Forum Nuus: Stop Bela sê AfriForum Jeug

Die boodskap van AfriForum Jeug se protesaksie by die Departement van Basiese Onderwys in Pretoria is eenvoudig dat die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) boos is en nie ingestel moet word nie. AfriForum Jeug glo skoolbeheerliggame moet self oor hul skole se onderrigtaal kan besluit.

Пікірлер: 3

  • @philipkoekemoer4705
    @philipkoekemoer470527 күн бұрын

    Enigste oplossing is dat SA nie moet bestaan nie. Breek die plek op. Malema gaan jul VP wees na verkiesing. Fokus op wat langtermyn gaan werk

  • @vernonkirsten5145
    @vernonkirsten514523 күн бұрын

    Beckermet ons Taal and Kultuur