𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿 - Episode 3: Toneelhantering

Welkom by 𝗜𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝘃𝗶𝘀𝗶𝗲𝗿, waar ons gesels oor die verskeie aspekte waarin AfriForum-buurtwagte opleiding ontvang om hul rol as buurtwagte veilig, effektief en binne die raamwerk van die wet te vervul.
Raak vandag betrokke by jou naaste buurtwag. Besoek www.afriforumbuurtwag.co.za.

Пікірлер: 1

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger614326 күн бұрын

    Dankie