Forum Nuus: AfriForum begrawe swak dienslewering in Parys 18-04-2024

Die AfriForum-tak in Parys het ’n spreekwoordelike begrafnis gehou vir dienslewering. Hierdie dorp en verskeie ander wat onder die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit val gaan gebuk onder swak of geen dienslewering met sommige inwoners wat al by tye vir weke aaneen nie water in hul krane gehad het nie of gereeld met kragonderbrekings sukkel.

Пікірлер: 9

  • @thomasbisschoff7136
    @thomasbisschoff71362 ай бұрын

    Dat 'n mens nou so ver moet gaan om 'n verbetering te sien.

  • @Suziebreathingbones
    @Suziebreathingbones2 ай бұрын

    Baie goeie idee

  • @MYU214
    @MYU2142 ай бұрын

    Gaan die swart boosheid ooit na hul kantoor of bly hulle by die huis. Dis ñ skande.

  • @annettemoolman6504
    @annettemoolman65042 ай бұрын

    Uitendelik!

  • @lydiawichmann7
    @lydiawichmann72 ай бұрын

    Knap gedaan! So kan on weer ons dorpe laat lewe en 'n plesier wees om in te woon.