Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.
Жүктеу.....
Пікірлер: 28
@riaswart74822 күн бұрын
Waar Lesufi is, sal altyd n gesukkel wees. Ongelukkig is hy in ANC en sal hy altyd beskerm word. ❤❤❤❤❤❤
@christinemeyer71632 күн бұрын
ons het by die agterdeur ingeglip.laat ons nou van kamer tot kamer beweeg na die voorkamer toe waar gaste ontvang word--op gelyke vlak met die inwoners van die huis
@troy1709-h5f2 күн бұрын
Sefiwe Gwarube moet haar beywer om STARLINK sateliet internet in te span om die kwaliteit van ONDERWYS te verbeter! Vinnige sateliet internet sal help om veral die agterstande in plattelandse skole op te hef! Goeie tegnologie kan help om SA onderwys op te hef! Sefiwe Gwarube moet dringend praat met Elon Musk!
@troy1709-h5f2 күн бұрын
Oppas ... die GNU kan enige dag ontspoor! Daar BROEI iets by die MK en EFF?
@apretorius82312 күн бұрын
Dankie Izak
@anitaras53692 күн бұрын
Is tigger saam.ouma winkels toe😂
@amandamackay88072 күн бұрын
Dankie.
@Derick11502 күн бұрын
👍🏻
@loeliechanner57712 күн бұрын
Geen klank 😮
@user-us8bi7lx7y2 күн бұрын
GEEN KLANK!!!!
@user-nx3yq6dg8l2 күн бұрын
Klank
@rosalindvantonder51762 күн бұрын
Sound
@tinekeg66832 күн бұрын
Ramaphosa dink als het nog dies elfde gebly
@tambotikewererasmus32572 күн бұрын
Lamola is tipiese "pion" aanstelling.
@amandamackay88072 күн бұрын
Geen klank.
@suzettehamman54652 күн бұрын
Beter
@rosalindvantonder51762 күн бұрын
Better
@dadaminne87012 күн бұрын
Geen klank
@thatsme1722 күн бұрын
geen klank
@frederikbrits95592 күн бұрын
Internet en die apteker het hierdie opname van jou opdraande gegee......lol
@user-us8bi7lx7y2 күн бұрын
Onthou knoppies 😂😂😂😂
@HannoVisagie2 күн бұрын
"Cluster" is nie agter Engels aan "klaster" nie, maar groep(ering) asb.