John Steenhuisen - Geen blouligbendes vir DA-ministers Maandag 1 Julie 2024

Ойын-сауық

Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Пікірлер: 59

  • @junkjournalsvideos1649
    @junkjournalsvideos16493 күн бұрын

    Waardeer die Afrikaanspraat, minister Steenhuisen.

  • @Codydoggy

    @Codydoggy

    3 күн бұрын

    🤣

  • @irisabels9545
    @irisabels95453 күн бұрын

    Geluk Minister Steeenhuizen,mag jy van krag tot krag Gaan met jou aanstelli ng in jou nuwe loopbaan.

  • @jesusistruth9424
    @jesusistruth94243 күн бұрын

    God has shown mercy and grace in S.A🇿🇦 May the Lord be with GNU and He bless DA to go from strength to strength- May He open more doors for them and give them wisdom and understanding how to run this country🕎✝️💝😇

  • @lindalauragouws6424
    @lindalauragouws64243 күн бұрын

    Baie geluk Mnr Steenhuizen. Mag die Hemelse Vader jou werk seen.

  • @jesusistruth9424

    @jesusistruth9424

    3 күн бұрын

    May he be blessed indeed ✝️🕎💝😇

  • @TienieDelaRue6315
    @TienieDelaRue63153 күн бұрын

    Sterkte John..!!.👌👌🙏 Ook ons Boere se veiligheid asb....

  • @IAm2024-os9wl
    @IAm2024-os9wl3 күн бұрын

    Sterkte Minister Steenhuizen. Mag plaasaanvalle nou finaal aangespreek en gestuit te word deur die wet. Die kabinet is te groot. Hoe dink Cyril moet SA dit bekostig? En die gefaalde ministers uit vorige portfolios wat heraangestel in in ANDER posisies, goeie genade UIT MET HULLE!

  • @metsebeth7797
    @metsebeth77973 күн бұрын

    John Steenhuisen, wat n pragtige voorbeeldige man, wat ons land en alles wat daarmee saam gaan so respekteer. Hy gaan verseker n groot verskil maak in ons politiek.

  • @mariannameyer4719
    @mariannameyer47193 күн бұрын

    Vanoggend vroeg plaasmoord buite Porterville.....dit moet rerig prioriteit wees vir nuwe Kabinet😢

  • @thanadevilliers7994

    @thanadevilliers7994

    3 күн бұрын

    Baie sleg

  • @liplip9415
    @liplip94153 күн бұрын

    Dankie John vir jou positiewe gesprek ons die mense vertrou op die DA .Mag die Liewe Heer jul lei en help met belangrike besluite vir die toekoms van die hele SA .Sterkte

  • @jesusistruth9424

    @jesusistruth9424

    3 күн бұрын

    We truly trust God for DA to change many things in S.A and they are going too🕎✝️💝😇

  • @liplip9415

    @liplip9415

    3 күн бұрын

    ​@@jesusistruth9424Amen and amen .

  • @johanntheopienaar3635
    @johanntheopienaar36353 күн бұрын

    Baie geluk John jy sal n sukses maak van jou porfulje lekker om jou as Minister aan te spreek.

  • @emmerentiagroenewald3694
    @emmerentiagroenewald36943 күн бұрын

    Baie dankie ! Dat u Afrikaans praat!! Goeie werk!!❤❤❤❤ Van Houtbaai in die Kaap!!

  • @1jjopperman
    @1jjopperman3 күн бұрын

    Van nou af sal ons hom soos volg aanspreek "John Deere"

  • @Codydoggy

    @Codydoggy

    3 күн бұрын

    😂

  • @karinkruger5551

    @karinkruger5551

    3 күн бұрын

    😂

  • @PeeOrbital

    @PeeOrbital

    3 күн бұрын

    Hahaha, pragtig!

  • @lilianhaggland2031
    @lilianhaggland20313 күн бұрын

    Geluk.praying for your success John.

  • @jennywood7426
    @jennywood74263 күн бұрын

    Thank you John.

  • @LoretteBernardo
    @LoretteBernardo3 күн бұрын

    Goeiemore. Baie geluk mnr Steenhuizen. Ek hoor nou op ons plaaslike radio dat plaaswerkers nie gelukkig is met aanstelling, hulle bang dat afleggings gaan plaasvind.

  • @apretorius8231
    @apretorius82313 күн бұрын

    Dankie vir gesels met al die mense

  • @PetraNel-b2u
    @PetraNel-b2u3 күн бұрын

    Izak....stel voor aan John dat hulle daardie blouliggeld aan meetbare goeie alternatiewe moet spandeer en dan gereeld moet terugvooer gee hoe dit beter aangewend word....

  • @kingalfred3902

    @kingalfred3902

    3 күн бұрын

    As jy opgelet het in die klas .....sou jy gehoor het dat DA ministers glad nie van die blouligbrigade gebruik gaan maak nie ...!!!!.......word groot ..!!

