Forum Nuus: Vetkoekpaleis II binnekort op AfriForumTV beskikbaar 11-12-2023

Die ou bekende en uiters gewilde TV-reeks Vetkoekpaleis is teen die einde van dié week met splinternuwe episodes op AfriForumTV te sien. AfriForum Teater is vir die verfilming in die legendariese Vetkoekpaleis-restaurant omskep en die tien nuwe episodes is voor ’n gehoor opgeneem. Willie Esterhuizen is weer te sien as Worsie en Helené Truter as Antie Poppie, terwyl Wynand van Vollenstee en Lizz Meiring ook rolle in die nuwe episodes vertolk. Volgens Esterhuizen was dit ’n eer om hierdie nuwe episodes te verfilm. “Ons het baie ontleen aan die vorige reeks om dit naastenby dieselfde te hou omdat dit ’n ikoniese reeks is.” Registreer gratis op AfriForumTV by www.afriforumtv.co.za om Vetkoekpaleis II en ander eg Afrikaanse kykgenot te kry.

Пікірлер: 50

  • @roedette
    @roedette5 ай бұрын

    Ek sien so uit daarna! Awesome.

  • @heinmadsen-leipoldt2341
    @heinmadsen-leipoldt23415 ай бұрын

    Die ou Afrikaanse comedy is vir my so n helse plesier om tekyk, soos kids cartoons kyk is ou Afrikaanse comedies my cartoons want vandag se humor is vuil taal ens en die ou humor was opregte humor, oom Willie dankie vir die lekker lag oor die jare eks 34 nou in 2023 en lag my self nog steeds pap vir orkney snork nie en gautengaleng en vetkoek paleis en so vele meer, oom word opreg waardeur in my huis gesin

  • @agonsfitness7308
    @agonsfitness73085 ай бұрын

    Joh dit was nou n lekker verassing. Ek eas n jong lat toe dit op was maar ek kyk dit nou nog graag.

  • @premierhoner614
    @premierhoner6145 ай бұрын

    Dis reg. Hou by die basiese dinge.. Keep to the basics, met ander worde... Baie bly julle. Baie dankie.. Dis wat ons nodig het, nes water vir n amper dooie plant... Kannie wag nie... ❤❤😂😂

  • @StormchaserZA
    @StormchaserZA5 ай бұрын

    Lekker man LEKKER!

  • @emilschw8924
    @emilschw89245 ай бұрын

    Ons gaan ook een van die wees wat gaan kyk 👍

  • @mtilankatsa
    @mtilankatsa5 ай бұрын

    Uit toeka se dae!! Kanie waag nie 👍🏿

  • @drive6816
    @drive68165 ай бұрын

    cant wait to watch it

  • @pieterjansenvanrensburg7322
    @pieterjansenvanrensburg73223 ай бұрын

    Fantasties! Sien uit daarna!

  • @emilschw8924
    @emilschw89245 ай бұрын

    Ons gaan ook een van die wees wat gaan kyk 👍 Baie beter as SABC tjol.j

  • @annettemaarschalk2402
    @annettemaarschalk24025 ай бұрын

    Ons het vandag gesien die 1ste 5 episodes van Vetkoekpaleis 2 is op Afriforum TV en het dit gekyk. Dis baie goed gedoen maar dis net bietjie té identies van die Vetkoekpaleis van ouds. Ek kon van die 1ste opslag woord vir woord presies voorspel wat gaan nou gesê of gedoen word. En Molly het haar uniform van Dokter Prokter se tyd aan, maar is hy nie veronderstel om in Australië te wees nie? Nietemin goed gedoen👍

  • @bountyhunter1153
    @bountyhunter11532 ай бұрын

    Dankie willie, dankie vir alles 😢

  • @myass6622
    @myass66225 ай бұрын

    Wanneer wys dit?

  • @speedmasteriv1
    @speedmasteriv15 ай бұрын

    Ek sien dit nog nie op AfriforumTV beskikbaar nie.

  • @CEB1896
    @CEB18965 ай бұрын

    Some kind of comedy show, but how is it related to afriforum?

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie97925 ай бұрын

    Jippie, goeie nuus.

  • @user-ki5vq2bj9u
    @user-ki5vq2bj9u5 ай бұрын

    Ek like die show.

  • @ladyJ551
    @ladyJ5515 ай бұрын

    Baie teleurgesteld. Dis presies dieselfde as nommer 1. Woord vir woord.

  • @krummel.
    @krummel.5 ай бұрын

    JAAAAAA!!!!!!!

  • @bradleymeyers763
    @bradleymeyers7635 ай бұрын

    dankie worsie altyd tops

  • @Woooofit
    @Woooofit5 ай бұрын

    Bly ek het julle gekry 🥰😍🤩

  • @gerharddubruyn4261
    @gerharddubruyn42615 ай бұрын

    Virseker wil ons kyk

  • @benbeneke8035
    @benbeneke80355 ай бұрын

    ek sien dit nie op Afriforum nie?

