күн бұрын

    Sy is nie in Parlement sy is DA secretary....sy sorg dat DA regloop

Келесі