  • @FlorenceSeptember
    @FlorenceSeptember2 күн бұрын

    met Chris Pappas aan John se sy, dink Ek John sal baie ver vorder hoe om mense te hanteer op alle vlak. Good luck John. ❤

  • @riaansmit3370
    @riaansmit33703 күн бұрын

    Middag se Sakkie en mede vriende baie geluk ook aan MIN.John Steenhuizen

  • @jj56x7.5mm
    @jj56x7.5mm3 күн бұрын

    Baie dankie vir die upload

  • @user-um2jb7bg9h
    @user-um2jb7bg9h3 күн бұрын

    Verander asb die selfverdedigings wet wat sê dat mens eers kan optree wanneer die aanvaller jou aanval!

  • @lindalauragouws6424

    @lindalauragouws6424

    3 күн бұрын

    Ja. Ek stem saam. Dankie.

  • @charlesmyburgh
    @charlesmyburgh3 күн бұрын

    Hallo almal. Dankie Izak.

  • @driesmyburgh9950
    @driesmyburgh99503 күн бұрын

    Wat n sinvolle onderhoud!

  • @charlesmyburgh
    @charlesmyburgh3 күн бұрын

    Ek hoop die huidige DG bly aan.

  • @Gawieseplaas
    @Gawieseplaas3 күн бұрын

    security measures might be seen as mission drift

  • @Codydoggy
    @Codydoggy3 күн бұрын

    Die boere moet baie dankbaar wees 😅

  • @ExcitedBarnOwl-qf6ce
    @ExcitedBarnOwl-qf6ce3 күн бұрын

    MINISTER JOHN MOES DIE PRISEDENT GEWEES HET EN HELLEN ZILLE VISE PRISEDENT

  • @lilianhaggland2031

    @lilianhaggland2031

    3 күн бұрын

    Don't dream SA not near ready for a white president or a vice..DA smart,they know it.

  • @user-qv7ob5ud1i
    @user-qv7ob5ud1i2 күн бұрын

    Wonder hoekom is soveel negatief tov John oor landbou en dink nie aan die breë sektor en die hele SA vir ons almal vir n toekoms...dankie vir al die nuus...mag ons almal saam staan

  • @anilenk2103
    @anilenk21033 күн бұрын

    Ek wonder net hoeveel verskil bv. die DA kan maak as daar in elke ministrie 'n ANC lid is.....soos 'n "watch-dog"? Ek hoop nie dat elke goeie poging deur meerderheid vd ANC gekaap word nie!

  • @karinkruger5551

    @karinkruger5551

    3 күн бұрын

    Ek bid ook dat dit nie sal gebeur nie!

  • @josfoster3592
    @josfoster35923 күн бұрын

    😂😂😂

  • @user-um2jb7bg9h
    @user-um2jb7bg9h3 күн бұрын

    Hoe gryp jy in as jy aangeval word met n panga terwyl jy slaap

  • @kingalfred3902

    @kingalfred3902

    3 күн бұрын

    Sluit jou deure en kry vir jou n hond in jou huis ...!!!

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits95593 күн бұрын

    Kan Johnie 'n trekker bestuur, Jonas hier by my kan hom leer?

  • @kingalfred3902

    @kingalfred3902

    3 күн бұрын

    n regte grapkas ....is jy nie ..!!!!...Seker VF + gestem...

  • @bertramfuscher
    @bertramfuscher3 күн бұрын

    Kom aan hul het die plaas vir die boertjie gegee.

  • @gertstrydom5759
    @gertstrydom57593 күн бұрын

    Minster John wie gaan nou die DA kyk en Bestuur

  • @MarieGroenewald-eq6pk
    @MarieGroenewald-eq6pk3 күн бұрын

    John wat weet jy wat agriculture? Sal jy die werk kan doen

  • @kingalfred3902

    @kingalfred3902

    3 күн бұрын

    Nog een .....as jy nie iets positiefs of van waarde kan bied nie .....bly eerder stil...!!!!

  • @cdcarelse796

    @cdcarelse796

    3 күн бұрын

    Marie wat weet jy van agriculture?

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou
    @obySedgefieldgemofourgardenrou2 күн бұрын

    Next steeny caught will be released in your name,dont drop the balls.

  • @Gerrard_yardy
    @Gerrard_yardy3 күн бұрын

    DA has gone the way of the NNP of kortbroek 😢 what a let down

  • @liplip9415

    @liplip9415

    3 күн бұрын

    There is no let down they will make a change for the better for all SA . Please stop being negative we now at that stage that we wanna work together in peace and harmony . Let's see the positive side .

  • @johanntheopienaar3635

    @johanntheopienaar3635

    3 күн бұрын

    Stem saam hierdie negatiewe houding moet nou uit. Daar is geen ooreenkoms tussen die nuwe RNE en kortbroek se NNP nie

  • @kingalfred3902

    @kingalfred3902

    3 күн бұрын

    If you cannot give something worthwhile or positive ...refrain from saying anything ...We dont need your negativity...!!!

Келесі