  • @jpmegane
    @jpmegane5 ай бұрын

    Gaan dit beslis kyk. Mal oor Willie se reekse. Wat van 'n nuwe Orkney Snork Nie?

  • @rustysa1389
    @rustysa13895 ай бұрын

    Kani Wag nie

  • @bertusclaassens7232
    @bertusclaassens72325 ай бұрын

    Waneer wys dit

  • @crazycasters2946
    @crazycasters29465 ай бұрын

    Waar is afriforum tv is dit n channel op tv?

  • @rynomeyer7393
    @rynomeyer73935 ай бұрын

    Ag, dank die Here daarvoor! Kan nie wag nie. 😂

  • @bukswillemsoosthuizen3745
    @bukswillemsoosthuizen37455 ай бұрын

    ....Afriforum tv...? ...waar soek ek dit..? 😢....Sal dit graaaaaag wil kyk..😂😂❤❤❤

  • @etiennelandman8748
    @etiennelandman87485 ай бұрын

    jammer kpekie is nie daar nie

  • @mr.mmonstermania4576
    @mr.mmonstermania45765 ай бұрын

    Die skrywer was baie lui....hulle het die dialoog van die eerste reeks net so gebruik, selfs die grappe was die selfde. Baie teleurgesteld in die reeks. Hoekom klink dit of Wors dronk is as hy elke keer praat?....Nee wat en hou verby ek kyk erder die oorspronklike reeks....

  • @tinusvandenberg2593
    @tinusvandenberg25935 ай бұрын

    Kan nie wag nie!!😮

  • @henkstander2493
    @henkstander24934 ай бұрын

    ek bly julle wil dit weer doen en alles dieselfde te hou hoop julle vertel hoe Koekie en Worsie uitmekaar is en hoe Worsie met Sue-alan bymekaar gekom het

  • @vernonfelix9218
    @vernonfelix92185 ай бұрын

    Wat het geword van Koekie? Worsie se vrou in die oorspronklike reeks.

  • @user-mt8qt1fh1h
    @user-mt8qt1fh1hАй бұрын

    Hello

  • @Heath580
    @Heath5805 ай бұрын

    Can we english speakers offer you donations?

  • @marketingwithhendry
    @marketingwithhendry5 ай бұрын

    Baie opgewonde gewess en net 2 episodes gekyk. Jammer hulle het nie meer oorspronklik gewees nie. Ou reeks net gevat en weer oor gemaak, amper woord vir woord. Baie teleurstellend. Lyk my niemand wou die regtig doen nie.

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg36985 ай бұрын

    Ek kan nie wag nie!!!! Ek dog julle saai al uit!? En wat van 'n opvolg van Orkney snork nie?

  • @beyummy
    @beyummy2 ай бұрын

    Ek sien verskriklik uit ek sal nooit duk raak van vetkoek paleis ek kyk elke dag word nou uitgesaai 6 uur op sabc 2,ek kyk nie daai uitsaai,stasie maar ek kyk elke aand 6 uur dit😂dit is reg n unieke ervaring ek lag my elke keer kla😂 die toneel speel is wonderlik ek prt some soos boeboe of worsie lol,maar ja eks bly ek kan dit ook deel met my kinders deel,😂❤kanIE wag vir VETKOEK PALEIS 2👊 ❤❤❤❤❤🎉

  • @trudie1437
    @trudie14373 ай бұрын

    Daar is Een flop wat julle gemaak het Wors is nie Frikkadel se oom nie maar sy neef,want poppie is worsie se ma se sussie😂 een groot OOOPS! Maar het dit geniet dankie julle❤

  • @cathyabrahamse1929
    @cathyabrahamse19295 ай бұрын

    I believe they putting this on in place of 7de laan,if its the new show or repeats dont no, Back in the day it was a great show but to replace it with 7de laan or any other repeat Afrikaans show its like insulting your intelligence.

  • @ValleyFarm-ix2lq
    @ValleyFarm-ix2lq2 ай бұрын

    Waar is koekie

  • @stormhartmann3826
    @stormhartmann38265 ай бұрын

    Ek kom nie reg met afriforum tv nie Enige raad Die toepassing bly se dat ek verkeerd registreer ek het al reeds my wagwoord herwin maar geen verandering

  • @liljay5486
    @liljay54865 ай бұрын

    Wat gebeur met koekie

  • @mustacky4973
    @mustacky49735 ай бұрын

    Nee wat alles is dieselfde as soos die eerste een. Dis regtig baie teleurstelend. Julle het nie eers die storie lyn, name verander nie.

  • @supplies4reptiles228
    @supplies4reptiles2285 ай бұрын

    sukkel om te registreer...?

  • @lct9031
    @lct90315 ай бұрын

    rerig? daar gaan soos 10 mense dit kyk

  • @vjb66666

    @vjb66666

    5 ай бұрын

    Tog het jy hierna gekyk.

  • @bertusclaassens7232

    @bertusclaassens7232

    5 ай бұрын

    10 miljoen ja behalwe jy @lct9031 gaan kyk isidingo hou op strooi praat