𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿 - Episode 2: Huis-en-haard-beskerming

Welkom by 𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿, waar ons gesels oor die verskeie aspekte waarin AfriForum-buurtwagte opleiding ontvang om hul rol as buurtwagte veilig, effektief en binne die raamwerk van die wet te vervul.
Raak vandag betrokke by jou naaste buurtwag. Besoek www.afriforumbuurtwag.co.za.

Пікірлер: 2

  • @elsabieackerman6708
    @elsabieackerman6708Ай бұрын

    Die bure stel nie belang om by jou probleem betrokke te raak nie. Hulle kan ñ sekuriteits firma bekostig, en verwag dit van jou ook.

  • @andrebadenhorst8461
    @andrebadenhorst8461Ай бұрын

    Ek het waardeuring vir julle videos maar julle noem nooit om jouself te bewapen en die nodige opleiding en oefening te kry nie. Tyd vir heeltydse politiese korrektheid is verby. Bewapen jouself, kry opleiding, oefen